Duitsland steenkool kragstasies

* Nou toe nou, maar ook nie 'n geheim nie.  Die Duitsers doen dit weer en voer heelwat steenkool van Suid-Afrika in om hul ou kragstasies te laat werk.   Hulle doen dit vir hulself en hul mense soos dit hoort.  Die Mehrum-steenkoolkragsentrale in Hohenhameln, Nedersakse, is inderhaas op 1 Augustus vanaf die reserwe status herroep… Continue reading Duitsland steenkool kragstasies

REE IN SOUTH AFRICA/SUID-AFRIKA

Die Steenkampskraal myn gaan terug tot 1952 toe dit begin myn het deur Anglo American tot ongeveer 1963. https://www.revolvy.com/page/Steenkampskraal-mine http://www.thorium100.com/SMM.php Rare Earth Elements Greenland China Shenghe, Chinese and REE China and Greenland *** 2017 Steenkampskraal Holdings has once again confirmed the presence of extremely high grades of thorium and rare earth elements at its project… Continue reading REE IN SOUTH AFRICA/SUID-AFRIKA