Blanke aanvalle en moorde – swartes

* Ironies hoe word meestal ouer persone of jonges aangeval, of die boer of blanke wat hulle vir weke dophou en onverhoeds vang.  Wat die buitelanders nie altyd sien nie -  en selfs sommige tonele van ou beeldmateriaal voor 1994 se verkiesings.  Sommige regerings steun steeds terrorisme op verskillende vlakke, soos finansies en voorsiening van… Continue reading Blanke aanvalle en moorde – swartes

#THUMAMINA with COAL and ESKOM

Eskom het sy eie planne laat implementeer, sy #Thumamina.  "Eskom kies die tye beslis met presisie vir beurtkragte regdeur die land."   TOEVALLIG "breek masjienerie nie almal gelyktydig nie", dus hoekom die skuld plaas daarop - verseker was daar genoeg tyd vir herstelwerk of normale onderhoud?  Werkers het reeds maande gedreig met stakings.  Is dit regtig… Continue reading #THUMAMINA with COAL and ESKOM

Gordhan SOE’s speech May 2018

Wyl die goeie hoedanighede van die besighede wat aan die staat "behoort",  besing en bedrae begroot word, word die afdwingbare swart bemagtiging wetgewing vir 'n wyle eenkant geplaas en is vergete by die volgende toespraak van die Minister, inteendeel word dit so geskryf, dat al hierdie besighede met belastinggeld befonds word.    Meeste van hierdie… Continue reading Gordhan SOE’s speech May 2018

Duitse Boere en klimaatstoestande

Die boere in Duitsland is besig om regsaksies teen hul regering te neem weens klimaatstoestande en leë beloftes wat nooit nagekom is nie en politieke onverantwoordelikhede.   Wanneer 'n regering so ver gaan om hulself te saboteer , is dit almal wat daaronder ly.   Aardverwarming, klimaatstoestande en veral besoedeling wat daarmee gepaardgaan. German farmers sue government… Continue reading Duitse Boere en klimaatstoestande

Coal South Africa – Steenkool

Die sages rondom steenkool en Eskom in Suid-Afrika se steenkool (aanvraag en aanbod) duur voort.   Dis eerder te gemaklik om te rapporteer dat daar geen steenkool is, terwyl groot gedeeltes eerder na China en ook Indië uitgevoer word.  Brics lande.   Die belastingbetaler se "skades en heffings" om krag te mag gebruik word net verhoog om… Continue reading Coal South Africa – Steenkool

Water – Besoedeling/Pollution

* Besoedelde water maak siek en dit is 'n tydbom in Suid-Afrika.   Natuurlik is ons water nie 100% veilig om te gebruik as waargeneem word wat in riviere afspoel, op pad na die groter damme wat uiteindelik in die krane beland nadat dit "gesuiwer" is en die res op pad na die oseaan.    Nie… Continue reading Water – Besoedeling/Pollution

Legislation for Gays SA Parliament

Dieselfde geslag huwelike in parlement - wetgewing goedgekeur en wag vir ondertekening - - Die parlement het sopas wetgewing goedgekeur wat maak dat huwelik bevestigers nie mag weier om dieselfde geslag huwelike te bevestig nie.   ‘n Predikant mag nie op grond van “gewete, godsdiens of geloof” weier om ‘n “paartjie” te trou wat van dieselfde geslag… Continue reading Legislation for Gays SA Parliament

AFRIKAANS AS MOEDERTAAL

  * Afrikaans is 'n "erkende" moedertaal in die huidige en sogenaamde "demokratiese" (kommunistiese) grondwet van Suid-Afrika, maar beloftes van erkenning is reeds voor 1990 in Dakar vergete en begrawe.  Alles het na 1994 hand-om-keer verander.   Dit is al by meer as een geleentheid uitgespreek dat Afrikaans vernietig moet word, veral op opvoedingsvlak.  Dit is… Continue reading AFRIKAANS AS MOEDERTAAL

Front Nasionaal – SA

Kontak besonderhede van Front Nasionaal politieke party is soos volg.. CONTACTS Front Nasionaal se webbladsy - website https://www.frontnasionaalsa.co.za/ ** (LEIERS) Front Nasionaal op Facebook https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-blad-743870385730868/ ** Burgerlike beskerming / Civil Protection https://www.facebook.com/Burgerlike-Beskerming-337118586636052/ ** Front National - Ladies - Dames https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Dames-Front-National-SA-Ladies-1695003777467977/ ** Front National - Youth - Jeug https://www.facebook.com/FrontNasJeug/ ** Twitter https://twitter.com/NasionaalFront **** BELEID https://www.frontnasionaalsa.co.za/wie-is-front-nasionaal/beleid/ >>>… Continue reading Front Nasionaal – SA

Burgerlike beskerming (FN)

Civil Protection - Desember / December 2018 CONTACTS Front Nasionaal se webbladsy - website https://www.frontnasionaalsa.co.za/ ** Front Nasionaal op Facebook https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-blad-743870385730868/ ** Burgerlike beskerming / Civil Protection https://www.facebook.com/Burgerlike-Beskerming-337118586636052/ ** Front National - Ladies - Dames https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Dames-Front-National-SA-Ladies-1695003777467977/ ** Front National - Youth - Jeug https://www.facebook.com/FrontNasJeug/    

Anargie – revolution

Dis die radikale rewolusie van die ANC - niemand anders sin nie.  ANC is 'n "liberal movement - terrorism".   Word al voor 1994 deur George Soros gefinansier saam met 'n paar ander kommuniste aan sy sy.   Alles moet afgebrand word volgens die mafias en terroriste wat die vegters is van die ANC rewolusie.   Hulle wil… Continue reading Anargie – revolution

Eiendom-Property

Die grondonteiening sonder vergoeding, wat in parlement positief aanvaar is, druis 100% in teenoor internasionale reg en wetgewing, verdrae wat die ANC onderteken het.   Ten minste bewys hierdie hele sage hoeveel die liberaal verligte FW de klerk reënboognasie grondwet werd is wat hulle by Kodesa met die ANC, Soros en Slovo (kommuniste) onderhandel het.   Die… Continue reading Eiendom-Property

Eskom en sy steenkool

Die berigte oor tekorte aan steenkool het nie verdwyn nie, dit groei al groter - maar daar word nou bewerings gemaak dat daar baie steenkool is, terwyl Guptas en onbekwame personeel vir beurtkragte verantwoordelik gehou moet word.  Andersinds word daar heelwat steenkool uitgevoer na China en Indië.   Dus as die berigte waar is, dat die… Continue reading Eskom en sy steenkool

Soros and Ramaphosa

* The Presidency proudly tweeted pictures of President Cyril Ramaphosa meeting with US billionaire and liberal activist, George Soros and his son, Alexander in New York recently during September 2018. *** READ MORE - BACKGROUND George Soros & Ramaphosa Ramaposa en Verenigde Nasies Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament RAMAPHOSA ON HIS MISSION Mandela and Soros… Continue reading Soros and Ramaphosa

ESKOM – Trillians – Guptas – State capture

Eskom is die monopolie en manipuleer elke belastingpligtige, besigheid en betalers - die nie-betalers en onwettiges moet skoert uit die land uit, hulle het 'n land. Ander munisipaliteite en owerhede, buurlande wat nie betaal nie, se elektrisiteit moet totaal afgesit word en dit kan aangesit word as hulle dit die dag eendag betaal. Word deur… Continue reading ESKOM – Trillians – Guptas – State capture

Elemente – Elements

Dit maak nie saak watter natuurramp oor jou huis of besigheid gaan nie, dit slaan waar dit die seerste maak.   Afgesien van die finansiële kostes heers daar 'n tipe van emosionele vrees by mens en dier.      Natuurrampe is soms vernietigend en laat soms 'n onherstelbare spoor van verwoesting agter.   Bykans alle infrastrukture bly… Continue reading Elemente – Elements

Suid-Afrika – South Africa

Ons land is reeds bankrot weens swak bestuur -  en die geldmagte en kommuniste soos George Soros, wat hieragter sit, gaan nog meer verloor.   Moenie glo nie  - hulle verloor niks nie - waar gaan al die korrupte inkomste heen?  Die regsbank, regters wat aangestel word deur die "president" van die land.    Is dit… Continue reading Suid-Afrika – South Africa

Vlag / Flag

Is daar enige waarheid daarin dat daar moontlike simboliek agter ons huidige vlag bestaan - bewyse?   Hiermee word nie 'n bobbejaan agter die berg gaan haal nie, daar word inligting uitgeruil oor wat sin maak.   Daar  skuil meer agter hoe 'n vlag ontwikkel het en wie werklik daaragter sit.  Sou die volgende simbole waar wees,… Continue reading Vlag / Flag