Die korruptes in Suid-Afrika

* Die voetspore van misdaad in Suid-Afrika,  is wyd, redelik verspreid en ver gevorderd.   Net soos dit hier in SA aan die gang is, loop dit ook oor kontinente en lande, veral regerings asook staatsentiteite en besighede wat oral 'n vinger in die misdaadkoek het.   Hulle mag soms gesofistikeerd voorkom en kan nie maklik herplant… Continue reading Die korruptes in Suid-Afrika

Suid-Afrikaanse presidentskap

* Wat het die huidige president , Ramaphosa, gedoen sedert sy aanstelling om korrupsie en misdaad, veral moorde en verkragtings, sindikate wat oral werk, die infiltrasies op ons landsgrense en veel meer gedoen om Suid-Afrika 'n beter en veiliger plek te maak?    Wat het Ramaphosa gedoen teen diskriminasie en rassisme teenoor die blanke Boere… Continue reading Suid-Afrikaanse presidentskap

Ramaphosa Apartheid skadukleed

* In 'n onlangse gesprek val die apartheidskaduwee oor Ramaphosa waarin hy weer eens apartheid blameer vir alles wat verkeerd is in SA en hulle as leiers dit nie kan beheer of regeer nie.   Volgens hom, en voor die aanbreek van demokrasie in 1994 was die 'apartheid' staat, RSA 'n paria in die internasionale gemeenskap,… Continue reading Ramaphosa Apartheid skadukleed

Die Gambia onafhanklik in 1965

* Die Republiek van Gambië het onafhanklikheid op 18 Februarie 1965 bereik, as 'n grondwetlike monargie binne die Statebond, met Elizabeth II as Koningin van Gambië, verteenwoordig deur die Goewerneur-generaal.   Kort daarna het die nasionale regering 'n referendum gehou waarin voorgestel is dat die land 'n republiek word. Hierdie referendum kon nie die tweederde meerderheid… Continue reading Die Gambia onafhanklik in 1965

Eskom – Ramaphosa 2019

* Almal is bewus daarvan wie en wat Eskom is, dat die reus wat die land en selfs ander Afrika lande van krag voorsien, nie oornag ontstaan het nie.   Daar is inligting daaroor beskikbaar.   Dit is feite dat Eskom al onder die vorige regering geteiken, kragstasies en infrastrukture beskadig is deur die huidige ANC en… Continue reading Eskom – Ramaphosa 2019

Het jou gesê

* Rooi flikkerligte het al van voor 1994 geflikker oor wat ons tewagte kan wees na 'n kommunistiese en radikaal vernietigende oorgang.   Flikkerligte wat meeste Afrikaner liberaliste in die kiem probeer smoor het dat dit nooit sou gebeur nie.   Alles 'n spul leuens.   Selfs die Afrikaners se deelname voor Idasa sluit aan by Kodesa en… Continue reading Het jou gesê

Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa

* Wie en waarvandaan is Hazim Mustafa?   Hy is van Sudan en 'n besigheidspersoon en met 'n Suid-Afrikaanse vrou getroud.   Hy het aan media gesê hy het president Cyril Ramaphosa se (20) buffels gekoop deur 'n makelaar wat by die plaas werk en dat hy geen idee het dat die diere aan die president van… Continue reading Phala Phala Ramaphosa en Hazim Mustafa

SA Staatskaping en Eskom

* Dis duidelik die ANC regering speel sedert 1994 ongemagtigde magsbasis speletjies saam hul ander liberale kaders oor die Eskom- en regering kapings.    Die ander staatsentiteite blom in hul afwesigheid.     Die blaam van kapings van die staat en Eskom sedert 1994, word nou in 2022 voor die deur van die blanke, André De… Continue reading SA Staatskaping en Eskom

Ramaphosa sages

  * Dit kom voor of die presidente van Suid-Afrika regtig in kompetisie is teen mekaar wie die meeste kriminele sake aanhangig gemaak word teen hulle.  Dis nie spekulasie nie, maar feite wat rondom ons gebeur.   Is waarskynlik om te bewys hoeveel skuiwergate in die regstelsel is dat min of selde vervolgings hieruit voortvloei.  Moet nie… Continue reading Ramaphosa sages

South African and world “tsunami”s

* An observation of all the corruptions, captures, crime and killings are that different countries, their governments and some organisations are all sinking ships.    It will end up in a huge tsunami all over.     There is no such thing as 'global warming' or the endless pollution problems, it is man-made and state captures,… Continue reading South African and world “tsunami”s

Gold and money – SA and … Goud en geld – Fanie Fondse

* Verseker is ons almal siek en sat, moeg vir die misdaad, aanvalle en moorde, korrupsie op korrupsie, 'n kettingreaksie en sneeubal, die diskriminerende wetgewings van swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening sonder vergoeding, wat gebruik word om hulself te verryk en veral die BOERE volk in die proses verder te vernietig.  Wie word almal… Continue reading Gold and money – SA and … Goud en geld – Fanie Fondse

Ramaphosa about ‘corruption’

Hierdie het meer as 'n jaar gelede al plaasgevind.   Hoekom is niemand regtig vervolg nie?   Die Zondo kommissie is jare gelede al aangestel onder Zuma se beheer.   Presidente benoem die regters.    Daar is destyds al Januarie 2021 aan Ramaphosa gevra wat hy sal doen as korrupsie aanklagtes sy pad kruis.  Niks het tot datum… Continue reading Ramaphosa about ‘corruption’

Ramaphosa 2018 CFR

’n Vergadering het op 24 September 2018 met Ramaphosa by die CFR plaasgevind en was aangebied deur Roger C. Altman.   Daar was uitsprake gemaak en kwelvrae gerig aan Ramaphosa oor Suid-Afrika se situasie rakende die vernietigde ekonomie, plaasaanvalle en -moorde, die korrupsie en misdaad. Al die beloftes wat Ramaphosa gedurende 2018 gemaak het, is steeds… Continue reading Ramaphosa 2018 CFR

George Soros mauled as terrorist for China

Volgens berigte word George Soros as 'terroris' beskou deur die Chinese leier (of word hy eerder beskou as deel van hulle?).  Hulle is albei op dieselfde blad en tafel.  Daar is egter baie dinge wat op eie bodem plaasvind wat nie sin maak nie.  China is bewus hoeveel Soros in Afrika bedrywig is (en andersom),… Continue reading George Soros mauled as terrorist for China