Grondbesettings gaan gepaard met geweld en rassistiese uitsprake teenoor eienaars. Daar is geen waarborge dat so 'n persoon(e) se eiendom, huis of voedsel nie gesteel, afgebrand of gebom gaan word nie. Soms word daar na sekere partye verwys as rassiste wat onwettige strukture wil laat verwyder. Waarom is daar dan dubbel standaarde wat toegepas… Continue reading Elandsfontein – Midvaal – Johannesburg – Landgrabs
Kategorie: Elandsfontein Gauteng
Besettings – Elandsfontein, Midvaal – Invaders want to illegally occupy farmland
Let op na die strategiee. Dit gaan al vir etlike jare aan, wanneer rewolusionêre swartes nie hul sin kry nie, word alle eiendomme, besighede, skole en universiteite tot op die grond afgebrand - nes tydens die Anglo Boere oorloë word identies dieselfde Britse afgebrande aarde patroon gevolg. Voedsel wat vernietig word. * Oor die 5000… Continue reading Besettings – Elandsfontein, Midvaal – Invaders want to illegally occupy farmland