Mfecane, Dfecane, aparte gebiede

* Aparte gebiede en wetgewing, is  in die twee Britse kolonies , Kaap en Natal, in London afgekondig en daarna geïmplementeer, lank voor wyle Dr Verwoerd se geboorte in 1901.   Inderwaarheid was daar nog geen Suid-Afrika toe Brittanje en haar bondgenote begin inmeng het nie   Daardie tyd was daar reeds aparte stamgebiede soos in die… Continue reading Mfecane, Dfecane, aparte gebiede

Leuens oor aparte gebiede – Segregasie

* Daar is so 'n groot verskeidenheid van leuens wat verkondig word, deur die huidige ANC, hul voorgangers, al die politieke party leiers, sowel as die links liberale Afrikane, diegene wat spesifiek na 1966 en selfs sedert 1902 daarmee begin het om die land aan die kommuniste en kaders te oorhandig.  Die vergaderings wat steeds… Continue reading Leuens oor aparte gebiede – Segregasie

Herstel van Boere republieke en Boere volk

* Moet nooit 'n boek oordeel op grond van slegs 'n moontlike gehawende omslag nie.     Soms is die buitekant dalk armoedig, maar bevat heelwat kosbare skatte en inligting.   Wees verseker dat die Boere volk en die Boere republieke se geskiedenis se trekpad nog minder met rose besaai was.    Daar is heelwat kultuurskatte en… Continue reading Herstel van Boere republieke en Boere volk

SWART Apartheid van die ANC

*Apartheid is deur die Engelse begin in 1854 en 1894, nie deur die vorige regering nie.  Die Boere volk sien en beleef die daaglikse skendings van menseregte, aanvalle, moorde, krisisse,  nagevolge van 30 jaar se afbreek, vernietiging van alle infrastrukture, staatsentiteite,  rassisme en diskriminasie,  swart apartheid, swart (gekleurde en indiër) bemagtiging, regstellende aksie WETGEWINGS wat… Continue reading SWART Apartheid van die ANC

Ramaphosa Apartheid skadukleed

* In 'n onlangse gesprek val die apartheidskaduwee oor Ramaphosa waarin hy weer eens apartheid blameer vir alles wat verkeerd is in SA en hulle as leiers dit nie kan beheer of regeer nie.   Volgens hom, en voor die aanbreek van demokrasie in 1994 was die 'apartheid' staat, RSA 'n paria in die internasionale gemeenskap,… Continue reading Ramaphosa Apartheid skadukleed

‘Apartheid’ sanksies / sanctions (1987)

*Die storms na die dood van wyle Dr Verwoerd het letterlik soos sterk winde oor Suid-Afrika gewaai.   Eintlik was daar al destyds hewige stofstorms aan die broei en dit het by Unie wording (onder Britse reëls) begin.   Liberaal verligte blankes het met mag en mening gekeer dat die reservate (sedert 1840) of tuislande (1961) hul… Continue reading ‘Apartheid’ sanksies / sanctions (1987)

De Klerk – 2 Februarie 1990

* Volgens dié "FW aankondiging" (Rubikon-BOM van 1990) het hy en al sy bondgenote besluit om die land te "HERVORM" in die sogenaamde "DEMOKRATIESE bestel".   Dit is niks anders as verskeidenheid van mensgemaakte bomme, die rewolusionêre kommunistiese en sionistiese gevangeskap wat ingeslaan is in elke burger van die land.   Alles deel van elke spyker wat… Continue reading De Klerk – 2 Februarie 1990

Lawyers against so-called “apartheid”

  Regspersone het 'n geveg begin in ongeveer 1986, oor die sogenaamde apartheid wat die Britte in die jare 1840's in die koloniale gebiede in suidelike Afrika ingestel het, maar ons geslagte na 1961 en veral Dr H Verwoerd, word vir al hierdie sogenaamde apartheid of segregasie, die reservate, kroongebiede en wetgewing geblameer wat in… Continue reading Lawyers against so-called “apartheid”

United Nations – “apartheid”

  The United Nations against Apartheid The United Nations: Partner in the Struggle against Apartheid We stand here today to salute the United Nations Organization and its Member States, both singly and collectively, for joining forces with the masses of our people in a common struggle that has brought about our emancipation and pushed back… Continue reading United Nations – “apartheid”

‘Apartheid’ > 1854

* Segregasie oftewel aparte gebiede is in 1854 geskep deur die tradisionele leiers en Lord Shepstone (beleid) in London.  Dit het net na die Mfecane oorloë plaasgevind, omrede swart etniese stamme nie met mekaar oor die weg kon kom nie - dit was duidelik hoekom daar so baie mense doodgemaak is.    Die groot media-… Continue reading ‘Apartheid’ > 1854

Liberale bootjies met bloed gevul

Vryheidsdag beteken vir elkeen van ons net mooi niks op die stadium.  Indien enige van ons volkslede landuit gaan vir beter geleenthede of om veiligheidsrede word daar nie 'n volksplanting geskep op ander kontinente nie, inteendeel ons word almal beroof van ons identiteit en wat ons sin is - ons het 'n reg in die… Continue reading Liberale bootjies met bloed gevul

FW en sy “demokrasie”

Wanneer gaan FW de Klerk en sy liberale (blanke) agente erken dat 'n multi-kultuur nog nooit gewerk het in Suid-Afrika nie en dit nooit gaan werk nie.   Al wat die liberaal verligte oorgawe gedoen het is om 'n uitnodiging te gerig het aan al die Afrika en Brics lande wat werkloos is om hier te… Continue reading FW en sy “demokrasie”

Afriforum – Verwoerdbeleid

Afriforum se toespraak in die parlement en ook oor 'n dokumentêr gemaak oor "apartheid" trek aandag.   En lees mens alles oor dit wat dr H F Verwoerd kwansuis sou gedoen, alles behalwe wat hy in werklikheid gesê het oor Tuislande, word 'n spul leuens verkondig.  Verwoerd het die gebiede ge-erf in 1961 - dit was … Continue reading Afriforum – Verwoerdbeleid

Ramaphosa – apartheid – blankes

  Ramaphosa verduidelik in een video as jy blank is, word apartheid weer eens voor die koppe gegooi en die blankes sit met monde vol tande.    Sommige blankes  veral die liberales, is so naief.      Ramaphosa made a statement in parliament and said that all whites have a relation with the so-called apartheid… Continue reading Ramaphosa – apartheid – blankes

Lekota – Ramaphosa in Parliament 13/2/2019

  The Cope leader shook parliament today after alleging Ramaphosa wrote to the Special Branch in the 1970s saying struggle stalwarts had put communist ideas in his head.   Congress of the People (Cope) leader Mosiuoa Lekota received a rare standing ovation from the EFF in the National Assembly during the Sona debate on Wednesday after… Continue reading Lekota – Ramaphosa in Parliament 13/2/2019

SA geen reënboog-eenheidstaat – No rainbownation

Suid-Afrika is ‘n soewereine onafhanklike land en Republiek van Suid-Afrika  sedert 1961, maar ons is nie tans ‘n eenheid staat of een nasiestaat soos die liberale maak of ons is nie.  FW en sy regterhand Mandela het ons probeer saamgooi, dit het nie gewerk nie.   Lees die 1996 grondwet, daar word baie inligting sowel finansies… Continue reading SA geen reënboog-eenheidstaat – No rainbownation

Blankes en die sogenaamde apartheid

Black South African: Stop demonising the white man in South Africa - read more about this article in 2014 - by Daniel Lotter of Front National (2014) .    Knowing oneself and admitting to your own shortcomings is in all probability the most challenging aspect of being human. To those of us with the inherent incapability… Continue reading Blankes en die sogenaamde apartheid