“musical chairs” (false flags)

Die gevolge en nagevolge van Zuma gaan nog lank aan ons lywe gevoel word net soos die radikale rewolusie nog lank met ons gaan wees tot daar niks meer oor is in die land nie.  Hoeveel skandale was daar wat deur die ANC goedgekeur is sedert 1994 ?    Die Wapenskandaal het menige “delers” gehad en waarvan sommige top elite swartes en hul families steeds hul maatskappye regdeur Afrika bedryf – selfs saam die Chinese.  Moenie vir een oomblik dink dit pla hulle dat hulle die land vernietig nie.    They do not care about any supporter of their own parties or South Africa.     Who pay for this?

President Jacob Zuma's laugh is what inspired two whistleblowers to release the Gupta Leaks.

Die ANC leiers en top bestuur, is tog so gou om martelaar te speel, verontreg te voel oor die sogenaamde apartheid wat nie was nie en die media speel saam om dit uit te basuin.   Ongesiens gaan die handjies verder in die korrupsie blikkies in,  sluk hul elke arme, selfs die “immigrante” se beleggings in banke.

Hulle is voor in die koor as dit by korrupsie kom, maar leef in ontkenning – die Broederbond het dit dan maklik gemaak met die “regsbank” waar alles bewys moet word.  Hoeveel is al ooit skuldig bevind en hoeveel moorde is al opgelos?   Hulle kan nie pa staan vir hul dade nie, hulle is te lief om daagliks stoele uit en om  te ruil wat George Soros vir hulle geplaas het.  Let op hoe al hierdie sogenaamde elite “verontregtes” stoele verruil en “vervuil” in SOE maatskappye en selfs in ander swart bemagtiging maatskappye of besighede.  Elkeen wat “bedank” of afgedank word gaan met ‘n “handdruk”.

Hierdie leiers wat ons vandag ken, wat Malema en Zille ook hierby insluit, het van hulle reeds voor 1994 begin met hul terreurdade, haat en rassisme – selfs die voorgangers uit die ou regime (in die laaste tyd – die Broederbond wat net uit mans bestaan het) wat hulle in beheer geplaas het, deur buite ons landsgrense te gaan onderhandel in Amerika en Dakar, is uit op een missie : ondergang en vernietiging. Basies is dit om volke teen mekaar op te stook, mekaar aan te rand en te vernietig. Daarom is daar ook soveel immigrante in die land , vanuit Afrika. Dit is reeds so vandat die ANC ontstaan het in Zambië en dit het opge-eindig om bomme regdeur die land te plant en netwerke te vernietig. Hul quatro kampe getuig dat hul nie hul eie mense ontsien het met onmenslike martelings nie.

***

These ANC leaders who know us today, including Malema and Zille, have already begun their terrorist deeds, hate and racism before 1994 against all whites in South Africa and furthermore black on black.  Even the predecessors of the old regime  – the “Broederbond” has placed them in charge.   They negotiated outside our borders in America and Dakar.

Their mission: destruction and terrorism.    Basically, it is mostly blacks themselves to attack and destroy each other long before 1994 and it is still ongoing.    The one reason why there are so many immigrants in South Africa and even EU countries, from Africa since 1994 is to get them “out” of Africa to create problems in other countries and the “leaders” to get their hands on Africa’s minerals.

Soros is one of the main super power leaders.  Look around, not only in South Africa, but all over.   Terrorism is ongoing since the ANC originated in Zambia and it ended up in planting bombs throughout South Africa and destroying networks.   The main reasons why they all were in jail.  Not because of so-called “apartheid”.   Their quatro camps testified that they did not care about their own people with their inhumane tortures.

***

Swartes samel geld in vir Zuma en sy hofonkostes. Wat ‘n skande, mense is reeds so arm en tenagekom en steeds is daar heelwat skenkings, ten spyte van die man se rekord van korrupsie in sy tydperk as President – selfs die Guptas, die wapenskandaal, e-tol, treine en tenders, en die lys is ellelank.    Die ANC pleit natuurlik onskuldig hierteen, en toe word agtergekom sekeres wat so geld insamel steek die geld in hulle sak – natuurlik baie by Zuma en die ander elites geleer.
 
So gaan dit met alles, alles waaraan geraak word, vrot of word aan die brand gesteek, en steeds word gestem vir die regering wat hul eie ondergang bewerkstellig.
 

Wie word regtig opgebou vandag – wie baat met swart bemagtiging, wat diskriminerend teenoor blankes is – die elites en hul magnate – let op wie regeer en beheer al die groot maatskappye – nie blankes nie, en die blankes wat saam hierin is, is die grootste persentasie joodse kommuniste – gaan doen maar navorsing oor waar hul vandaan kom. Hulle is nie Afrikaners en Boere nie.

Voor 1994 was daar baie werksgeleenthede geskep – ook in die Tuislande – oral was daar grensnywerhede, daar was stemreg, vlag en volkslied in elke Tuisland.  Hulle het dit nie vandag meer nie.  Inteendeel kommunale grond behoort meestal aan die regering.

***

Jacob Zuma’s supporters are raising money to pay his legal fees. Even President Cyril Ramaphosa has been urged to give.   The supporters are some church leaders and business forums. Under the banner of “RET Defenders”, they are asking for donations.

Representatives of the group said they had not established a trust in Zuma’s name, but were encouraging individual donations. They have suggested Ramaphosa contribute because he is a “billionaire president”.

The secretary of the National Funeral Practitioners Association of SA, Nkosenhle Shezi, spoke on behalf of the “RET Defenders” group. He said the group would support Zuma “through thick and thin”.

“We have been approached by ANC members and many other people, saying let’s support him,” Shezi said. “What we can do is encourage everyone to donate money as they can. We are also contributing individually not as organisations.

“The ANC has a very rich billionaire president. I wish to see him contribute also and in fact, Ramaphosa can throw in this R30m and not even feel it in his pocket because he is filthy rich.”

On Thursday, a full bench of the Pretoria high court overturned a 2006 agreement between Zuma and then president Thabo Mbeki. The agreement said the state would foot Zuma’s legal costs in the arms deal matter. The court instructed the state attorney to recover the R16.78m that was paid for Zuma’s legal battle to prevent the case from going to trial.


***

He is living in a 7 star property and who pay the bill?  – the tax man

 

Is he really poor – I do not think so.   His neighbours in front of him are poor for years but he is the president on the otherside with his more than one wife living in gold and 7 star houses.

 

THE GOLDEN HANDSHAKE WITH COMPLIMENTS FROM THE POOR IN SOUTH AFRICA

Thursday’s judgment also refers to a 2008 parliamentary response by the then minister in the presidency, Essop Pahad. Pahad said any person who received funding or legal representation from the state undertook to repay the state if they were found guilty. 

Pahad said if Zuma were a public servant, his pension benefits would have been withheld until the case was finalised. Zuma was ANC president at the time and did not hold public office. He continues to receive his presidential benefits, including his annual salary of about R2.9m.

Zuma also received a loan from the now defunct VBS Mutual Bank for R7.8m. The loan was used to pay back some of the money used to make non-security upgrades to Nkandla. Zuma is still liable to the curators of the bank for repayment.

*

 

Taxpayers stuck with Jacob Zuma’s R3 million pension

 

Zuma’s pension perks were decided on by the Independent Commission for the Remuneration of Public Office Bearers. The former president’s final government salary while still in power totalled R2.98 million; this will now be Zuma’s annual pension payment.

This notion was exemplified by the Democratic Alliance’s (DA) chief whip, John Steenhuisen, who argued that South Africans had already paid enough for Zuma. In an impassioned, yet scathing and inconsequential plea, Steenhuisen said:

“Haven’t we paid enough? We built a retirement village for Mr Zuma at Nkandla. This is a constitutional delinquent who compromised not only this Parliament but compromised the office of the Presidency and the Constitution of the Republic.

Haven’t we paid enough for Mr Zuma already? The 10 million people who’ve been pushed to unemployment because of his disastrous policies have paid enough.”

 

https://www.thesouthafrican.com/jacob-zuma-pension-taxpayers-2018/

***

Wil of gaan ons verewig betaal aan hierdie luukses vir swart leiers en tradisionele swart en khoisan leiers of leef in vryheid waar ons nie nodig het om oor ons skouers te kyk nie?    Stem vir Selfbeskikking in 2019 en maak seker dis vir ‘n volksparty – Front Nasionaal.

We have options next year – to vote for our freedom – to get a mandate to go forward.

selfbeskikking

 

Advertisements

Een gedagte oor ““musical chairs” (false flags)”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s