Ons word hoegenaamd nie beskerm op enige gebied nie – nie taal of kultuur nie, nog minder beveiliging. Ons besighede sluit as gevolg van swart bemagtiging en verloor werksgeleenthede daarvan. Ons het ook ‘n reg om te lewe, selfs dit word ons nie gegun nie – hoeveel mense is die afgelope paar maande nie al gruwelik aangerand, vermink en vermoor nie. Ander vlug land uit vir ‘n beter en veiliger heenkome net om te oorleef.
Op die foto is hy saam Magnus Malan en Jona Savimbi in die goeie ou dae toe ons nog wet en orde gehad het. Dr Savimbi lyk nie enigsins ongelukkig nie.
There is no safety in South Africa, not for us, for nobody.
*
Hier is ‘n paar prag video voor 1994, foto verhale vertel self, was toe ons ‘n aktiewe en baie goeie verdedigingstelsel gehad het in 1985 – vandag kan mens dit wat ons het nie iets noem nie.
Die kommuniste en liberale se grondwet van 1996 lees ons almal wat in Suid-Afrika woon, het reg tot lewe en reg tot ekonomiese vooruitgang , maar dit word ons verbied met swart bemagtiging en regstellende aksie. Dit was ons voorland toe FW de Klerk die land oorhandig het, want toe al het hulle dit begin toepas. Luister na die gesprekke van Rina Venter, wat ook deur De Klerk aangestel was. Liberaal verligte blankes het buite ons grense, in Dakar, Zambia, Engeland en ander plekke gaan “onderhandel” en swart bemagtiging is in 1989 al versoek.
Ironies – bruin en swart etniese volke het sedert 1994 afsonderlike Trustgebiede (1970 se tuislande) en CPA (grondeise) waar hul hul kan uitleef met hul kultuur, taal en tradisies, maar dit word ons nie gegun nie. Ook onder hul eie grondwet. Daar is 8840 tradisionele leiers verknog op die grond en almal weg van mekaar waar daardie byvoordele net vir hulle is.
Dus, waarmee sit ons vandag – volksmoord. As ons nie ekonomies verbied word nie, gaan ander landuit indien hul genoeg finansiering het of beland andersinds of in ‘n agterkampie of plakkerskampie. Hoeveel besighede se deure is nie al gesluit nie?
Ons is reeds vir 25 jaar verswelg in ‘n “sogenaamde reënboognasie” (meestal immigrante uit Afrika of elders) se sinkende skip, want die ou etniese volke (30 miljoen) plus is gemaklik in hul trustgebiede of cpa’s.
It is now 25 years since the so-called democracy and we have nothing – no country – stateless.
*
FEW battles in the annals of South Africa’s military history have had such a grip on the imagination as the Battle of Delville Wood, fought near a small northern French village, Longue-val, in July 1916, during the Somme campaign in World War I. With the passing of time, Delville Wood for South Africans has become hallowed ground in a foreign land: a symbol of courage and perseverance, a personification of the steel and endurance of the South African soldier, under the most terrible circumstances.
The State President, Mr P. W. Botha (second from right) and Lieutenant- General I. R. Gleeson, SSA, SD, SM, Chief of the South African Defence Force Staff (right) take the salute during the playing of the national anthems of France and South Africa with, from left, Mr Gaston Duclercq, mayor of Longueval, General J. Guichard of the French Army, Military Governor of Lille and Mr G. Fontanelle, Prefect of the Peronne district, representative of the French Government.
http://sadf.info/SADF%20Roll%20of%20Honour%20WW2.html
*
VIDEO’S OP EIE BODEM
Geen storielyn of bepaalde orde. Slegs gedagteflitse om weer onder die indruk te kom van wie ons was………
“We carry forward the memory of an amazing time in our lives When we proudly answered the Call of our country And served in the best defence force that Africa has ever seen….” – Skrywer onbekend. Soek jou pet, beret, boshoed.
Hoofdeksels op en kom op aandag vir “Die Laaste Sinjaal” aan die einde, gedagtig aan ‘n magtige organisasie wat was; aan alle strydgenote, veral die met letsel aan liggaam en gees, ook hulle wat die hoogste prys reeds in die fleur van hul lewens betaal het, die toerusting wat hulle gebruik het, was opgepas, bewaar en onderhou soos hul eie …
Ons was Die Suid-Afrikaanse Weermag! Saluut kamerade…..! Hier is ‘n paar goue oomblikke
Dankie aan ons jong mans , seuns en pa’s en oupa’s… ma’s en dogters wat hier deel was – ‘n trotse weermag, lugmag, polisie, vloot …
*
We were the best in Africa…
Weermag, vloot, lugmag voor 1994
*
Previous leaders
Leaders before 1994 – Vorster, Botha, Treurnicht, Jaap Marais en ET
[…] PW Botha – 1985 – oud weermag […]
LikeLike