SA geen reënboog-eenheidstaat – No rainbownation

Suid-Afrika is ‘n soewereine onafhanklike land en Republiek van Suid-Afrika  sedert 1961, maar ons is nie tans ‘n eenheid staat of een nasiestaat soos die liberale maak of ons is nie.  FW en sy regterhand Mandela het ons probeer saamgooi, dit het nie gewerk nie.   Lees die 1996 grondwet, daar word baie inligting sowel finansies is spandeer aan aparte gebiede, erkende tale en tradisionele leiers.   Daar word net teen Afrikaans gediskrimineer.   Grondeise (CPA’s) en Trustgebiede  is totaal en al  apart van mekaar.     Ons was nie voor 1994 ‘n eenheidstaat nie en nog minder na 1994.   Etnisiteit het nie in die lugruim weggeraak of saamgesmelt nie – elke volk bestaan steeds in eie plek.   Wie glo in die vals reënboognasie as ‘n eenheid as dit nie in die 1996 Grondwet vervat is nie.

Mandela-De Klerk (Oslo)

Mandela with Nobel Peace Prize - ABC News (Australian Broadcasting  Corporation)

*

South Africa has been a sovereign independent country and Republic of South Africa since 1961, but we are not currently an unitary state or one nation-state (rainbownation) as the liberals make or we are not.    FW and his right hand Mandela tried to throw us together as one nation, it did not work.   Read the 1996 constitution, a lot of information and money were spent on separate areas, recognized languages, separate CPA and trustlands, traditional leaders.

Land Claims (CPAs) and Trust Areas are totally separate from each other. We were not any kind of an unitary state before 1994 are thereafter.    Ethnicity of Blacks and Khoi san did not disappear or merge in the air – every group of people still exists in its own place.

Who believes in the false rainbow nation as a one nation unit if it is not enshrined in the 1996 Constitution.  Perhaps those that follow FW and his partners.

There are still separate traditional leaders and separate territories (trustland/cpa).   The whites, the Boerevolk or Afrikaners did not turn up in a mixed nation after 1994, nor did the others. With whom are we, whites now supposed to mix if the old Homelands – reserves – crownland,  all became separate Trust Areas or land claims, registered CPA areas. Yet not with the 30-50 million immigrants from Africa or China on the outside of our cities.

There are currently over 8840 traditional black and khoi san leaders and thousands of registered CPAs – separate from each other.    Land claims are only available on the basis it is to benefit their own peoples (Khoisan / brown and black) and land is only for those who claim it.

During Codesa and before the 1994 election, the Zulus insisted on their old Zulu Homeland, now called Ingonyama Trust with their own legislation. None of us have ever disputed that, because  it is basically the same as the old Homeland or Reserve.   Before 1994 it was for people to get their full independence, like Botswana did.

Just as the Khoi san received huge areas in the nothern Cape, the Richtersveld, (one of hundreds others) only for them, and the Zulus received their Ingonyama state with only a name change, we as Boerevolk have the same international right, on the contrary, more, we all have a right to rule ourselves, to govern our own territories independently. We also have rights, especially at the international level where we as a people have rights to govern ourselves in our own independent country.

*

Daar is steeds aparte tradisionele leiers en gebiede.   Ons blanke Boerevolk of Afrikaners het nie oornag ontpop in ‘n gemengde nasie nie.   Met wie is ons blankes nou veronderstel om te meng as die ou Tuislande alles Trustgebiede of grondeise,  geregistreerde CPA gebiede geword het.   Tog nie met die 40-50 miljoen immigrante uit Afrika of China nie.

Daar is tans oor die 8840 tradisionele swart en khoi san leiers en duisende geregistreerde CPA’s.   Grondeise is slegs te verkry op grond van eie volke (Khoisan/bruin en swart) en grondgebiede is slegs vir diegene wat dit opeis.  Tydens Kodesa en voor 1994 verkiesing het die Zoeloes aangedring op hul ou Zoeloe Tuisland, wat nou Ingonyama Trust heet met hul eie wetgewing.   Niemand van ons het dit ooit betwis nie, want dit is dan basies dieselfde as die ou Tuisland of Reservaat.

Dus is Swart en Khoisan beslis nie grondloos soos hulle te kenne gee nie.  Miljoene hektaar grond is na 1994 uitgedeel aan beide hierdie verskillende volke met steun.  Wys ons een ding hoe word daar vir ons gelieg en baie glo dit of ons lewens daarvan afhang.

Net soos wat die Khoi san ‘n Richtersveld slegs vir hulle, ontvang het en die Zoeloes hul Ingonyama staat behou het met slegs ‘n naamsverandering, het ons as Boerevolk dieselfde internasionale reg, inteendeel, meer, ons het almal ‘n reg om onsself in ons eie gebiede onafhanklik te regeer.  Ons het ook regte, veral op internasionale vlak waar ons as volk onsself mag regeer in ons eie onafhanklike land.

Die foto wys die “Prys” wat ontvang is, maar dit is alles ‘n klugspel, want tuislande, reservate of kroongebiede het nie ophou bestaan in 1994 nie.

Meer as 25 miljoen (1994) het dan ingestem dat hulle juis nie een nasiestaat voorstaan nie, maar by hul eie tale, tradisies, kulture, geskiedenis, identiteite hou en op aparte Trustgebiede/ CPA’s uitleef .  Elkeen het hul eie kultuurhuise.    Indien ons dit verlang of op aandring, word dit “apartheid” genoem.     Maar indien blankes dit waag om te bespreek word dit as “apartheid” beskou.

Dit gaan suiwer oor rassisme en diskriminasie teenoor elke blanke in hierdie land.   Daar word teen alle blankes gediskrimineer.   Daarom was slegs sekere dele ingebou in die grondwet wat hulle vir hulself geskryf het.

Die liberales wat help skryf het aan die Grondwet,  wat hul missies in Dakar gaan uitleef het, verwag steeds ons moet met die hele Afrika en ander lande, soos China se immigrante deel en meng.  Al hierdie immigrante het ook lande van hul eie, hul het ook eie volkswortels, maar nou word ons wortels verslind, weggeneem en vernietig.   En dis ooglopend hoe baie moorde word gepleeg – soek die hofsake en beskuldigdes wie vermoor wie.

Daar is van 1994 af verwag dat ons as blankes veral nie rassisties mag wees vir ons eie gebiede nie, terwyl die tuislande, reservate en kroongebiede, bly voortbestaan het en naamsveranderinge ondergaan het, ingeskryf in hul liberaal verligte kommunistiese grondwet.

Daarom betaal ons steeds vandag vir twee stelsels, nes voor 1994, niks het verander nie.   Praat van brood met botter, konfyt en nog vleis op daardie toebroodjie.  Alles word geskenk. Met Tuislande sou hierdie lande onafhanklik gewees het en hul eie leiers onderhou het, nou moet ons ander dit doen.  Hierdie tradisionele leiers voel vir ons niks nie, want hulle is ook deel van die ANC se EEN plan status.  Dis die grootste regering in die wêreld wat deur die belastings onderhou word.

Ons gaan dit verewig doen as ons nie systap en padgee uit kommunistiese grondwet wat nie vir ons voorsiening gemaak het nie. Dis ‘n internasionale reg vir elke volk om deur hul eie leiers regeer te word in ‘n onafhanklike land soos wat Frankryk of Botswana is.

*

According to the liberal whites and communists, separate areas (old reserves and homelands or Crown lands) for which Mandela and De Klerk had received awards had to be renounced, which was false flags.

Black empowerment came into effect, even before 1994.

Black economic empowerment

The ANC , with chairperson Ramaphosa started his own ANC commission as to help and promote only blacks and others, and their businesses – precisely to strip the whites of everything.   Only other names and other legislation were introduced and this is in line with the so-called communist constitution and also Shepstone policy of 1854 (British empire).

These respective peoples, who together are millions (30 ++ million), also did not agree to one nation (which liberals call rainbow nation).   Therefore there are still separate territories, trustland territories and CPAs, which take place on culture  basis – which are in the constitution. There is clearly sitting on different chairs.   Read also different Hansards and legislations in this regard.

*

Volgens die liberales blankes en kommuniste moes daar afstand gedoen word van aparte gebiede (tuislande) waarvoor Mandela en De klerk pryse ontvang het, wat ‘n klugspel was.   Vals vlaggies is aanhoë kapstokke gehang dat “apartheid” weg is.

Die NP-ANC het swart bemagtiging reeds voor 1994 in werking laat tree, en Ramaphosa het sy eie kommissie as voorsitter begin om meestal swartes te bevoordeel – juis om ons blankes totaal en al van alles te stroop.

Oor aparte gebiede, is daar net ander name en wetgewing ingestel en dit stem ooreen met die sogenaamde kommunistiese grondwet asook Shepstone beleid van 1854 (Britse leermeesters).

Hierdie onderskeie volke, wat gesamentlik miljoene (30++ miljoen) is,  het ook nie ingestem tot een nasie (wat liberales reënboognasie) noem nie, daarom  is daar steeds aparte gebiede, Trustgebiede, CPA’s, wat op kultuur en volksbasis geskied – wat in die grondwet vervat is.   Daar word duidelik op verskillende stoele gesit.   Swart bemagtiging is grotendeels onder almal aanvaar.

Daar is en word van die blanke ras (Boer of Afrikaner) verwag om afstand te doen van hul kulture, identiteit, tradisies, taal – alles word in die Ramaphosa paddapot gegooi om ons te vernietig.

Daar is geen fout dat hierdie mense wel  apart bly nie, inteendeel, dis hul reg om hul eie kulture, tradisies en taal te beoefen, maar ons het dieselfde regte as enige ander volk in die wêreld.   Sommige van hulle bly al daar vanaf 1854, sedert die Shepstone beleid.  Maar ons het ook onafhanklike republieke gehad (ZAR en Vrystaat) toe die Britte met ons voorouers kom oorlog maak het.

Volgens liberaal verligtes / klassieke liberales moet ons “meng”,  anders word ons rassiste genoem omdat ons ons kwansuis aanstel bo ander.   Dan word dit as apartheid beskou.   Wat onwaar is.  Wat is die verskil tussen Kroongebied / Reservaat/Tuisland en Trustgebied/CPA?

Menseregte en selfbeskikking (onafhanklikheid)

Ons as blankes, die Boerevolk  is ook nie verhewe bo die van enige Europese state soos Duitsers of Franse nie.  Die Franse, Italianers, Nore is tog ook nie een nasie in die EU nie.   Griekeland, Italië, Duitsland, Frankryk, België is verskillende volke en apart van mekaar onder die sambreel van EU.   Elke land is hul eie land in reg, met hul eie tale in plek.
Hoekom is daar dan steeds tientalle Trustgebiede en CPA’s waar net sekere van die swart of bruin mag bly en ontwikkel, hul kulture geniet.   Is hulle dan ook verhewe bo ons?  Nee, is ‘n internasionale reg vir hulle, maar ook vir ons om dieselfde voorregte te geniet.   Sien nie die punt daarvan om slegs teen blankes te diskrimineer met swart bemagtiging nie, dit gaan oor geld en mag vir diegene wat dit toepas.

Ongelukkig is die vals “reënboognasie” toegesmeer met rasverwante sake en sodra ons ons blankes ons probeer uitleef word ons as die rassiste afgemaak terwyl elke ander volk hul gate uitgeniet in hul Trustgebiede of CPAs.   Die Zoeloes hou byvoorbeeld jaarlikse kultuurfeeste wat nie deur ons verbied word nie, dis hul reg om dit te doen.   So ook die Khoi san en ander volke.

Die video materiaal is een van talle verskille in etniese swart volke in Suid-Afrika.

*

Dr Verwoerd acknowledged already in 1961 that every nation/ tribe or people has that right, therefore there was also the right to vote in the Homelands for their own independence, but it is now enshrined in the constitution as separate Trust Areas / CPA, but in the same constitution liberals and classical liberal whites expected us, the Boerevolk has to l merge with African immigrants, Chinese, etc. which is a nuisance to most of us.   Those liberals are not part of us.

Verwoerd het dit in 1961 erken dat elke volk daardie reg het, daarom was daar stemreg ook in die Tuislande vir hul eie onafhanklikheid,  maar dis nou ingeskryf in die grondwet as Trustgebiede/CPA, maar in dieselfde grondwet word verwag deur liberales en broederbonders dat ons as Boerevolk alles van ons moet agterlaat en saamsmelt met Afrika immigrante, Chinese, ens. wat strooi is.

*

Elke volk het die reg om oor hulself te regeer in hul eie land.

ONS VERSKIL TOTAAL EN AL HIERVAN:

ETNIESE danse 2018

*

*

Ander volke is ook onderdruk en vermoor

Estonia – Independence

*

APARTE Reservate is omskep in Tuislande, wat omskep is in 1994 in Trustgebiede of CPA’s

Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

*

Wyle Dr H F Verwoerd – 6 September 2019

Dr Hendrik Verwoerd (1901-1966)

Goeie buurmanskap Dr Verwoerd

Een gedagte oor “SA geen reënboog-eenheidstaat – No rainbownation”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s