Ongenooide terroriste

Enige troeteldier, klein of groot merk hul domein af en hierdie spogdiere word opgelei om die wat vir hul lief is te beskerm.  Wilde diere in die veld merk ook af en sal ook hul kinders in die natuur beskerm as ingemeng word.  Dit is tyd dat ongewenste terroriste nie ongenooid opdaag waar hul hoort… Continue reading Ongenooide terroriste