Diere / Animals

Afrikaner en Boere volkslede op plase,  blankes wat deurloop, die wat in stede en dorpe bly,  loop deur onder diefstal, diere word vergiftig, gesteel, afgeslag – ongelooflike skendings vind plaas, – selfs “afpersing” van werkers, hofsake, polisie ondersoeke  … stuur asb jou verhaal en foto’s dat dit geplaas kan word.  Noem area, datums van gebeure en ook of dit anoniem geplaas word.  Niks sal sonder toestemming geplaas word.  Privaatheid sal gerespekteer word, veral weens veiligheidsredes.  Selfs aanrandings op jou geliefdes.   Omdat ons volk lief is vir diere in die algemeen word ook die sagte teikens, diere word misdaad teikens – niks is nuut nie, dit stap al ‘n lang pad waar dit vir eeue teen eienaars gebruik word om angs te kweek en veral vrees uit te lok.    E-pos:  volksvryheid9@gmail.com

Image result for map south africa districts


People on farms, towns and villages been targetted with theft, animals are stolen, slaughtered, poisoned while attacking the owners  – incredible violations – even “extortion” of workers, court cases, police investigations … dates and names of criminals.

Because our people are animal lovers, and those criminals see them as the soft targets,  – nothing’s new, it’s a long way to manipulate and distract all of us – to create fear and no life.

Please send your story and photos that it can be placed. Name area, date of events and whether or not anonymous. Nothing will be placed without permission. Privacy will be respected, especially for security reasons. Even assaults on your loved ones.    Thank you.    volksvryheid9@gmail.com

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s