* Groenland het 'n selfregering, ondergeskik aan voorwaardes deur Denemarke, dws. hulle beheer Groenland, niemand anders nie. Groenland is nie ten volle onafhanklik nie en word die inwoners in Groenland rondgeskommel of geslaan soos wat 'n tennis wedstryd plaasvind. Natuurlik sal 'n land soos Amerika en selfs ander moondhede dalk bekommerd wees oor al die… Continue reading China and Greenland
Immigrante – misdaad – statistiek
*Daar is geen land wat so gereeld kan akkurate sensus hou nie omdat dit duur is. Meestal word daar in sekere gebiede opnames gemaak en "uitgewerk" - beraamde getalle is nie die werklikheid nie. Nie met ons oop grense en onbeheerde grensgebiede in Suid-Afrika nie. Syfers wat deurgegee aan VN of ander organisasies is ook… Continue reading Immigrante – misdaad – statistiek
Goeie buurmanskap Dr Verwoerd
* Heelwat weet dat wyle Dr Verwoerd van alle kante af beskuldig word dat hy "apartheid" veroorsaak of begin het. Die media haal dit soms neerhalend aan, in bykans al die toesprake van ANC en ander leiers, alles deel van haatspraak veral teenoor blankes gemik en sogenaamde "apartheid"(aparthate). Wat het Dr Verwoerd dit genoem? Luister… Continue reading Goeie buurmanskap Dr Verwoerd
Plaasaanvalle en moorde
FARM ATTACKS ON FARMERS If you think that the slaughter of #SouthAfrican farmers is not genocide enough, ask them about their land, language, religion, education, universities, heritage, monuments, safety, dignity and the race-based regulations imposed upon them and their children.... Thank you Lauren Southern https://www.facebook.com/100003175937047/videos/1976218995827279/ In SUID-AFRIKA - Plaasaanvalle en moorde 1- 15 Desember 2018 Farm… Continue reading Plaasaanvalle en moorde
Blankes en die sogenaamde apartheid
Black South African: Stop demonising the white man in South Africa - read more about this article in 2014 - by Daniel Lotter of Front National (2014) . Knowing oneself and admitting to your own shortcomings is in all probability the most challenging aspect of being human. To those of us with the inherent incapability… Continue reading Blankes en die sogenaamde apartheid
Ongenooide terroriste
Enige troeteldier, klein of groot merk hul domein af en hierdie spogdiere word opgelei om die wat vir hul lief is te beskerm. Wilde diere in die veld merk ook af en sal ook hul kinders in die natuur beskerm as ingemeng word. Dit is tyd dat ongewenste terroriste nie ongenooid opdaag waar hul hoort… Continue reading Ongenooide terroriste
“musical chairs” (false flags)
Die gevolge en nagevolge van Zuma gaan nog lank aan ons lywe gevoel word net soos die radikale rewolusie nog lank met ons gaan wees tot daar niks meer oor is in die land nie. Hoeveel skandale was daar wat deur die ANC goedgekeur is sedert 1994 ? Die Wapenskandaal het menige "delers" gehad… Continue reading “musical chairs” (false flags)
Ramaphosa: Land restitution NCOP
Steun aan die Mosie van die EFF wat ingedien is - die voorlopers van die rewolusie van ANC se radikale beleid - Charter 1955. Nêrens word enige iets genoem van die miljoene immigrante wat in die land is, ook afhanklik is van voedsel en gratis op grond bly, meestal landbougrond, rondom stede en dorpe wat… Continue reading Ramaphosa: Land restitution NCOP
Ramaphosa : land restitution
* HUMAN RIGHTS VIOLATIONS: 'Your time is up' - South Africa sets the date on which the country of whites will be taken. - 31 March 2019. The Adhoc committee do have time until this date to complete its work. South Africa has set a date when the much-criticized expropriations of land can begin after… Continue reading Ramaphosa : land restitution
Voortrekker kerk Pietermaritzburg
* 'n Kerkgebou is alreeds lankal opgerig in Pietermaritzburg vir die Trekkers na die Gelofte op 16 Desember 1838. Hoekom is dit noodsaaklik dat daar weer eens nog 'n ander kerk opgerig word vir dieselfde geloofsredes en -beloftes. Indien 'geloftes' onder sekere skrywers verskil, al het 100 jaar verloop, behoort daar geen impak op 'n… Continue reading Voortrekker kerk Pietermaritzburg
16 Desember 1838 GELOFTE
* Wat al hierdie dinge voorafgegaan het, was die Trek uit die Kaap uit, en dit het heelwat Trekkers, Grensboere en die Boere volk geraak omdat hulle nie onder die Britse koloniale regering wou staan nie. Die Boere volk van al die Boere republieke, daar was nie net twee Boere republieke nie, maar 15. Van… Continue reading 16 Desember 1838 GELOFTE
Ramaphosa – ANC – China – NWO
*Ramaphosa - Brics - China - Suid-Afrika - ANC en China en hul NWO praatjies plus fisiese dokumente in parlement SA. Waar agter is China nou eintlik? Brics bestaan uit 5 lande, nie net China nie, maar tog is China oral in Afrika, maar ander lande is ook in Afrika, die weste ook. Hulle… Continue reading Ramaphosa – ANC – China – NWO
Buthelezi and land expropriation
* As a citizen of South African, can a person then ask the Zulu and other peoples to give then their (Ingonyama) trustlands or Crownlands, as well as all landclaims, thusfar registered as CPA or Trustlands to the ANC or to the next rulers - possibly the Chinese. It will be without compensation and… Continue reading Buthelezi and land expropriation
Mineral Rights – Minerale regte
* Minerals and Mining Policy of South Africa: Green Paper Green and White Papers. The process of making a law sometimes begins with a discussion document, called a Green Paper. This is drafted in the Ministry or department dealing with the particular issue in order to show the way that it is thinking on a particular policy.… Continue reading Mineral Rights – Minerale regte
Ramaphosa “lackadaisical”
Mens is nie verbaas om die afbrekende vuur uit 'n president van 'n land waar te neem nie. "Lackadaisical" ... dus kan hy net van homself en sy eie regering praat vir die mislukking van 'n land waar niks meer funksioneer nie. Ironies is bykans alle ministers swart soos hy, kantore van departement… Continue reading Ramaphosa “lackadaisical”
Regstellende aksie – B-BBEE
* Onteiening van blankes se eiendomme is een deel van die swart bemagtiging wetgewing en regstellende aksie - dit bly 'n internasionale misdaad en is skending van menseregte. Die Boere volk se regte wat hul grond onder dwang moes prysgee aan die "unie van Suid-Afrika" onder Britse heerskappy. Die Vredesverdrag van 1902 is duidelik dat… Continue reading Regstellende aksie – B-BBEE
Eiendomsreg – property rights
Eiendomsreg in die 1996 Kodesa kommunistiese grondwet van Suid-Afrika was nog altyd 'n risiko, veral vir blankes, maar ook vir ander etniese volke. Watter waarborge is daar vir een van ons blankes? Swart bemagtiging duur voort. Afskaffing van Afrikaans duur voort. Verskeie ander wetgewing word in plek gestel dat almal moet dink is… Continue reading Eiendomsreg – property rights
Belasting – Tax – Maatskaplik
Ons weet teen hierdie tyd waar kom belastings vandaan en waar 99% heengaan. Die regering spandeer dit op verskeie plekke. Een daarvan is maatskaplik. Daar is tans meer as 17 miljoen toelaes wat uitbetaal word, wat bestaan uit kinders, ou mense en ander afhanklikes. Daar was ook heelwat klagtes oor onwettige immigrante wat kom tou… Continue reading Belasting – Tax – Maatskaplik
“FREE MARKET FOUNDATION”
Na die mosie in 2018 aanvaar is het die grootste persentasie van die publiek aangedui dat hulle nie grondhervorming sonder vergoeding goedkeur nie. Ten spyte hiervan gaan die regering en parlement voort om hul grondwet te wysig. Video materiaal van Tom Palmer: Voorlegging en uiteensetting van Oosblok lande waar eiendom sonder vergoeding voortgegaan is. Die… Continue reading “FREE MARKET FOUNDATION”
Johann Rupert vs Andile Mngxitama
During the interview with Johann Rupert expropriation was also discussed and to kill all whites during the process. Onderhoud was onlangs met Johann Rupert gevoer. Daar is twee dele, daar word ook oor grondonteiening gepraat. Daarna het Andile Mngxitama tevelde getrek teen al wat 'n blanke is wat hulle wil uitwis. Video materiaal is beskikbaar… Continue reading Johann Rupert vs Andile Mngxitama














