Tergende vrae wat tegnies nooit beantwoord sal of gaan word nie, is: Waarom was daar al vir langer as ‘n eeu of twee, die ewigdurende geheimsinnige organisasies wat ironies genoeg privaatklubs / organisasies was wat uit slegs manlike lidmaatskap bestaan het? Geheime organisasies wat tot onlangs, 1994 oorgawe, ‘n politieke rol in suidelike Afrika en later tydens uniewording in 1910 en 1949 “regerings’ probeer speel het, was weer eens slegs mans. Ook voor 1900 saam Rhodes. Liberale en kommunistiese politici wat die waarheid ken vra ook vrae, maar hulle ken reeds die antwoorde in elk geval – hulle is nie oningelig nie.
*
Leiers was hulle beslis nie, want hulle is aangewys deur hul eie organisasies en lede. Dus, kon hulle nie namens vroue of ‘n volk van hul keuse gepraat het nie, want hulle het slegs hul eie mandaatstem gehad en nie die van blanke vroue en ander jong mans wat nie welkom geag was nie. Feite is, mans wat deel van die onderskeie organisasies was, het selfs hul eie vroue buite gelaat en kon nie eers namens hul eie familielede gepraat het nie. Hulle is en was ook nie die enigste organisasie nie, maar is steeds een (of meer)met verstrengelde seekatarms en ‘n geheimsinnige geskiedenis waarvan min mense wil weet of kennis dra. Sulke tipe van geheime agendae, dra nie veel gewig in enige volk se voortbestaan van identiteit, geskiedenis, kultuur, tradisies en taal nie, maar is eerder ‘n tipe van manipulasie en viktimisasie.
Moenie vir een oomblik dink daar bestaan nie vandag nog geheime organisasies nie, dit bestaan steeds. Wat die ANC doen vandag, naamlik die misdaad en korrupsie pleeg, is ook geheimsinnig – hul korrupsiedade word nie met hul lede bespreek nie. Weinig of ooit is daar aanklagtes of vervolgings, verwys na al die kommissies van ondersoeke. Dit geld ook vir vorige regering.
Heelwat van die geheime klubs of organisasies is net oop vir daardie spesifieke lede (mans) wat meestal gekies word om deel daarvan te wees. Soms is dit juis hierdie selfde organisasies wat agter ‘vals gerugte’ is asook in media en selfs openbare en nasionale nuus plaas, juis om die burgers van so ‘n land op ‘n dwaalspoor te bring. Dis nie noodwendig altyd sameswerings nie, maar feite wat deur ander verdraai word as vals gerugte. Die heel beste is om self maar te gaan diep in argiewe in wat die werklikheid is.
*
*
*
There are questions without any answers. Why have there been for more than a century or two, the perpetually mysterious organisations that were ironically only private clubs / organisations that consisted of only male membership? Secret organisations that until recently, 1994 surrendered, tried to play a political role in southern Africa and later during unionization in 1910 and 1949, were once again, only men. Also before 1900 together Rhodes. Liberal and communist politicians who told the truth can also asks questions, but they already know the answers anyway – they are not uninformed. And then some political leaders blame the whites or apartheid for this scenario.
*
Look up the history as well.
Quote
Professor Quigley explained how, in 1924, Reginald McKenna, former British Chancellor of the Exchequer and at the time chairman of the board of the Midland Bank, told its stockholders:
“I am afraid the ordinary citizen will not like to be told that the banks can, and do, create money … And they who control the credit of the nation direct the policy of Governments and hold in the hollow of their hands the destiny of the people.
It was an extraordinarily frank statement from a man close to the inner circles of the British Establishment. The international bankers on Wall Street were intimately linked to the Rothschilds in London and Paris. They manipulated the political power of the state to create and corrupt the Federal Reserve System to gain a monopoly over the money issue through it.
Another important contributor to the unmasking of the money power, Professor Antony Sutton revealed that:
‘The Federal Reserve has the power to create money. This money is fiction, created out of nothing … In brief, this private group of bankers has a money machine monopoly. This monopoly is uncontrolled by anyone and is guaranteed profit.’
By comparison, controlling the writing and teaching of history was child’s play. Quigley deliberately revealed the names of the rich and powerful banks and bankers – the Gods of Money – who were intimately involved. They included N.M Rothschild, Barings, Hambros, Lazard Brothers and Morgan Grenfell in London. On Wall Street were J.P. Morgan, Kuhn-Loeb & Co., J.D. Rockefeller and Brown Brothers and Harriman. Members of these banks on both sides of the Atlantic ‘knew each other intimately.’
With a magic machine that created money from thin air, the international bankers were able to control not merely individual politicians, but entire governments.
*
*
Daar word aangehaal uit verskillende artikels van Gelofteland se webtuiste, wat nogal gepas is en kan gevra word wat ‘demokraties in Suid-Afrika’ is vandag. Dit wat ons in Suid-Afrika ervaar is beslis nie demokraties nie.
Aan wie is Suid-Afrika in 1994 op ‘n skinkbord oorhandig? Hoeveel regerings oorsee het meegehelp dat dit gebeur het. Meestal bekende kommuniste en teenoorgestelde van demokrasie. Dis ook hoe infiltrasie ontstaan het, heelwat, selfs blanke persone rondom ons sit vandag op 2-10 stoele en soms gelyktydig spioen is van verskillende organisasies en probeer heelwat namens ons as volk praat. Baie doen selfs met gemak mee aan wat uitgevoer moet word om ontslae te raak van ‘lastiges’ wat in hul pad staan na hul eie ryk lewens.
Dan word daar ook in ons land gekyk na al die verskriklikste en afgryslike martelings, verkragtings, moorde, wat veral op plase en selfs in stede plaasvind. Dit wat fisies deurgemaak word, kan nooit die werklikheid neerpen nie. Heelwat van ons volkslede sterf weens trauma en gebrek aan mediese sorg.
Sommiges wat hierdie dade uitvoer, ken nie die einde van die brutaliteit in hul eie gedagte en onderwêreld om juis die kwesbaarste van volkslede, die grootste menslike onreg en lyding te verskaf. Hoe kan dit menslik wees om ‘n ander persoon eers te martel, vermink en dan te vermoor vir absoluut niks? Hierdie bendelede kom nie een-een nie, maar is opgeleide terroriste en voer hul plan met geweldadige aksies uit. Bendelede leef ook in Suid-Afrika voort onder geheime aksies.
Al hierdie organisasies vorm netwerke tot ‘n groter netwerk wat regerings wêreldwyd beheer en manipuleer. Dus hoe groter hul rykdomme, hoe groter is die magsposisie wat hul uitdra en deurvoer. Hierdie tendens van sake het lank voor 1994 begin en het met Kodesa uiting gegee in watter rigting dit gaan volg, naamlik een honderd persent kommunisme. Alhoewel baie dink dat die kommunistiese muur of gordyn geval het, het dit in werklikheid nie gebeur nie. Alles ‘n vals gordyn wat geskep is wat so lyk. Let op na vandag se regeringsleiers en veral hul kabinette / ministers wat saam hul dien om dieselfde oogmerke te bereik. Meeste van hierdie geheimsinnige organisasies is letterlik dan in beheer van minerale, die onderskeie lande se inkomstes en selfs met wie daar ooreenkomste aangegaan word.
&
To whom was South Africa handed over on a tray in 1994? Today we are a failed country. How many governments overseas helped with this ‘tasks’. Mostly well-known communists and opposite of democracy. They all told the people it is a democracy, but it is not. That’s also how infiltration came about, quite a few, even white people around us today sit on 2-10 chairs and sometimes simultaneously spy on different organizations and try to speak a lot on our behalf as a people. Many even participate with ease in what needs to be done to get rid of ‘troublesome’ persons who stand in their way of their own rich lives.
We as the people, look at all the most horrific tortures, rapes, murders, which take place especially on farms and even in cities. What is physically experienced can never pin down in real life. Many of our people died due to trauma and lack of medical care. Some who carry out these acts do not know the end of their brutality in their own mind and underworld to provide precisely the most vulnerable of people, the greatest human injustice and suffering. They are brainwashed to attack, kill or rape. How can it be human to first torture and then kill another person for absolutely nothing? These gang members do not come one by one, but are trained terrorists and carry out their plan with brutal violent actions. Gang members also survive in South Africa under covert actions. All part of the planned revolutions and protest actions.
And most of the time, all of these organizations form networks into a larger network that controls and manipulates governments worldwide to create fear to most of the innocent people on ground level and even their own supporters. This trend of affairs began long before 1994 and expressed with Codesa in what direction it would follow, namely one hundred percent communism. Although many think that the communist wall or curtain fell, in reality it did not happen. All a fake curtain created that looks like a ‘democracy’. Notice today’s government leaders and especially their ministers in cabinet, who serve together to achieve the same goals. Most of these mysterious organizations are then literally in charge of minerals, the revenues of the respective countries and even with whom agreements are made.
1955 ANC Freedom Charter
*
*
*
Gaan oor die geldmag – skrywer B M Schoeman
Haal aan:
Van Rhodes tot Oppenheimer
Dit was Benjamin Disraeli, voormalige Eerste Minister van Brittanje, wat gesê het: “Die wêreld word vandag regeer deur heeltemal ander mense as wat diegene glo wat nie agter die skerms is nie.” En dit was die bekende lord Bryce wat in sy Modern Democracies geskryf het: “Die demokrasie het nie ’n meer volhardende en verraderlike vyand as die geldmag nie. Daardie vyand is gedug omdat dit in die geheim deur middel van oorreding of misleiding werk, eerder as deur mag en so mense niksvermoedend betrek. Dit is oral ’n gevaar vir enige goeie regering.”
Ander skrywers en politieke leiers van naam voor en ná hulle het die invloed en bedreiging van die groot geldmag ewe oortuigend geïdentifiseer en die standpunt van C. Rothschild, een van die magtige Rothschild-familie, bevestig toe hy verklaar het:
“Gee my beheer oor die rykdomme van ’n land en ek gee nie om wie die wette van die land maak nie.”
Abraham Lincoln het in sy stryd teen die magte van die suidelike state van Amerika gesê:
“Ek het twee groot vyande: die Suidelike leër voor my en die groot finansiële instellings agter my. Van die twee is die een agter my my grootste vyand.”
Vir die groot geldmag was Lincoln ’n stuikelblok in die verwesenliking van hulle oogmerke en daarom is hy gewelddadig van die toneel verwyder.
*
Dink aan die Anglo-Boere oorloë, die getalle sowel as vrouens, kinders en ou mense wat ingedwing is in konsentrasiekampe.
Vandag kyk mens met ander oë na die geldmag, die werkinge van die geheimsinnige organisasie(s), wêreldwyd. Een ding staan uit: Die geldmag duld geen stuikelblokke en versperrings in hul pad nie. As dit vir hulle nodig is om oorloë te ontketen om hulle oogmerke te verwesenlik, hulle rykdomme te vergroot, sal hulle dit doen. Revolusies en ondermyning het handige werkmetodes van die verteenwoordigers van die groot geldmag geword. Hulle gee nie om om mense en hele bevolkings in vreemde en gevaarlike ideologieë te verstrik nie. Hulle sit skaamteloos hand om die nek met die sosialiste en die kommuniste en knip nie ’n oog om nasies aan hierdie stelsels te verslaaf nie, solank hulle oogmerke daardeur bevorder en hulle onversadigbare aptyt vir steeds groter mag en invloed daardeur bevredig word. Hulle doen hulleself voor as groot nasionaliste en patriotte vir minderheidsvolke, terwyl hulle inderwaarheid die grootste vyand van die nasionalisme is.
Die geldmag is wêreldwyd, nie net Suid-Afrika nie – dit ken geen loialiteit aan enige land, volk of nasie nie en word dus nie aan bande gelê en gekortwiek deur sulke niksbeduidende magte soos nasionalisme en nasionale regerings nie.
Onderdrukking gebeur daagliks orals, nie net in Suid-Afrika nie. Die Boere en Blanke minderhede, voel dit aan die bas omrede daar al sedert 1994 teen hulle gediskrimineer word. Hulle word uit alle vlakke van die samelewing uitgedryf, en dit het reeds voor 1900 ontstaan. So belangrik om te weet wat is die werklikhede rondom ons geskiedenis en kultuur, want aan die einde is al hierdie dinge vertrapping van menseregte en volksmoord.
&
The numbers of our people that were died during the Anglo-Boer wars, including their women, children and old people who were forced into concentration hell camps, are more than that was told to us and the world.
Today, one looks with different eyes at those organisations, call it certain elite groups or those in charge and have most of the power of money, the economies of most countries. The workings of the mysterious organization (s), are worldwide. What emerges clearly: Those elite money power organisations tolerates no obstacles and barriers in their path. If it is necessary for them to unleash wars to achieve their aims, to increase their wealth, they will do so. Revolutions and undermining have become convenient working methods of the representatives of the great money power houses. They do not care to ensnare people and entire populations in strange and dangerous ideologies. They shamelessly sit around the neck with the socialists and the communists for decades and do not blink an eye to enslave nations to these systems, as long as they advance their goals and satisfy their insatiable appetite for ever greater power and influence. They pretend to be great nationalists and patriots for minority peoples, when in fact they are the greatest enemy of nationalism. They created the false flag of “democracies”, constitutions and legislations, but laugh from behind the scenes for their money making schemes. The money power houses are worldwide; it knows no loyalty to any country, people or nation and is therefore not restrained and curtailed by such insignificant forces as nationalism and national governments. It is so important to know your own people’s / tribes history, as well as the country and make sure who the beneficiaries really are. Link this all to the violation of human rights and genocides.
*
Sir Reginald McKenna, gewese voorsitter van die Midlands Bank in Engeland, het by geleentheid gese:
“Hulle wat die krediet van die land beheer, bepaal ook die beleid van die regering, gewese en hou die lotgevalle van nasies in die holte van hulle hand.”
http://gelofteland.org/index.php/ons-wereld/340-die-geldmag/6281-die-geldmag-1
*
Opvolggesprekke en in diepte kommentare hieroor, heelwat van ons voorgeslagte weet dit, maar moet net vriendelik daaraan herinner word oor hoe ons volk (Boere veral) se ondergang bewerkstellig is deur die Anglo-Boere Oorloë en veral die minerale anneksasie deur Brittanje in 1902. Hiermee word ons almal steeds gemanipuleer vandag.
Die feit dat Engeland en die twee ‘regerings’ van 1910 en 1948, alte gewillig deelgeneem het daaraan om swartes uit Afrika en selfs Asië in te voer , meestal per lug, om in al die betrokke myne te kom werk, word ook gerieflik eenkant geplaas. Oor die 400000 het ingestroom oor ons landsgrense en meeste het in stede gaan vestig, veral meeste wat mans is wat diep in myne gaan werk het, gependel het na hul eie Afrika lande. Hier is weer eens ‘n herhaling van ’buitelandse invloede’, soos met oud President Kruger waar immigrante aanspraak gemaak het op burgerskap en stemreg in die ou ZAR en Vrystaat, om ons volk totaal en al uit te skuif of ontslae te raak. Ons Boere en vroue is voor 1902 afgemaai in die Britse helkampe, weens hongersnood en ander siektes, geen of gebrek aan mediese sorg.
meer inligting hier:
http://gelofteland.org/index.php/component/search/?searchword=die%20geldmag&searchphrase=all&Itemid=30
*
2012 – DOMINATION OF ELITE GROUP TO RULE THE WORLD AND BEHIND THE SCENES – THE ‘MODEL’
(RHODES)
https://www.youtube.com/watch?v=ynVqPnMQ2sI
*
Know your enemy
*
*
Kennis is mag.
Lees gerus meer
[…] Geheime organisasies […]
LikeLike