Besettings – Elandsfontein, Midvaal – Invaders want to illegally occupy farmland

Let op na die strategiee.   Dit gaan al vir etlike jare aan, wanneer rewolusionêre swartes nie hul sin kry nie, word alle eiendomme, besighede, skole en universiteite tot op die grond afgebrand – nes tydens die Anglo Boere oorloë word identies dieselfde Britse afgebrande aarde patroon gevolg.   Voedsel wat vernietig word.

*

Oor die 5000 plase is na 1994 deur die ANC gekoop en bykans geen plaas produseer voedsel nie.   Waarom word die plase dan nie uitgedeel nie?    Dan verkondig leiers en die sogenaamde “kundiges” hulle soek grond, want hulle het nie om te boer nie.  Dis leuens.

Elandsfontein, Gauteng het nie ‘n nuwe modegier geword nie, dis deel van die ANC en EFF se rewolusie hoe daar gebrand en beset word.   Veral as daar voedsel betrokke is, word alles letterlik gebrand – en dit is opdragte wat uitgevoer word, nes meer as 100 jaar gelede.  Massas daag op, dreig die eienaars van die grond,  om te plunder en te beset, terwyl min maskers dra .  Nou is die Corona virus in die agterbanke geplant, want vuur moet daar wees.  Hier en daar wel ‘n masker te bespeur.

Terloops, bo en behalwe dat daar miljoene swartes is wat titelaktes besit, asook aparte gebiede, wat swartes en khoi san vir hulself ge-eis het na 1994, in die vorm van Trust of CPA gebiede, slegs vir hulle word haat aangevuur dat blankes alles besit.       Leuens is volop onder swart en khoi san wat se hul besit geen grondgebiede nie.  Leiers stook dit aan met rassisme en diskriminasie dat blankes die grond gesteel het.

*

Hierdie radikales is opdragte gegee om te gaan beset.

ILLEGAL LAND GRABS

*

Earlier today several hundred Africans occupied private land and said they would erect their shacks this weekend claiming the land for themselves.

*

*

PREVIOUSLY

3 July 2020

The DA elected ward councillors, the mayoral committee and the executive mayor appointed a private security company, assisted by the municipal traffic officers and other security stakeholders including the military and police, to demolish the illegally constructed dwellings and demarcations from the private properties.

Following the demolitions, the Midvaal Municipality applied for an urgent interdict to stop invaders from illegally occupying other properties within Elandsfontein which were not included on the interdict initially applied for by the property owners and granted on 19 June 2020.

Once the interdict was granted, the police arrested some of the land invasion instigators, and the DA-led Midvaal Municipality will continue to monitor the area in the coming days until calm is fully restored.

The DA will put pressure on the De Deur Police Station to make available a report on all previous cases opened by affected property owners in the area and to speed up the arrests of perpetrators. We also call on the property owners to fence off their property and put up prominent posters declaring that the property is privately owned and that trespassers will be prosecuted.

The DA condemns illegal invasions that are in most instances taking advantage of the most vulnerable communities for political gain.

https://www.polity.org.za/article/da-applauds-midvaal-municipality-on-swift-response-to-land-invasion-2020-07-03

Een gedagte oor “Besettings – Elandsfontein, Midvaal – Invaders want to illegally occupy farmland”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s