Dit was 360 jaar gelede wat die Kommando sisteem begin het in suidelike Afrika. Dis deur die Thabo Mbeki regering afgeskaf saam met Lekota toe hy Minister van die ANC kabinet was. En ons, waar sit ons vandag? ons het ook buurt en plaaswagte begin. Maar die kommando sisteem was 'n baie sisteem waarvan almal… Continue reading Kommando sisteem – Commando system (FN)
Kategorie: Lekota
Cope en die ANC
Is Cope maar net nog 'n ander been van die ANC wat die grondwet steun? Van voor 1994 ken ons dit en dit woed steeds voort: Rewolusie, anargie, misdaad - anvalle, moorde, verkragtings, korrupsie op korrupsie is 'n alledaagse gesig in hierdie land, wat eens geblom het as 'n eerste wêreld land. F W de… Continue reading Cope en die ANC
Lekota – Ramaphosa in Parliament 13/2/2019
The Cope leader shook parliament today after alleging Ramaphosa wrote to the Special Branch in the 1970s saying struggle stalwarts had put communist ideas in his head. Congress of the People (Cope) leader Mosiuoa Lekota received a rare standing ovation from the EFF in the National Assembly during the Sona debate on Wednesday after… Continue reading Lekota – Ramaphosa in Parliament 13/2/2019
Kommando
Toe hy Minister van Verdediging was het hy die Kommando stelsel met Thabo Mbeki laat verwyder. Plek is gemaak vir "regstellende aksie" (employment equity - refer to legislation in the article) - lees die Hansard en Jaarverslae hieroor. Sowel die betrokke wetgewings. Dus het dit ook gegaan oor swart bemagtiging. Wie is verantwoordelik vir… Continue reading Kommando