Ramaphosa – apartheid – blankes

 

Ramaphosa verduidelik in een video as jy blank is, word apartheid weer eens voor die koppe gegooi en die blankes sit met monde vol tande.    Sommige blankes  veral die liberales, is so naief.      Ramaphosa made a statement in parliament and said that all whites have a relation with the so-called apartheid system and supported it.
What he did not say is that all blacks are supported the ANC with B-BBEE and the corruption in South Africa – thus, all crime related issues are related to blacks, coloureds and indians.   

Related image

***

Homelands was only changed to Trustlands in 1994 – that are facts, thus , what has been changed then?
Swartes skep dan hul eie apartheid, sedert 1840 (shepstone beleid), dus hoe kon dit blankes gewees het.  Na 1994 toe kies dieselfde 25+++ miljoen swartes weer dieselfde tuislandgebiede, apart en al die grondeise (cpa) word ook aparte gebiede en na 1994 word dit Trustgebiede gedoop.  Tot die bruinman en khoisan het trustgebiede en ook hulle is apart van die res.

Klink eerder soos ‘n siek magspeletjie.   Hierdie miljoene swart en bruin, is nie verniet in herdie gebiede en die ander 50 miljoen swartes uit Afrika, is nog minder sonder ‘n rede rondom ons stede geplaas nie.   Ramaphosa stig haat en diskrimineer teenoor blankes – is dit hoekom hy aan die hoof gestaan het van die kommissie van swart bemagtiging?  Op wie se opdragte word uitgevoer – misdaad, moorde, korrupsie, swart bemagtiging?  Onder die hand van kommunisme en gaan kyk wie is die blankes wat saam die ANC is.   Heelwat sioniste!  Malema en Maimane sing lekker saam en die ander politici hardloop hul beentjies af vir koalisies.   ‘n Wedloop inderdaad.

***

Het absoluut niks te doen met vorige bedeling of sogenaamde “Verwoerd” apartheid of aparte gebiede wat was as dit steeds bestaan nie.  Hoe slim moet mens wees om dit te weet?  Net wakker.

Dit gaan van voor die Anglo Boere oorlog al oor die uitroei van die Afrikaner en Boere (alle blankes) in Suid-Afrika

Stem vir ‘n eie onafhanklike gebied(e) – stem vir Selfbeskikking – stem vir Front Nasionaal wat ‘n volksparty is. In ons eie gebiede sal dit ons volk wees wat in meerderheid is, so is die vereistes vir internasionale erkenning.

Daar is bykans geen groot maatskappy, bank of instellings wat nie swart meerderheid is en B-BBEE wat ons aftakel saam moorde en aanvalle.   Alle Staatsinstellings soos Eskom, Denel, SABC is totaal en al weg gesteel en word kort-kort opnuut deur die staatskas aangevul sodat miljoene weer van vooraf gesteel kan word.    Al hierdie besighede wat vandag vernietig is, behoort al sedert 1994 nie aan ons nie . Tot sommige boere en besighede loop hand aan hand en hulle is nie die enigste nie.   Wie beheer die 51% B.BBEE?

Soros Plan – Hongarye

***

Die leuens oor apartheid – aparte gebiede bestaan, net in ‘n ander gedaante, dit van trustgebiede en cpa (grondeise) – daar word openlik gelieg, in parlement oor ons blankes al die swartes so uitgeslag het (nou wil ek graag weet, ramaphosa was dan deel van die oppenheimers ook), en daar is ander wat ook op dieselfde wa was. Hoekom sou daar soveel swartes dit oorleef het en nie deel van die “reenboognasie” wees nie – dis in witskrifte verklaar hoeveel miljoene leef steeds in die ou tuislandgebiede (wat kwansuis volgens hulle die swakste grond is, maar wat die meeste reenval ontvang)
Hoekom is daar dan bykans 9000 tradisionele leiers en waar kom hulle vandaan as die swartes uitvermoor is? Eers was dit net 900 en nou is hulle 8840? en wie betaal hierdie mense, staatskas, wie betaal hul mediese sorg? hulle is ook op goeie skemas, terwyl swart en ander onderdane en ondersteuners krepeer van ellende.
Wie sê Ramaphosa voor om soveel haat en diskriminasie gif in te stuur om spesifiek blankes te haat en daarom al die moorde – hy was ook in beheer van die Kommissie wat swart bemagtiging begin het na 1994.. Toevallig? dink nie so nie.
***

It was recently declared that the South African traditional leaders cost the taxpayer over R250 million a year. Traditional, the zulu or xhosa leaders (queen/king) are not the traditional leaders of the Khoisan, Indian or Afrikaner/Boer people. In one article it said there is 900 traditional leaders, but the South African Hansard of Parliament said there are nearly 9000 traditional leaders. That is a big difference between 900 and 8840. Therefore, it is not the “Government” that pay the bills, but the “taxpayers”. And most of those leaders still enjoy their own Trustland or CPA areas, their own cultures, their own work opportunities and developments as well as freedom like before 1994. Landclaims fall under the CPA legislation. They all separate from each other. Are we as taxpayers going to pay for the rest of our lifes for other traditional leaders or for our own self-determination? Then vote to be free in our own country: vote Front National 2019.

Traditional leaders South Africa: 8840

South Africa: Traditional leaders

 

 

***

 

Ramaphosa se video dat apartheid hulle swartes “geslag” het is vol van leuens, waar kom al die tradisionele leiers dan vandaan, want daar is nog nooit weggedoen met tuislande nie, dit het eenvoudig trustgebiede en cpa’s geword. Die witskrif bekragtig dit ook dat hierdie ou tuislande se mense (25++ miljoen) nie deel is van die reenboognasie nie, nou wie is die reenboognasie? – immigrante uit Afrika en China / Asie?

Dis net die begin, en weer begroting en natuurlik sal al hierdie tradisionele leiers hulle pond vleis vanuit die staatskas verkry, soos dit jaarliks gedoen word. Lig u mense in wat aangaan. Ons het almal sedert 1994 onder die indruk verkeer dat tuislande weg is (aparte gebiede) – toe nie – dit het Trustgebiede geword en al die grondeise wat bykom word onder CPA wetgewing hanteer – op dieselfde “beginsels as trustgebiede oftewel kommunale regte” maar net vir spesifieke volke – hetsy Pedi, Sotho, Shangaan, Xhosa, Khoi san, Griekwas of wat ookal…

Begroting – tradisionele leiers 2019

 

Een gedagte oor “Ramaphosa – apartheid – blankes”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s