Meer “vals” rassisme is aan die broei en groei soos onkruid op Schweizer Reneke alles met die hulp van media berigte en politici. Waarom was sommige foto’s doelbewus weerhou en net die een versprei waar kinders hul ete genuttig het? En hoe is dit moontlik om ‘n onderwyser se dienste so gou op te skort sonder enige ondersoek? Gaan die rooi t-hemde volwassenes , meestal jeugdiges ook so tekere as hul ‘n restaurant op horings neem, beset almal se tafels om na hul pype te dans. Is dit hoekom dieselfde rooi t-hemde gebruik word om grond op dieselfde wyse bekom en te beset? When exactly did the black children registered at school? And from where did all protesters came with their red t-shirts with their demands, their type of behaviour and intimidation to disrupt this school and education programme? To scare the little ones? They all focussed only on one thing. And it is the very same red t-shirts that occupy land illegal.
Was die inligting dat die 4 swart kinders laat ingeskryf was en vinnig plek vir hulle gemaak is, ook moedswillig gewees om rassisme te stig – en veral ook hoe daar so vinnig van die blanke onderwyser se dienste opgeskort is.
Daar word berig deur ‘n ouer in ‘n artikel dat laat inskrywings ontvang is van die swart leerders, waar daar spesiaal plek vir hulle ingeruim moes word. Waarom is swart ouers dan nie ook ‘n slag eerlik as dit die geval is nie.
A parent from one of the children said that the four black children were late registered in the school on Wednesday, 9 January 2019.
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/betogers-sak-toe-op-laerskool-schweizer-reneke/?fbclid=IwAR2kLEfH-A_NnHmED5e8DZw49sIci13Nt3E75MOzcrFGatAqYUGEk1DJCEM
***
Schweizer Reneke: FAKE RACIAL OUTRAGE created by DA Youth Leader | South Africa
https://www.youtube.com/watch?v=qce4pGRyVHM
***
read / lees
Schweizer Reneke Menseregteskending
Wie is rassiste? Who are racists?
[…] Schweizer Reneke Noordwes […]
LikeLike