* Burgers in Suid-Afrika, veral nasate van die Boere republieke, sal vinnig agterkom daar bestaan 'n Boere volk vir eeue wat nie net spekulasie is of was nie of dat argiewe lêers slegs in 'n droomwêreld bestaan nie. Hoe moeilik is dit om te verstaan dat enige land bestaan uit 'n verskeidenheid van volke, etnisiteite,… Continue reading Boere volk, -republieke en Anglo-BOERE oorloë 1 en 2, anneksasies
Kategorie: grondbesettings
Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika
* Die ONAFHANKLIKHEID vir 'n volk beteken inderwaarheid, volle vryheid op elke gebied van hul samelewing en gemeenskap se betrokkenheid. DIT alleen kon die Engelse en haar bondgenote, wat Afrikaners en ander soos Olaf Bergh wat swartes opgelei het, daarby insluit, nie hanteer het nie. Daarom het hulle teen die handjievol Boere, vegters, vroue en… Continue reading Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika
SA Grondregte sedert 1750
* Swart stamme en immigrante het uit die noorde van Afrika afbeweeg en grond in suidelike Afrika beset. Swart stamme uit baie Afrika lande is in vliegtuie ingevlieg en aangemoedig om hier in suidelike Afrika, veral die Boere republieke te kom werk in die myne wat die Britte geannekseer het in 1902. Die tendens het… Continue reading SA Grondregte sedert 1750
Rassisme in SA landbou – swart bemagtiging
* Wat die regering 'hervorming' noem is alles gebaseer op rassisme en diskriminasie teenoor die Boere volk in Suid-Afrika. Wat reggestel en hervorm behoort te word , is om te oes van regeringskant af wat hulle reeds ingepalm het sedert kommunisme alles beheer. Dus moet daar begin word by die top strukture en posisies wat… Continue reading Rassisme in SA landbou – swart bemagtiging
Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
* Die invloede, beheer en kontrole vanaf die Britse statebond is sedert 1994 steeds doenig in Suid-Afrika onder die ANC se beheer. Suid-Afrika is en bly steeds deel van die Britse statebond. Die ANC het in 1994 daarby aangesluit - alles opdragte van hul heersers af wat om uit te voer. Saam die liberaal verligte… Continue reading Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
Onregte van besettings deur oorlog en geweld
* Wie steel al die lande en minerale, met besettings, oorlog en geweld? Wie pleeg al die volksmoorde regoor al die kontinente, met besettings, oorlog en geweld? Dit is 100% skending van menseregte van verskeie minderheidsvolke regoor al die kontinente wat plaasvind en ook met herhaling plaasgevind het. Minerale speel oral 'n rol waar groot… Continue reading Onregte van besettings deur oorlog en geweld
Land expropriation without compensation
*Ramaphosa, his cabinet and members of parliament, as well as opposition, like Malema, are "farmers" and all of them do have farms. Can they lead by example and donate some of their land to the poor. They can also mentor and show them how to farm those land, their own blood brothers. Make sure… Continue reading Land expropriation without compensation
Malema – September 2021 – land
In a statement on 24 September 2021, they said they would like to remind South Africans that “there is no heritage without the land”. The EFF would like to reiterate the call for the return of the stolen land through amending section 25 of the Constitution to allow for expropriation of land without… Continue reading Malema – September 2021 – land
Expropriation – Onteiening
What has the ANC been doing since taking power in 1994 to build South Africa? They bought over 5000 productive farms - today, those farms are down the drain. The huge corruption factor since 1994 - one corruption act on the other, corrupt tenders, the building of big stages, the arms scandal, textbooks,… Continue reading Expropriation – Onteiening
Elandsfontein – Midvaal – Johannesburg – Landgrabs
Grondbesettings gaan gepaard met geweld en rassistiese uitsprake teenoor eienaars. Daar is geen waarborge dat so 'n persoon(e) se eiendom, huis of voedsel nie gesteel, afgebrand of gebom gaan word nie. Soms word daar na sekere partye verwys as rassiste wat onwettige strukture wil laat verwyder. Waarom is daar dan dubbel standaarde wat toegepas… Continue reading Elandsfontein – Midvaal – Johannesburg – Landgrabs
Besettings – Elandsfontein, Midvaal – Invaders want to illegally occupy farmland
Let op na die strategiee. Dit gaan al vir etlike jare aan, wanneer rewolusionêre swartes nie hul sin kry nie, word alle eiendomme, besighede, skole en universiteite tot op die grond afgebrand - nes tydens die Anglo Boere oorloë word identies dieselfde Britse afgebrande aarde patroon gevolg. Voedsel wat vernietig word. * Oor die 5000… Continue reading Besettings – Elandsfontein, Midvaal – Invaders want to illegally occupy farmland
State-owned land – 25 years later
Who are the real owners of state-owned land? If it is state owned land, why do the government keep the land in their own hands and create this hate agenda against whites to reform? What funding was paid (TAX) for that farmlands? If tax was used, the owners of all those farmland are the… Continue reading State-owned land – 25 years later
Land in South Africa – Land reform
Already, 37 farmers have sought interdicts after a pamphlet was circulated about possible land invasions by the Black First Land First Movement and several interdicts were sought by private property owners against possible land invasions, as well as by the City against land invaders in Khayelitsha. This as newly sworn-in President Cyril Ramaphosa said… Continue reading Land in South Africa – Land reform
Alan Winde – WK –
* Al is jy wie van watter provinsie, voer jy steeds nasionale wetgewing uit - geen nasionale wetgewing op provinsiale vlak of selfs munisipale vlakke se bywete kan gesystap word nie. Die Nasionale regering se wetgewings oor swart bemagtiging en onteiening, is ook van toepassing op plaaslike owerhede en provinsies. Lees beleidsdokumente hieroor op provinsies… Continue reading Alan Winde – WK –
Land grabs a daily reality
Grondbesettings 'n daaglikse realiteit Die leuens gaan die parlement en die ANC en ander politieke partye wat hieraan deelneem nog baie berou. Beide maak beloftes en kom nie behuising beloftes na nie. Maak toe die grense, dan sal daar beter behuising en kontrole plaasvind, maar dit gebeur nie. Wie hou toesig oor die grense -… Continue reading Land grabs a daily reality
Landgrabs South Africa
Is Government ANC that promised land and houses, not the provinces. 10 April 2019 - Residents of Ramaphosa village in Vereeniging have vowed to remain in the area despite their shacks being demolished by the Red Ants - leaving them homeless after evictions that turned bloody on Wednesday. Broken windows, twisted debris, tears, anger and… Continue reading Landgrabs South Africa









