FRONT NATIONAL

 

WHAT DO YOU WANT TO KNOW ABOUT FRONT NATIONAL?

From time to time new friends on this page ask questions which we assume is already generally knowledge. We sometimes forget that Front National is the fastest growing party on the right of the political spectrum. This page alone grew with 2741 new members since New Year’s Day.

Image may contain: one or more people and outdoor

Let us look at a few questions generally asked:

• What makes Front National different from the Freedom Front +?

The Freedom Front+ is a multicultural party defending a broad concept of “minority rights” within the current dispensation.

Front National argues that everybody in this country is a member of a minority group.   The white population is probably the most marginalized minority group.

In defending the broad concept of “minority rights” there is no distinction between the FF+, the DA, the ACDP or the IFP – they all try to defend a broad concept WITHIN the current New SA, while Front National says:

“In 1994 the white man let go of guardianship of other ethnic groups. We now focus on the needs for sustainable existence and a future of freedom and peace for the white minority, supporting and encouraging the very same for all other groups in this country, providing that they work and aim towards it themselves.” And above all we aim towards the creation of a state of self determination AWAY FROM the current dispensation and its oppressive ANC rule, which will last for decades to come still

• Who does FN represent?

The person of European descend with a Western culture, orientation and belief system. When we therefore use the term “Afrikaner”, we mean by that, not a person speaking Afrikaans, but a person whose ancestors came from Europe, but being born on African soil. Whether therefore your speak Afrikaans, English, Portugese, Greek, German, Italian, Dutch or Hungarian at home, you belong here.

• Does FN have representation in Parliament?

Not yet. A political party is represented in Parliament after a general election. No political party in the world started off with immediate representation. When we were founded in 2014, it was literally 3 months before a general election. We decided not to campaign very actively but to use the vote as an indication whether our people are interested in self determination still. The number of votes we gained in that election was more than what we expected. And the interesting thing is this: After 4 years our enrolled membership in the Gauteng province ALONE is more than the total number of votes in 2014! Do we have Parliamentary representation? Maybe we should address that question immediately after the election!

• Why not “merge” with all the other smaller parties and form one?

In order to merge, or even to co-operate, there is one inevitable necessity – a common goal. Otherwise there is no purpose for “standing together” or “uniting.” So let us look at two challenges here:

1) The total number of white (and even coloured) votes is less than one fifth of the total black vote. That should clearly indicate that any attempt to try and oppose the current regime through numbers, will end in a dismal failure. In fact, the total percentage of representation COMBINED for the FF+, Cope, ACDP and IFP is 4,47%. The remaining 96% of the vote is against us!

2) Front National have no interest whatsoever in any further attempts to make the failed New South Africa work. The “Rainbow Nation” died with Mandela. There is no equality, racism is worse than ever, crime and corruption is out of hand and the white man is blamed for everything. We want to get out of here and sort our own lives. And we are the only party to clearly state that as a core policy. Who, exactly then, do we need to “unite, merge, co-operate or stand together” with if everybody else is apparently quite satisfied to carry on in the New SA as if nothing is wrong.

You are welcome to raise any more questions you have about FN and we’d be more than happy to address them in follow-up articles.

***

MAKING SURE WE ARE PART OF HISTORY
Front National SA

It is absolutely true that, when two cultures clash, the victorious one writes history and justifies his cause.

This is one of the main reasons why we, in this ongoing battle for the survival of our Western culture, have to realise now that in a state of multiculturalism with the odds and numbers against us, we will have to accept being written out of history eventually.

Unless…we understand that the creation of a state of self determination for the people of European descend and culture in Southern Africa is the only viable option for survival.

Image may contain: text

***

HOE HET FRONT NASIONAAL ONTSTAAN?

Dit raak verkiesingstyd en derhalwe moddergooityd – daarvoor trek ons maar ons ou kleertjies aan. Dis onvermydelik.

Een van die eerste salvo’s is ‘n bewering dat FN gestig is met ‘n naamlys van lede wat multikultureel is. Dis die soort van bewerings wat onverantwoordelik en lasterlik rondgegooi word wanneer kinders probeer politiek bedryf op die sosiale media.

Daar is deur die loop van 2013 ‘n meningspeiling gedoen op Boere Krisis Aksie om te vra of mense nog glo in selfbeskikking, aangesien die VF+ toe redelik swygsaam geraak het daaroor en die party se steun geval het van 424 555 stemme (9 setels / 2,7% steun) na 165 715 (4 setels / 0,9% steun) 20 jaar later. Die redes daarvoor is welbekend en nie hier ter sake nie.

Die lede op BKA het oorweldigend gestem vir die stigting van ‘n nuwe party en ‘n vergadering is in Pretoria gehou waarby ‘n hele paar rolspelers teenwoordig was. In November van daardie jaar is ‘n stigtingskongres gehou aan die Oos Rand.

Van meet af aan was die oogmerk van Front Nasionaal om die politieke proses te gebruik om ‘n mandaat vir Afrikanerselfbeskikking te beding, NIE vir deelname aan die multikulturele eenheidstaat nie omdat ons reeds gesien het dat dit getallegewys ‘n nodelose saak was.

Dit was noodsaaklik om aksies aan te voor soos die protes om die vrylating van Clive Derby Lewis om nasionaal die aandag te vestig op FN as alternatief vir die dooiepunt waarin Afrikanerpolitiek homself bevind het. In hierdie aksies is ons ondersteun deur rolspelers soos Steve Hofmeyr, Dan Roodt, ens.

Dit was egter van meet af aan duidelik dat daar opposisie sou wees teen FN, vanuit beide die geledere van die mense wat die multikulturalisme en die Nuwe SA aanhang, maar ook vanuit die hoek van die partye wat kiesers aan ons sou moes afstaan. Dus was daar van meet af aan pogings om die party te kelder, onder meer deur ‘n aksie van ‘n bekende anti-FN kommentator op Facebook om ons te verhoed om ‘n bankrekening te open. Sulke onderduimse taktieke ken ons elke dag en het goed geweet om dit te ondervang.

Derhalwe was FN toe NIE ‘n NUWE politieke party nie. Willie Cloete van die FVP het met sy hele party netso oorgestap na FN toe, daar is aansoek gedoen by die OVK om ‘n naamsverandering en FN is gebore. Die twakpraters wat dus allerhande storietjies aan u probeer opdis oor stigtingsledelyste en so-aan, dis wat dit is – twak.

Die party het suiwer ten doel om binne die raamwerk van die bepalinge van Artikel 235 van die Grondwet, die Statute van die VN en ander toepaslike internasionale protokolle en staatsregtelike beginsels selfbeskikking vir die Afrikanervolk op te eis. En daarmee bedoel ons mense van Europese herkoms met ‘n Westerse lewensbeskouing, taal, kultuur en identiteit.

Anders as die tradisionele politieke partye wat ‘n vertikale hiërargie van leierskap het waar een persoon feitlik onbeperkte mag het, het ons lankal oorgegaan tot die moderne manier van doen deur die vestiging van ‘n parallel organogram waarin ‘n uitvoerende Dagbestuur elkeen ‘n bepaalde funksie dien. Dus is regsgeleerdes verantwoordelik vir regskwessies, boerderykenners vir landboukwessies, sakemense vir ekonomiese kwessies, onderwysdeskundiges vir opvoedingskwessies ensovoorts.

Die voorsitter van hierdie bestuur, wat deur die Dagbestuur met meerderheidstem tot die voorsitterstoel verkies word, dien as partyleier. Op die oomblik is dit Daniël Lötter, wat ook die hoof woordvoerder van die party is.

https://www.facebook.com/pg/Front-Nasionaal-SA-Front-National-SA-743870385730868/about/?ref=page_internal

Advertisements

Een gedagte oor “FRONT NATIONAL”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s