Cabbage, lettuce – Vit K, C, A etc

Lees gerus hierdeur en kyk na heelwat voordele van Kool en blaarslaai, asook ander groentesoorte.   Dit bevat nie net belangrike vitamines vir die hele liggaam nie, maar ook as daar inflamasie en siektestoestande voorkom.   Volgens verskeie artikels is dit effektief  om koolwater te drink wat medisinale waardes het, maar in sommige persone sal daar dalk… Continue reading Cabbage, lettuce – Vit K, C, A etc

Lettuce – Slaaiblare

* Slaaiblare gee nie net kleur aan ons voedsel nie.   Dit word gebruik in verskillende slaaie,  toebroodjies, vir vitamien-skemerkelkies en selfs sop.  Dit het ook medisinale waardes wat baie buite rekening laat of kennis dra nie.   Baie sal nie van die smaak van slaai hou nie, maar gekombineer met ander voedselsoorte, bly dit sappig en… Continue reading Lettuce – Slaaiblare

Carrots – Wortels

Orange carrots get their bright color from beta carotene, an antioxidant that your body converts into vitamin A.    They also have a number of health benefits. They’re a weight-loss-friendly food and have been linked to lower cholesterol levels and improved eye health.   Their carotene antioxidants have been linked to a reduced risk of cancer. *… Continue reading Carrots – Wortels

Vitamines and Minerals

Handhaaf 'n gesonde en gebalanseerde lewe en probeer sover moontlik gesonde groentes, vrugte en vleise in te neem en vul waar nodig aan.  Dis belangrik om met u apteker of dokter oor ekstra aanvullings te kommunikeer,  waar nodig.    Daar moet altyd opgelet word om ekstra vitamines aan te wend met die idee om gesondheid… Continue reading Vitamines and Minerals