Daar is geen land wat so gereeld kan akkurate sensus hou nie omdat dit duur is. Meestal word daar in sekere gebiede opnames gemaak en "uitgewerk" - beraamde getalle is nie die werklikheid nie. Nie met ons oop grense en onbeheerde grensgebiede in Suid-Afrika nie. Syfers wat deurgegee aan VN of ander organisasies is ook… Continue reading Immigrante – misdaad – statistiek