Die gevolge van aanvalle en plaasmoorde op boere, asook die skending van menseregte en onteienings beteken een ding – hongersnood. Met geen boer in sig is daar geen voedsel op die rakke en winkels nie. Daar is geen voedselsekerheid in sig nie en dit gaan eskaleer en honger immigrante sal in strome oorbars na Suid-Afrika op soek na voedsel.
*
Daar is vir jare weggedoen met boere uit Zimbabwe uit en waarskuwings het oral gevolg, maar leiers weet beter. Daar was duisende boere uit Zimbabwe wat moes vlug vir hul lewens. Ten minste kon hulle na Suid-Afrika vlug.
Minerale is deel van die eetpatroon en sal sorg vir voedsel op die rakke. Minerale is sag op die tande. Dit kom van ‘n boer se lande af. Dit beland nie vanself op winkelrakke nie.
*
Those people want to be self-sufficient and they are independent – and think that nobody need a farmer to get food on the shelves. There is no food security at all. What will happen to immigrants no to neighbouring countries? – they will not stay away from us.
~
No farmer NO food
ZIMBABWE
Now those people want farmers back and farmers do not want to go back to be attacked, war zones and violations of human rights. Do people really think that if you keep on to attack and kill farmers that there will be enough food for you and your families? Why must farmers do that and go back to any such a place.
Same thing will happen in South Africa where farmers been killed and attack on a daily basis.
2018 in Zimbabwe
Geen boer geen voedsel – No farmer no food
This was in 2015 – already started years back – 2007 and even before that time.
Zimbabwe and no food
~
Farm attacks and killings – 2000 (Zimbabwe)
Farm killings in Zambabwe – same pattern in South Africa
A hit squad has murdered another white farmer, Mr Alan Dunn, in Zimbabwe. Six men dragged him from his home on his farm near Beatrice, 35 miles south of Harare, on Sunday and bludgeoned him with concrete blocks and bricks. In less than 10 minutes Mr Dunn was unconscious in a pool of blood with a fractured skull, two broken arms and internal injuries. He died early yesterday. The political killing provides fresh evidence that President Robert Mugabe is maintaining a campaign of state-sponsored violence against opposition supporters. Mr Dunn’s death brings to 19 the number of backers of the Movement for Democratic Change (MDC) killed by Mr Mugabe’s supporters since April 1st. The dead include white farmers, black farm labourers, city residents and peasants.
On Sunday, Mr Hunzvi told journalists that all the British passport holders in Zimbabwe, estimated at 20,000, must leave the country. “This is not Zimbabwe/Britain. This is Zimbabwe on its own. We are now going to search for those people with British passports [and tell them] to leave our country,” said Mr Hunzvi.
~
Wat het in Zimbabwe gebeur? Diktators werk altyd in opdragte van iemand. Na 36 word besef wat gebeur het en wie het daarvoor verantwoordelikheid geneem.
Daarteenoor, watter ongelooflike misdade vind in Suid-Afrika plaas. Die grusame moorde en aanvalle op plase en plaasboere. Verbrande aarde beleid van die Britse regering.
Waar bly ons BOERE vandag? Blanke boere bly afgesonderd en indien aanvalle en moorde plaasvind, is dit soms of meestal te laat.
Verskroeide aarde – Scorched earth
Geskroeide aarde – Scorched earth (1)
Zimbabwe – “bread basket” into a “basket case” ~~~ No farmer – No food
*
LUISTER EN LEEF
NOORD-KOREA BETROKKENHEID IN AFRIKA EN IN ZIMBABWE
‘n Kort geskiedenis van die Gukurahundi-slagting in Zimbabwe. Hierdie is ‘n volledige dokumentêr oor die volksmoordslagting op burgerlikes wat in Zimbabwe onder bevel van Robert Mugabe plaasgevind het. In hierdie episode sal ons bespreek wat gebeur het, en hoekom dit gebeur het.
Op 3 Januarie 1983, net 3 jaar nadat Zimbabwe sy onafhanklikheid van die Britte verkry het, het president Robert G. Mugabe die weermag se Noord-Koreaans opgeleide vyfde brigade na die provinsie Matebeleland uitgestuur om andersdenkendes en voormalige guerrilla’s lojaal aan sy mededinger van die bevrydingsoorlog te verpletter. Joshua Nkomo. Hierdie regeringssuiwering op honderdduisende onskuldige burgerlikes deur die staatsmagte het as “Gukurahundi” bekend gestaan.
Gukurahundi is ‘n term in die Shona-taal wat letterlik vertaal word in, “die vroeë reën wat die kaf wegspoel voor die lentereën.” In Zimbabwe verwys dit veral na ‘n operasie wat in die 1980’s deur die nasionale weermag se Vyfde Brigade tussen 1983 en 1987 onder Mugabe se bevel uitgevoer is waardeur vermeende anti-regeringselemente onder die Ndebele-gemeenskap stelselmatig geïdentifiseer en uitgeskakel is.
Sowet unie het toe nog bestaan en was betrokke hierby met die verskaffing van wapens en ammunisie. (6:38) Noord-Korea: (11)
https://www.youtube.com/watch?v=SM8yUwa4mw8
*
Ek is verkrag omdat ek die gruweldade van die Gukurahundi-weermag ontbloot het – Judith Todd ‘Afgetrede brigadier-generaal Agrippa het by my geslaap en ek kon nie weerstaan nie, want ek het geweet wat die gevolge was,’ sê Judith Todd wat die gebeure vertel wat plaasgevind het nadat sy Matabeleland Gukurahundi-weermagte ontbloot het.
https://www.youtube.com/watch?v=MVToXhzZe8A
In die boek is Judith Todd, dogter van wyle en ikoniese sir Garfield Todd en ‘n politieke aktivis teen die Setlaar-regime in eie reg, na bewering deur die destydse brigadier Aggrippa Mutambara verkrag as direkte viktimisasie vir haar rol in die onthulling, of liewer by daardie tydstip, bloot om laasgenoemde saam met die destydse bevelvoerder van die Zimbabwiese weermag, luitenant-generaal, wyle Rex Nhongo (Solomon Mujuru) in te lig oor die voortslepende Gukuruhundi-gruweldade.
https://www.thezimbabwean.co/2017/08/alleged-rapist-leader-political-party/
*
Gukurahundi volksmoord – 36 jaar later
Swart teen swart geveg en mekaar uitgewis. Noord Korea het van hierdie ‘soldate’ opgelei om totaal en al uit te wis. (5th brigade). Ndebele’s in beheer en het grootliks uitgewis.
*
*
VERWANTE INLIGTING
[…] Geen boer – geen voedsel […]
LikeLike
[…] no to neighbouring countries? – they will not stay away from us. Geen BOER geen VOEDSEL.Geen boer – geen voedsel*Farmers be aware and keep your firearm always with you. NOT IN THE SAFE PLEASE. We as Whites, […]
LikeLike
[…] Shiitake mushroom – sampioenGeen boer – geen voedsel […]
LikeLike
[…] Geen boer – geen voedsel […]
LikeLike
[…] Geen boer – geen voedsel […]
LikeLike
[…] Geen boer – geen voedsel […]
LikeLike