Lettuce – Slaaiblare

* Slaaiblare gee nie net kleur aan ons voedsel nie.   Dit word gebruik in verskillende slaaie,  toebroodjies, vir vitamien-skemerkelkies en selfs sop.  Dit het ook medisinale waardes wat baie buite rekening laat of kennis dra nie.   Baie sal nie van die smaak van slaai hou nie, maar gekombineer met ander voedselsoorte, bly dit sappig en… Continue reading Lettuce – Slaaiblare

Zinc

Alhoewel 'n belangrike komponent vir energie en metabolisme, kan oormatige gebruik van Sink moontlik gevaarlik wees en enige persoon siek maak.  Let op na al die betrokke vitamines wat reeds daagliks  ingeneem word en hoeveelheid  Sink wat hierby gevoeg is.    *Zinc – Ivermectin – Doxycycline – virusCopper – Koper*Zinc is an important dietary nutrient that… Continue reading Zinc

Zinc – Ivermectin – Doxycycline – virus

A combination of FDA and TGA approved Ivermectin, Zinc and Doxycycline has shown positive results for COVID-19 and should be considered immediately to fight the pandemic' says CDD Medical Director Professor Thomas Borody.   * Australia's The Centre for Digestive Disease (CDD) Medical Director Professor Thomas Borody MB, BS, BSc(Med), MD, PhD, DSc, FRACP,FACP,FACG, AGAF,… Continue reading Zinc – Ivermectin – Doxycycline – virus