Western Cape – Helderberg region

Volgens artikels was dit duidelik dat persone wat eeue gelede voet aan wal gesit het, nie net plekke of plase gratis ontvang het nie, maar dit gehuur of aangekoop het van die wat beheer (VOC) uitgeoefen het.  Van die plekke was ook eers anders genoem - soms was dit plase.   Daar was geen teken van… Continue reading Western Cape – Helderberg region

Rooibostee ~ Rooibos tea (Cederberge)

  Rooibostee is lankal nie net meer "kruietee" nie, dit het tot 'n groter industrie ontwikkel soos wat enige ander plant of selfs mineraal ontwikkel het - selfs skoonheidsmiddels word hiervan vervaardig.  Platinum, mangaan, goud en diamante is ook nie net 'n paar stukke kosbare mineraal of rotse uit die aarde nie, maar het elkeen… Continue reading Rooibostee ~ Rooibos tea (Cederberge)

Rooibos tea – Rooibostee

Rooibostee is 'n handelsnaam verwant aan Suid-Afrika, spesifiek die Cederberge in die Wes-Kaap provinsie.   'n Unieke tee wat slegs hier voorkom in die Cederberge in Wes-Kaap.  The Cederberg is the only place in the world where rooibos tea can be grown. To this remark, you'll either say "Amazing, the only place in the world?" Or… Continue reading Rooibos tea – Rooibostee

Land grabs a daily reality

Grondbesettings 'n daaglikse realiteit Die leuens gaan die parlement en die ANC en ander politieke partye wat hieraan deelneem nog baie berou.   Beide maak beloftes en kom nie behuising beloftes na nie.  Maak toe die grense, dan sal daar beter behuising en kontrole plaasvind, maar dit gebeur nie.  Wie hou toesig oor die grense -… Continue reading Land grabs a daily reality

DA en Wes-Kaap Wetgewing

(Wes-Kaap) - Provinsies en munisipaliteite is onderhewig aan Nasionale wetgewing, hetsy of daar nou koalisies bestaan tussen die EFF of DA of COPE of VF+, word alle bywette en ook ordonnansies, tenders, aanstelling van persone, onderhewig gemaak aan die Nasionale wetgewer.   Munisipale bywette moet volgens ANC se nasionale wetgewing opgestel word.  Toe die lede van… Continue reading DA en Wes-Kaap Wetgewing