* Dit lyk kompleet soos 'n baie lang slang of draak wat bo naby Egipte wag om te ontwaak om die Afrika kontinent oop te skeur. Die Oos-Afrikaanse Skeurvallei is 'n massiewe, 3 500 km tot 6 500 km lange aktiewe kontinentale skeursone wat strek vanaf die Rooi See tot Mosambiek, waar die Afrika-kontinent in… Continue reading Afrika se groot skeur en Rovuma
