The Sage is on-going - it was also on TWITTER AND FACEBOOK Was daar enige vooraf "beplannings" ..................... 13 hrs A SCHWEIZER RENEKE PRIMARY SCHOOL, A COMMUNITY, AND A COUNTRY, TRAUMATISED BY PARENT'S OF A 5 YEAR GRADE R STUDENT WHO ALLEGEDLY HAD WANTED A SCHOOL FEE DISCOUNT. On the 9th of January, a… Continue reading Schweizer Reneke Primary Sage
Kategorie: Schweizer Reneke
Schweizer-Reneke “false racism”
ELANA DANKIE VIR JOU - JY IS PRAGTIG AL IS JY HARTSEER - ONS IS SAAM JOU. Elana Barkhuizen, the North West teacher who has been suspended on allegations of racism, believes that there are people who are trying to ruin her life. Barkhuizen was suspended last Thursday after a photo of four black children sitting… Continue reading Schweizer-Reneke “false racism”
Schweizer Reneke Noordwes
Meer "vals" rassisme is aan die broei en groei soos onkruid op Schweizer Reneke alles met die hulp van media berigte en politici. Waarom was sommige foto's doelbewus weerhou en net die een versprei waar kinders hul ete genuttig het? En hoe is dit moontlik om 'n onderwyser se dienste so gou op te skort… Continue reading Schweizer Reneke Noordwes
Schweizer Reneke North West
Politieke betrokkenheid is oorheersend in die protesaksies en ook die wyse hoe die 'saak', wat nog nie eers amptelik begin is, op Schweizer Reneke hanteer is. Terwyl die protesaksie aan die gang is, het EFF lede oor sekerheidsmure geklim en daar is selfs 'n kennisgewing dat dit 24 uur beman word, geignoreer is. Waar was… Continue reading Schweizer Reneke North West
Schweizer Reneke NW
Dit kom voor of hier heelwat politiek betrokke in die protesaksies was maar ook intimidasie, veral die wyse hoe die saak op Schweizer Reneke hanteer is. Eerstens was daar soos in onmiddellik ontslae geraak van 'n blanke onderwyser se diens. En dit nog voor die ondersoek eers begin is. Wie was die regter wat haar… Continue reading Schweizer Reneke NW
Schweizer Reneke Menseregteskending
Daar word 'n ernstige beroep op ouers van die Laerskool te Schweizer Reneke gedoen om te kyk na hul menseregte wat geskend word, veral die van hul kinders, onderwyser en skool. A serious appeal is made to the parents of Schweizer Reneke Primary School to look into their humanright violations. North West Education MEC Sello… Continue reading Schweizer Reneke Menseregteskending
Schweizer Reneke
FRONT NATIONAL PRESS RELEASE FRONT NATIONAL CONDEMNS CONDUCT OF POLITICIANS AFTER SCHWEIZER RENEKE SCHOOL PHOTO GOES VIRAL – URGES PARENTS TO TAKE LEGAL ACTION 10-01-2019 On the morning of 9 January 2019 at 09:00 a primary school teacher of Schweizer Reneke Primary School in Northwest took a picture of a group of first year pupils… Continue reading Schweizer Reneke