Onwettige voertuie

19 Desember 2018 - OP REIS - NA ZIMBABWE - Daar is 44 passasiers in 'n 22 sitplek bus, 7 is kinders.  Hoeveel is onwettig op pad na Zimbabwe, en hoeveel word weer onwettig teruggebring.  Hoeveel van die passasiers is onwettiges en op pad na hul tuiste Zimbabwe?   Hoeveel is afkomstig uit Zimbabwe of ouers… Continue reading Onwettige voertuie

Advertisements