Radical red flags – 16 October – EFF

Malema and his red brigade were not their to support the farmers but have their own targets in their red revolution minds.  Die rooi brigade of vlag rewolusie is tog so lief om magsvertoon te toon, uiting te gee hoe radikaal en magtig hul is.  Opstook is hul eerste naam.   Radikale elemente wys dit ook in video vertoon hoe magsbehep hul is.  Op 16 Oktober 2020 was daar ‘n hofsaak om beskuldigdes aan te hoor.   En tog het die rooi vlag uit hul pad gegaan om eerder te fokus op aanstigting, haat en oorlogspraatjies.   As dit nie in parlement is nie, is dit in die ope.   Die vraag kan ook gevra word hoeveel onwettiges was hier teenwoordig, wat niemand sal weet nie.   Verskeie videos sal wys wat aangaan.

Some EFF supporters carried clubs


*

SENEKAL

BIKERS … WATCH THIS

Watch from the air as the Economic Freedom Fighters leave their zone to confront the bikers at Senekal.

*

Tiaan op Senekal

*

Genoeg is genoeg – Plaasmoorde – Genocide

>

Jooste was part of the old Commando system.

*

Freedom of Expression – SAHRC Violation of Rights
HATESPEECH …. AND CONFRONTATION … – MALEMA: ENCITEMENT TO VIOLENCE

*
Opinion – the “struggle with the red brigades (EFF).

“We are going to face white men face-to- face,” he said in another tweet, accompanied by a picture of a rifle.    The EFF supporters sang songs and shouted slogans calling for South Africa’s land to be returned to Black residents.      Many were dressed in the EFF party’s red uniforms and berets and brandished golf clubs, hockey sticks and cricket bats.   They confronted 250 white farmers who gathered to protest the killing of Mr Horner, charging that police do not adequately protect them.    The farmers mostly wore khaki shirts and shorts, a few wore military outfits, and at least one was armed.   Some carried placards with “Boer Lives Matter” in reference to the traditional name for farmers in Afrikaans, a form of Dutch spoken by many whites.

A farmers' leader attempts to calm the situation

“We are getting tired now of all the farm murders,” said Geoffrey Marais, 30, a white livestock trader from Delmas, where a woman was strangled to death two weeks ago.   “Enough is enough. They must start to prioritise these crimes.”   The killing of Mr Horner has exposed racial divisions and economic inequalities that persist despite the ending of the apartheid system of rule by South Africa’s white minority.

https://www.thesun.co.uk/news/12949931/black-protesters-white-farmers-murder-south-africa/?utm_source=facebook&utm_medium=social&utm_campaign=sharebarweb

Cope

Mr Mosiuoa Gerard Patrick Lekota was Minister of Defence of the Republic of South Africa from 17 June 1999 until 25 September 2008. Prior to his appointment as minister, he served as the first Premier of the Free State Provincial government from 1994 until 1996 and as Chairperson of the National Council of Provinces from February 1997 until June 1999.

Regstellende aksie (Kommando)

Toe hy Minister van Verdediging was het hy die Kommando stelsel met Thabo Mbeki laat verwyder.    Plek is gemaak vir “regstellende aksie” (employment equity – refer to legislation in the article) – lees die Hansard en Jaarverslae hieroor.   Sowel die betrokke wetgewings.    Dus het dit ook gegaan oor swart bemagtiging.   
He was Minister of Defence Force and with the assistance of Thabo Mbeki stopped the Commando System.   They wanted racist BLACK Economic Empowerment and Employment Equity.

Kommando

>

Dis deur die Thabo Mbeki regering afgeskaf saam met Lekota toe hy Minister van die ANC kabinet was.  

Kommando sisteem – Commando system 

*

Die EFF het ook bewys gelewer hoe aggressief is hul in hul protesaksies met die moord op Brendin Horner.   Daar is nie gefokus op die hofsaak nie, maar op blankes wat daar was.    Dit het nie vir die EFF gegaan oor plaasmoorde of om misdaad te beveg nie maar eerder magsvertoon en aggressie teenoor Blankes in die land.   Vir die radikales gaan dit om alle magsbesit in grond te verkry – dit is ook wat in die 1955 manifes van die ANC staan ( #bolsjevisme).   Hul het hul skerp uitgespreek dat hul alle plaas en ander grond soek.    Nes Ramaphosa, ontken Malema op 16 Oktober 2020 dat daar geen plaasmoorde plaasvind nie.   Hul het almal verskuilde agendae in hul rooi kommunistiese vlae en kleredrag.    Verskeie video’s en foto’s bewys die teendeel dat hulle ‘n radikale aggressiewe politieke party is, wat losgebreek het van die ANC.  Leiers van hierdie groepe het al genoem hulle is steeds lede van ANC.

Weens afstand en omstandighede kon baie van die Blankes, die Afrikaners, Boere nie hierdie gebeurtenis bywoon vir ondersteuning nie.  Dis nie altyd moontlik om weens die hoë kostes soos vervoer of verblyf,  hofverrigtinge by te woon nie.  Weet net dit diegene wat nie daar kon wees nie,  in die gees saam met die slagoffers van geliefdes, wat vermoor is, maak nie saak van watter groep nie, daar was heelwat teenwoordig.

Daar moet onthou word.   Net soos swartes verskil van mekaar, so verskil wittes ook van mekaar.  Daar is liberale en klassieke liberale blankes, maar daar is ook konserwatiewes.   Meeste konserwatiewe blankes stem beslis nie saam met wat in die land aangaan nie en het beslis nie hiervoor gevra of enige mandaat daartoe gegee nie.

Heelwat liberales/klassieke blankes was weer gemoeid met die opstel van die “sogenaamde ‘reënboognasie’ grondwet”, wat inderwaarheid die 1955 ANC manifes weerspieël.

Daar is ook heelwat swart  / khoi san volkere, wat wel vir die ANC / DA / EFF / VF + steun, wat steeds in aparte gebiede soos voor 1994 bly of werk.  Dit word aan almal voorgehou dit gaan goed in die land met die “vals reënboognasie”, terwyl plaas en blanke moorde  op internasionale podium ontken word deur ANC en EFF leiers en parlement.

Die vraag is –  Hoekom word leuens verkondig dat swart en khoisan nie grondgebiede het nie, hulle is nie grondloos nie.   Blankes het nie hul grond gesteel nie.    Terwyl al die meeste ou tuislandgebiede beskerm word in die huidige grondwet (sowel vorige grondwette), word daar selfs voorsiening gemaak vir duisende tradisionele leier en die belastingbetaler moet die hoogs besoldigde leiers, wat swart bemagtiging teen ons blankes toepas, onderhou.  Sommige leiers het ook meer as een vrou en familie, met paleise wat onderhou word.

Vanaf 1994 vind daar heelwat plaasmoorde plaas, wat opeindig in grusame martelings, verkragtings van die familielede, vroue en kinders, die brand met strykysters en warm water of olie.   Baie jong kinders is al verdrink in ‘n bad en ander baba is tereggestel.

Moorde het toegeneem nadat die Kommando sisteem vernietig is in die land.   Die redes wat destyds aangevoer was vir vernietiging van kommando sisteem, was weens swart bemagtiging, deur niemand anders nie as die destydse ANC minister van Verdediging, Mosiuoa Lekota.   Hy is tans die leier van COPE.   Almal verbind met die ANC maar op hul eie rig sommige meer radikale geweld aan, plundering en brand van huise, trokke en selfs dorpe is al vernietig.

Aan die einde met al die misdaad, verdien die regering 15% VAT op elke artikel en aanval, mediese onkostes, hospitaal en medisyne, versekering, vervanging van toerusting het alles 15% VAT op.  SASRIA behoort aan die regering.

Een gedagte oor “Radical red flags – 16 October – EFF”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s