Maasdorp-BLF en EFF (FN)

Dis hoe die wind waai – die BLF en EFF swaai aan dieselfde takke rond.     #Maasdorp van die BLF is die “bestuurder” van die Mensehulpbronnetak vir die EFF wat blanke dienste benodig.      Daar sal heelwat voordele wees.   Diegene wat vir jare so besteel is deur bediendes of ander werkers mee gesukkel het, sal eenvoudig wat uit die huise of besighede of plase weggeraak het die afgelope 50 jaar, gaan terugneem sonder vergoeding en sonder dat die Polisie eers ‘n saak hoef te ondersoek, want hulle gaan dit nie eers agterkom nie.  Nie dat dit wat verouderd is, meer bruikbaar kan wees nie.   Daar kan heelwat foto’s geneem word hoe dit aan die binnekant lyk en na gesprekke geluister word.  Kan nogal sports wees om as agente in te sypel.

No photo description available.

FRONT NATIONAL

 

Depending on the payment and conditions of employment you offer, of course Lindsay.

White people have never been scared of working. After the Boer War, the Rebellion and the Great Depression we worked to uplift ourselves. We started businesses, industry, railways, banks and academic institutions. We took up the spade and built roads. We took up the pickaxe and went down the mineshafts. We took up the shovel and fed coal to the locomotives.

We did not sit on our behinds, moan about the injustices of the past for 25 years, burn and loot everything we could find and collect our social grant every month. We worked.

And we will again.

If this is intended to offend us, you’ve failed.

Front National can teach you this lesson: We’re not ashamed of work. That’s why you’re still behind. And will unfortunately not catch up in this lifetime. Your attitude is wrong.

Keep it so.

https://www.facebook.com/743870385730868/

https://www.frontnasionaalsa.co.za/

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s