Ramaphosa se kabinet

Te verwagte, want enige iets is moontlik.   “Helfte is vroue”  – SY mense wat HY aangestel het wat saam hom die “wa” van “nuwe orde” gaan trek.   Duidelik is daar ander in die parlement wat nie die kommunistiese ANC se sienings deel nie.   Eintlik moet al die kommuniste verheug wees omdat die saak van kommunisme gedien word, nie die land en haar mense nie.   Van vlak 1 regering to vlak 3 regering, alle staatsinstellings en selfs die privaatsektore trek saam.     En dis al sedert 1994 so.  Indien dit nie so was nie, sou daar beslis nie soveel diefstal, korrupsie, misdaad en veral moorde gewees het nie – en dit gaan toeneem.   Ons land kon alle groot moonthede oortref het of op dieselfde vlak gewees het, met wat ons reeds in 1994 gehad en bereik het.   Ongelukkig is kommuniste anders ingestel – en moenie glo wat hier staan nie, gaan lees op wat in ou Kommunistiese lande plaasgevind het.  Lees op oor #Bolshevism #Bolsjevisme   Dit is al in heelwat artikels op die blad geplaas.   Die “opposisie” partye spreek almal hul misnoeë uit.

Image may contain: 26 people, people smiling

VEILIGHEID – PRIORITEIT

Doen weer eens ‘n beroep op ons volksmense – spandeer maar die finansies aan volkseie besighede, bevorder opleiding en opheffing onder eie volksmense en laaste maar nie die minste daardie ekstra beveiliging en veiligheid.   Fokus op kommunikasie, buite die sosiale netwerke.   Fokus op die laasgenoemde vir u eie beswel, want ander gaan nie die hand van veiligheid of beskerming uitreik nie, en nog minder gaan swart bemagtiging of onteiening verdwyn.  Ons is bewus van al die feite dat na 1994 wie is en maak deel uit van die Polisie en Weermag.  Ons lees dit, ons kla daaroor.   Ons murmereer daaroor as ‘n boer of ‘n blanke sy wapen toegesluit hou, terwyl misdadigers in die openbaar rondloop en vuurwapens links en regs gebruik.   Moet nie die fout maak om jouself af te neem as daar dinge plaasvind nie – dit word teen jou gebruik.

Lees meer – read more

Ramaphosa – appointments in Parliament  2019 – NAMES

Of daarmee saamgestem word al dan nie.   Vermorsing, Rassisme en Diskriminasie teenoor elke blanke in hierdie land, wat sedert 1994 nog nooit deel was van die kommunisme nie en nooit deel sal wees nie, behalwe as daar met gemak gesit word, maar hulle word nie as deel van die blanke volk beskou nie.

Dis al sedert 1994 so en wie is die swart bevoordeeldes wat inkomstes verdien uit B-BBEE?   Met ‘n president wat swart bemagtiging dryf om blankes uit te wis, nie net op ekonomiese vlak nie, maar ook met misdaad wat die land toegelaat word.

Beide die DA en EFF behoort teen hierdie tyd van beter te weet hoe werk sy kommunistiese kollegas wat langs hulle gaan sit.   Sê een ding en doen ‘n ander.  Almal van hulle sit op “musical chairs” en daagliks word daar ingepalm en gesteel.

From the DA – Opposition parties have described President Cyril Ramaphosa’s Cabinet as the same choir singing a different tune.   The president announced a slimmed down Cabinet on Wednesday night, reducing the number of ministries from 36 to 28.   His Cabinet includes some new blood like Ronald Lamola in the Justice and Corrections and the surprise appointment of the night of Good Party leader Patricia de Lille to head up a reconfigured Public Works and Infrastructure ministry.   “This is a Cabinet that looks the same actors playing to the same script, they’ve just been reshuffled along the deck and our focus now is to refine our plan, a plan that will bring us jobs.”

The Inkatha Freedom Party (IFP)’s response was lukewarm. Member of Parliament and spokesperson Mkhuleko Hlengwa said that the only real surprise inclusion in the new Cabinet was the inclusion of De Lille.

The EFF has described the new national executive announced by President Cyril Ramaphosa as an “insult to the intelligence of South Africans”.  Among issues flagged by the red berets is the number of deputy ministers, which is more than that of ministers, after Ramaphosa appointed 28 ministers with 34 deputies.  According to the EFF, Ramaphosa succumbed to ANC factional dynamics at the expense of saving taxpayers money as he had promised.   For this, the EFF branded Ramaphosa a “dishonest and manipulative person” calling his decision an insult to the intelligence of the citizens. “The first sign of absolute dishonesty is the idea that he has reduced the cabinet by reducing the number of ministers, yet he increases deputy ministers,” said the party in a statement.   “The point of the call for the reduction of the cabinet has always been about saving taxpayers money.   “This objective is not achieved when a number of deputy ministers has been considerably increased whilst reducing the cabinet.   “The cabinet remains a bloated bunch of people, which is a clear disregard of the public purse in favour of satisfying the factional demands of the ANC.”

https://ewn.co.za/2019/05/30/opposition-parties-unimpressed-with-ramaphosa-s-cabinet

*

READ ABOUT

Terrorisme en sabotasie

Romanian communism – Nicolae Ceausescu

Communism:   Bolshevisme – Kalergi

Communism – Bolshevism – Revolution

Communist Constitution

*** ***

I am of the opinion that most of the conservative whites (and perhaps others) did expect the same scenario’s. “Half of the appointments are women” –  It was HIS own people who were appointed to assist him.    And was that not the X of Zuma that open the borders of South Africa to everybody just after she was minister?  The all sing the same “song” that “Africa is one country” and not a continent.  (laugh).  Gaddafi started this same thing about one country and where are his millions today?

There are others in parliament who do not share the communist ANC’s views. Actually, all the communists should be delighted because the cause of communism is served, not the country and its people.   They voted, the “majority voted” and even the “corruption” in the voting process tells what it is.

From level 1 government to level 3 government, all state institutions and even the private sector and banks join forces with the corruption . And that’s been so since 1994.

Focus on your own safety, in your house and business.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s