Nuwe SA na 2019

  Gaan daar nog steeds nuwe aanpassings kom in die skole?  kyk gerus hierna en besluit self wat die belangrikste is vir jou kind of dit is wat jy voor gestem het. Het geen behae om te weet wie hierdie Marlene Wasserman is nie - sy is glo 'n dokter ook nogal, sien hulle het… Continue reading Nuwe SA na 2019

Schweizer Reneke Noordwes

Meer "vals" rassisme is aan die broei en groei soos onkruid op Schweizer Reneke alles met die hulp van media berigte en politici.  Waarom was sommige foto's doelbewus weerhou en net die een versprei waar kinders hul ete genuttig het?  En hoe is dit moontlik om 'n onderwyser se dienste so gou op te skort… Continue reading Schweizer Reneke Noordwes

Schweizer Reneke North West

Politieke betrokkenheid is oorheersend in die protesaksies en ook die wyse hoe die 'saak', wat nog nie eers amptelik begin is,  op Schweizer Reneke hanteer is.   Terwyl die protesaksie aan die gang is, het EFF lede oor sekerheidsmure geklim en daar is selfs 'n kennisgewing dat dit 24 uur beman word, geignoreer is.  Waar was… Continue reading Schweizer Reneke North West

Schweizer Reneke Menseregteskending

Daar word 'n ernstige beroep op ouers van die Laerskool te Schweizer Reneke gedoen om te kyk na hul menseregte wat geskend word, veral die van hul kinders, onderwyser en skool.  A serious appeal is made to the parents of Schweizer Reneke Primary School to look into their humanright violations. North West Education MEC Sello… Continue reading Schweizer Reneke Menseregteskending