H F Verwoerddam (Gariep)

*

Met die bou van Suid-Afrika se damme was daar voor 1994 voortdurende vooruitbeplanning gedoen vir veral groot besproeiingskemas vir die landbousektor, voedselvoorsiening van groot en klein boere sowel dorp en stadsontwikkeling in die dekades wat sou volg.  Suid-Afrika is nie ‘n groot waterryke land nie en is vooruitbeplanning uiters noodsaaklik om die ekonomie tot volle glorie te ontwikkel en bestendig te laat groei.   Die bewyse van vooruitbeplanning asook onderhoud op damme, staatsinstansies en besighede ontbreek heeltemal onder die regering van 1994.  Dit veroorsaak werkloosheid  en word maatskaplike afhanklikheid van regering en belastings eerder bevorder.  Misdaad oorheers die land.  Niks hiervan word ooit of selde onderhou.

H F Verwoerddam

*

Vooruitbeplanning geld op alle gebiede in die besigheidsektor en alle vlakke van regering.     Die voorsiening van elektrisiteitsvoorsiening, voedselvoorsiening en militêre beveiliging is moedswillig geignoreer sedert die 1994 ANC oorname in 1994.    Dit veroorsaak dat moorde, aanrandings, misdaad, korrupsie en sabotasie aan die orde van die dag is.    Hierdie tendens is alles te danke aan die liberaal verligte blankes en broederbonders  (afrikanerbonders en multi-kultuur organisasies), wat dit goed gedink het om alles netso aan die kommuniste te oorhandig.   Vergaderings tussen liberale blankes en kommuniste is voor 1990 buite Suid-Afrika gehou.

Selfs in elke indiwiduele huishouding en volkseie besighede, is vooruitbeplanning krities van belang.   Dit is ‘n groot fout wat indiwidue, besighede en volke maak om totaal afhanklik van ‘n regering te raak, soos in die geval van beveiliging en elektrisiteitsvoorsiening.   Dit is van kardinale belang dat besighede en huishoudings uit daardie groef wegbeweeg vir oorlewing en voortbestaan.   

Selfbeskikking en onafhanklikheid

Elke volk het ‘n internasionale reg om oor hulself op alle gebiede te regeer, totaal onafhanklike land.   Dit is nie apartheid nie.    Die Boere se nasate van die voormalige twee onafhanklike Boere republieke het daardie reg en moet dit as volk uitvoer op internasionale vlak.  

Legkaart vir ons volk se voortbestaan

Volksregte – Rights of people

Own country – eie land

Commonwealth and suppression by British Colonialism

Volksvryheid

*

Na 1994

Daar is geen demokrasie soos wat daar voorgehou word nie.   Die blanke in die land word totaal onderdruk met meer as 110 diskriminerende rasgewende wetgewings om alle besighede en huishoudings tot op grondvlak te verwoes.    Blankes in Suid-Afrika is al vuisvoos geslaan deur hierdie eensydige diskriminerende wetgewings wat in hulle oë reg of regverdigbaar is.   Dis egter internasionale menseregteskendings om teen enige ras te diskrimineer.

Development of One Plans –  Ramaphosa

15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

Beeldmateriaal

H F Verwoerddam  (Gariep)

H F Verwoerddam

*

VOOR 1970

H F Verwoerddam se konstruksie – in aanbou 1969

VISIT TO THE GARIEP DAM (HENDRIK VERWOERD DAM)

https://mapio.net/pic/p-25152564/

VISIT TO THE GARIEP DAM (HENDRIK VERWOERD DAM)

Hendrik Verwoerd Dam - Construction 1969 | Mapio.net

*

Verwante inligting

Riviere in Suid-Afrika

Lesotho Highlands Water Project

Eskom and Africa

Hendrik Verwoerddam

Ander

https://www.tripadvisor.com/LocationPhotoDirectLink-g2227655-d7208322-i411386355-Vanderkloof_Dam-Vanderkloof_Northern_Cape.html

https://kids.britannica.com/students/article/Vanderkloof-Dam/610208

Vanderkloof Dam


3 gedagtes oor “H F Verwoerddam (Gariep)”

Lewer kommentaar