Enige persoon mag maar drome opstel, koester, verf en uitdeel aan diegene wat dit glo. En van die ANC takke sal hom ook natuurlik steun nes hulle met die ander "leiers" vir etlike jare doen. Natuurlik is daar 'n paar ANC voorskrifte wat hy sal voortbou om waar te maak sodat hy nommer een kan… Continue reading Zondo – Guptas – Duduzane Zuma
Zulu king Zwelithini – Nongoma 14 March 2021
'n Hele konvooi vanaf Durban, het met die zoeloekoning se oorskot vergesel en opgedaag om ondersteuners die laaste eerbetoon te gee tot hul koning en leier voor hy te ruste gelê sal word. RIV en sterkte aan die families.*He had been admitted to hospital in KwaZulu-Natal province last month to be treated for diabetes. Though… Continue reading Zulu king Zwelithini – Nongoma 14 March 2021
Vitamines and Minerals
Handhaaf 'n gesonde en gebalanseerde lewe en probeer sover moontlik gesonde groentes, vrugte en vleise in te neem en vul waar nodig aan. Dis belangrik om met u apteker of dokter oor ekstra aanvullings te kommunikeer, waar nodig. Daar moet altyd opgelet word om ekstra vitamines aan te wend met die idee om gesondheid… Continue reading Vitamines and Minerals
Ian Smith – South Africa and Rhodesia-Zimbabwe
Watter invloed het Suid-Afrika in die ontwikkeling van infrastrukture in voor 1994 in Afrika gehad. Verwys na beeldmateriaal van Ian Smith se onderhoud in 1990. Dit help nie eers om te noem dat ons in Suid-Afrika dit nie meer doen of in staat is om te doen nie - nie na al die korrupsie wat… Continue reading Ian Smith – South Africa and Rhodesia-Zimbabwe
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
*Wie dit begin het, sal mense se mat onder hul uitruk, want dit was Afrikaners en hul organisasies wat buite die landsgrense gaan kuier het om sodoende swart bemagtiging en regstellende aksie te begin. Is dit nie ironies alles is nie, hoe die vals brûe van 'demokratiese stelsels' daagliks verrys het sedert wyle Dr Verwoerd… Continue reading Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
Zuma and Zondo
The Zondo commission will have until 12 March to file a replying affidavit, and until 15 March to file written submissions. The respondents have been given until 19 March to respond with written submissions of their own. The Zondo commission asked the court to impose a prison sentence on Zuma, who has been implicated 40 times… Continue reading Zuma and Zondo
Zulu King Goodwill Zwelithini passed away 12 March 2021
South Africa and the Zulu Nation woke up to the sad news of the passing of His Majesty The King Goodwill Zwelithini ka Bhekuzulu on Friday morning. The King of the Zulu Nation succumbed and died after a long battle with an illness in hospital. Cyril Ramaphosa on Friday mourned Zulu King Goodwill Zwelithini, who… Continue reading Zulu King Goodwill Zwelithini passed away 12 March 2021
Ravos Rail – Cape Town to Dar Es Salaam
Nice video clips - The Pride of Africa trains from Rovos Rail provide very much more than mere rail transportation - from these transports of delight one can experience the richness of southern Africa, with north and southbound routes between Pretoria and Cape Town as well as a range of spectacular journeys to the… Continue reading Ravos Rail – Cape Town to Dar Es Salaam
State capture – Zondo commission – Molefe – Gigaba – Guptas
Dit is uiters verstommend dat hierdie sake waar daar soveel korrupsie betrokke is op hoë vlak, uitgerek word. Soms klink of almal net in sirkels praat, min vervolgings is aan die orde van die dag. Watter magte het 'n kommissie regtig - dis dan ook 'n Aangestelde kommissie deur die ANC wat korrupsie ondersoek. … Continue reading State capture – Zondo commission – Molefe – Gigaba – Guptas
ABO Perde – ABW horses
* Derduisende perde wat die Britse ryk tydens die Anglo-Boere Oorloë ingespan en gebruik het, was meestal 'werkperde' of 'oorlogsakke' en word meestal as berede infanterieperde, geweerperde en perderuiters gebruik. Perde het uit verskillende oorsese lande en rigtings gekom, spesifiek om die Britse ryk te ondersteun. Dus, was ons voorgeslagte se twee oorloë slegs teen… Continue reading ABO Perde – ABW horses
Freedom Self-determination – Selfbeskikking
Elke volk het 'n internasionale reg om selfbeskikking te verkry - die Boere en Afrikaners (blankes hierby ingesluit wat die wil het). Volke kan hul onafhanklikheid verkry op grond van hul etnisiteit, onderdrukking, rassisme en menseregteskendings. Die reg van alle volke op selfbeskikking is een van die kernbeginsels van die internasionale reg, en op… Continue reading Freedom Self-determination – Selfbeskikking
Potholes – Accidents – Padgate
Ons land se paaie is waarlik in 'n krisis gedompel en motorongelukke is meestal as gevolg van 'n pad wat nie ordentlik onderhou word nie. Voertuie moet soms vinnig uitswenk en beland of in 'n sloot of teen 'n ander voertuig of trok met hartseer, lelike en slegte nagevolge. Soms is daar geen pad… Continue reading Potholes – Accidents – Padgate
Remgro – B-BSEB-B-BBEE
*Webtuistes oor die algemeen word gevul met rassisme, diskriminasie teenoor die Boere volk nie. Natuurlik sal dit uitkring na ander gemeenskappe ook. Remgro, Coke of ander is beslis nie die enigstes wat ondergrawe en diskrimineer nie. Meeste groot maatskappye en besighede, soos oa. Remgro is behep met die ANC-EFF-DA en ander in parlement se… Continue reading Remgro – B-BSEB-B-BBEE
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
* Verskeie rassistiese en diskriminerende wetgewings (meer as 115) in Suid-Afrika is na 1990 ingestel wat slegs teenoor die Boere volk uit die samelewings en ekonomie gemik is. Dit het reeds voor 1990 ontstaan. Ramaphosa het sy eie kommissie (na 1994), waarvan hy voorsitter is. Hier volg slegs a paar opsommings van verskeie artikels in… Continue reading Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Zinc
Alhoewel 'n belangrike komponent vir energie en metabolisme, kan oormatige gebruik van Sink moontlik gevaarlik wees en enige persoon siek maak. Let op na al die betrokke vitamines wat reeds daagliks ingeneem word en hoeveelheid Sink wat hierby gevoeg is. *Zinc – Ivermectin – Doxycycline – virusCopper – Koper*Zinc is an important dietary nutrient that… Continue reading Zinc
Anderson Blockhouse – America
The Blockhouse on the Holston was one of the most widely known places on the Wilderness Road. It stood in Carter’s Valley on the outer edge of the Holston River settlements, about four miles southeast of Moccasin Gap, in Scott Co., VA. It seems to have been the only Blockhouse within the area, insofar as… Continue reading Anderson Blockhouse – America
America – Transylvania
It was stated in 2010 that Transylvania was not only home to the world's most popular vampire; it was also the name of the area that today makes up Kentucky state. It existed for about a year until Congress voted against making it America's 14th colony. * * The Transylvanian settlers set up a… Continue reading America – Transylvania
Slavery – human trafficking
*In the late 18th century, a small band of British Quakers and other humanitarian-minded folk began to build the case against the slave trade. Britain’s supremacy in maritime power and technology meant that it led the world in the transatlantic trade in African “cargo”, having overtaken Portuguese, Spanish and French competitors. And today, it is… Continue reading Slavery – human trafficking
Ivermektien – Ivermectin – Hannes Strydom
*Nog 'n Ivermektien briesie het oor Suid-Afrika begin waai - 'n oud sport held en dalk vir sommige onbekend, maar Hannes Strydom, apteker, het hom geskaar om die wettigheid van Ivermektien te gebruik saam die ander dokters en selfs Afrikaner organisasie, afriforum het deel hiervan gevorm. Dit gaan oor om menselewens te verbeter en selfs… Continue reading Ivermektien – Ivermectin – Hannes Strydom
Ivermectin – India and Brittain
Since August 2020 in India - Ivermectin, a deworming drug, can be used as a supporting medicine for Covid-19 patients under home isolation and their contacts, according to doctors. Officials said the kiosks would come up at the airport, city bus stations, railway stations, etc.Ivermektien medikasie word al vir maande in Indië beskikbaar gemaak. … Continue reading Ivermectin – India and Brittain











