Ramaphosa se vliegbemanning

Dit nie net Ramaphosa  wat soms van blankes gebruik maak om te vlieg of te beskerm nie.  Hoekom gebruik hy dan nie swart of ander kleur vlieëniers of sekuriteit nie?  Dis ‘n goeie vraag maar ook daar gaan nie “eensgesindheid” wees oor antwoorde nie.  Meestal is die wagte in Parlement en selfs parlementêre sekuriteitspanne deur blankes gevul, wat hulle teen ander moet beskerm.   Ramaphosa is so vol haat teenoor die blanke se vooruitgang maar verdra hul aan die stuur om hul rond te vlieg.  Hy ontken die moorde teenoor blankes in die land tydens Verenigde Nasies se vergadering, maar dan word verwag dat hulle in styl rondgevlieg word deur bekwame blanke manne en vroue aan die stuur soos op die foto aangedui.

Image may contain: 4 people, people smiling, people standing and suit

Who do you see in this picture?   A black president of South Africa with two white crew members.

Ironically, it is not just Ramaphosa that makes use of whites to fly or protect at the end of the day, during their meetings and private life as well.   Why does he not use black or other color pilots? This is a good question, but there will not be a “unanimity” about answers. Usually, the guards in Parliament and even parliamentary security teams are filled by whites and blacks, which they have to protect against others.

~

Malema

Adriaan Snyman, the owner of Bluff security company has as been protecting the EFF leader Julius Malema since 2011. Pictures African News Agency/ANA

Q  The man who handed Julius Malema an assault rifle at a rally in East London which he then fired into the air has been identified as Adriaan Snyman, the owner of a Bluff security company who has been protecting the EFF leader since 2011.  Snyman is the owner of Tactical Security Services, which according to their website comprises of highly trained ex-police and military personnel.  Snyman and Malema’s relationship was first brought into the spotlight in 2011 when heavily-armed Tactical Security Services guards accompanied Malema – who was then president of the ANCYL –  to his hate speech hearing at the Equality Court.   Snyman, an Afrikaner, and his guards presence in court at the time – dressed in dark suits and red ties and armed with M14 semi-automatic weapons – caused the ire of Judge Colin Lamont who ordered them to be removed from court.    UQ    Malema and his “shooting in public”

OTHER : PARLIAMENT

Video material

South Africa’s parliament turned into a chaotic fistfight on Feb. 9 as opposition lawmakers refused to let president Jacob Zuma deliver his annual state of the nation address. Broadcast live on television, it was almost a play-by-play replay of 2016’s dramatics.

Following the release of the State Capture report and public protests, pressure mounts for South Africa’s President Jacob Zuma to step down

Parliament meetings:
2016 Fight in Parliament (again EFF and Zuma)
Zuma looks while security fights to remove EFF

.

Ramaphosa is so full of hatred against whites  while he denies the murders of whites in the country during his speech at the United Nations meeting

Ramaposa en Verenigde Nasies

Suid-Afrika se president is nie almal se president nie en dis ‘n feit.    Konserwatiewe blankes (en selfs ander volke weet hoekom nie.

Hy, sowel al sy voorgangers is kommunisties en dit word ook weerspieël in hul beleid (ANC beleid), rakende die keuses oor grondhervorming, besetting asook swart bemagtiging.  Hul kommunistiese uitlatings skend menseregte.

Dit is ook daarom dat hy homself sedert 1994 toegespits het in ‘n Ad hoc komitee van parlement om swart bemagtiging teenoor BLANKES in te stel.

CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA

Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte

Moenie vir een oomblik dink hy is alleen in hierdie skending van ons menseregte nie.

De Klerk en al hul agente, selfs vandag nog, speel ‘n baie groot rol.   Klassieke liberales wat hand op die blaas is met FW de Klerk en George Soros, word betaal om voort te gaan op hul klassieke liberale maniertjies om die kommunistiese grondwet te verdedig as demokraties.  Dis juis hulle wat help bou het aan die kommunistiese stene en die afbreek van ons land en dit het al lank voor 1990 begin.

Video:
Vryheid en die politiek

Blanke Konserwatiewes moet hul lewens uitkerf en onder moeilike omstandighede voortleef.   Sodoende om met behulp van die lang proses om eie onafhanklike gebiede te verkry en pad te gee uit die kommunistiese slagveld.

Kommuniste is nie net een kleur nie.   Nie net in Suid-Afrika nie.

Daar word wel melding gemaak dit  deur Blankes begin is, maar die Blankes is nie deel van ons volk se wortels of geskiedenis nie en het ‘n ander geskiedkundige wortelstelsel as ons.  Dus moenie teveel in die “liberale blankes” sien wat die kommuniste steun nie. Moenie wegstap of die rug keer op die volk aan wie jy behoort nie.  Ons mag min wees, maar ons voorouers was nog minder.

Iemand wat uitstaan wat vir Soros werk, is Helen Zille, sy is “blank” maar lees op waarvandaan?

Radikale onteiening en GEWELD

Heelwat “blanke” steun ook die ANC in hul eie dampkringe – kommunisme loop ‘n lang pad in Suid-Afrika en met die hulp, veral finansiële van buitelandse regerings, die smokkel van wapens en bomplantings,  sit ons vandag waar ons is in ‘n land wat bykans vernietig is.

Al hierdie multi-kultuur organisasies en partye is juis as ‘n vals front geskep om die “demokratiese grondwet” (Lees kommunistiese grondwet) te verdedig en selfs te finansier – klassieke liberales.   Bande met George Soros is 100% bewysbaar.

Soros is een van die groot finansiers van Parlement ASOOK grondwet wat ons regte skend.

September 2018 – Alexander Soros
Proud to be Deputy Chair of this incredible organization.

So great to meet South Africa’s new President#CyrilRamaphosa! His presidency is a beacon for democratic reform and good governance, felt not just in South Africa, but throughout the African continent and the world!

Image may contain: 2 people, people smiling, people standing and suit

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s