Remgro – B-BSEB-B-BBEE



Webtuistes oor die algemeen word gevul met rassisme, diskriminasie teenoor konserwatiewe blankes, Boere en Afrikaners.  Remgro, Coke of ander is beslis nie die enigstes wat ons probeer ondergrawe nie.  Meeste groot maatskappye en besighede, soos oa. Remgro is behep met die ANC-EFF-DA en ander in parlement se rassistiese  en swart bemagtiging wetgewings wat hand aan hand loop met Grondwet.   Dis asof die wraak sedert die ABO eenvoudig nooit opbou bestaan het nie en voortgaan – ook sedert oorhandiging van FW en sy Broederbonders.   

Remgro Limited - Top 500

 


*

Haal aan vanaf webtuistes …

Die King IV Verslag oor Korporatiewe Bestuur vir Suid-Afrika (King IV), wat op 1 November 2016 gepubliseer is, bevat ’n stel beginsels wat grondliggend vir goeie bestuur is, asook verwante, rigtinggewende aanbevole praktyke. Die JSE Beperk het sekere van King IV se aanbevole praktyke in die JSE se noteringsvereistes geïnkorporeer.

Die direksie het met verloop van tyd getransformeer, met vyf van die elf nie-uitvoerende direkteure (45%) wat swart persone is. Op bestuursraadvlak is twee uit die ses lede swart persone.

Die direksie van Remgro glo dat BBSEB ’n maatskaplike, politieke en ekonomiese noodsaaklikheid is en daarom word die inisiatiewe van die maatskappy se filiale, geassosieerdes en gesamentlike ondernemings in hierdie verband ondersteun en aangemoedig tot die mate waarin Remgro se filiale, gesamentlike ondernemings en geassosieerdes BBSEB implementeer, het Remgro se aandeelhouers in effek deel aan hierdie BBSEB-inisiatiewe en die voordele en koste daaraan verbonde. 

Remgro meet sy BBSEB-status teen die generiese telkaart­maatstawwe van die Departement van Handel en Nywerheid. Volgens die jongste beoordeling van Remgro se BBSEB-status, wat in September 2019 gedoen is, het Remgro ’n telling van 72.95 (2018: 66.48) behaal en daardeur sy vlak 7-bydraerstatus verkry. Die besonderhede van die beoordeling word volledig hierbo uiteengesit en sluit die BBSEB-inisiatiewe van Remgro se vernaamste onafhanklike bedryfsfiliale, RCL Foods Beperk (RCL Foods), Distell Group Holdings Beperk (Distell), Siqalo Foods Eiendoms Beperk (Siqalo Foods) en Wispeco Holdings Eiendoms Beperk (Wispeco), in. 

Verifiëring van BBSEB-eienaarskap word gereël deur die gewy-sigde beste praktykkode rakende BBSEB, wat op 11 Oktober 2013, ingevolge Artikel 9(1) van die Wet op Breëbasis Swart Ekono-miese Bemagtiging (Nr. 53 van 2003), geproklameer is.

https://www.remgro.com/af/bestuur-en-volhoubaarheid/bbseb/

*

Remgro’s founding history goes back to the forties of the previous century when the founder of the Group, Dr Anton Rupert, established the tobacco company Voorbrand, forerunner of Rembrandt Group Limited (Rembrandt) in Johannesburg, South Africa. Rembrandt was incorporated in 1948.

Rembrandt thus entered the South African cigarette and tobacco industry in 1948 and in the fifties expanded abroad through the establishment of various international partnerships.

Rembrandt’s interests in the wine and spirits industry also date back to the 1940s when Dr Rupert and Mr D W R Hertzog founded Distillers Corporation.

https://www.remgro.com/about-remgro/history/


*

The Board transformed over time, with five of the eleven non-executive directors (45%) being black persons. On Management Board level, two of the six members are black persons.

The Board believes that BBBEE is a social, political and economic imperative and it supports and encourages the Company’s subsidiaries, associates and joint venture initiatives in this regard. To the extent that Remgro’s subsidiaries, joint ventures and associates implement BBBEE, Remgro’s shareholders effectively participate in BBBEE initiatives and the associated benefits and costs thereof.

Remgro measures its BBBEE status against the generic scorecard criteria set by the Department of Trade and Industry. In terms of the latest assessment of Remgro’s BBBEE status performed during September 2019, Remgro obtained a score of 72.95 (2018: 66.48), thereby obtaining a level 7 contributor status. The details of the assessment are fully set out in the figure above and includes the BBBEE initiatives of Remgro’s main independent operating subsidiaries, RCL Foods Limited (RCL Foods), Distell Group Holdings Limited (Distell), Siqalo Foods Proprietary Limited (Siqalo Foods) and Wispeco Holdings Proprietary Limited (Wispeco).

Verification of BBBEE ownership is governed by the amended Codes of Good Practice on BBBEE, which were gazetted on 11 October 2013 in terms of Section 9(1) of the Broad-Based Black Economic Empowerment Act (No. 53 of 2003).

https://www.remgro.com/governance-and-sustainability/bbbee/

*

Remgro, wat oorspronklik in die 1940’s deur wyle dr Anton Rupert tot stand gebring is, se beleggingsportefeulje het aansienlik uitgebrei en bestaan tans uit onderliggende beleggings, versprei oor sewe kategorieë. Die maatskappy is op die Johannesburgse Effektebeurs (JSE), wat in Suid-Afrika deur die JSE Beperk bedryf word, in die sektor “Finansieel – Finansiële Dienste – Beleggingsbank en Makelaarsdienste – Gediversifiseerde Finansiële Dienste“ genoteer, met die aandelekode “REM“. Ons belange bestaan hoofsaaklik uit beleggings in die finansiële dienste, gesondheidsorg, verbruikersprodukte, nywerheid, infrastruktuur en die media en sport industrieë.


*
*
*

Black empowerment

The disruption brought on by the Coronavirus Disease 2019 (COVID-19) has left many small-and-medium enterprises (SMEs) across the world uncertain about their future.    It is against this backdrop that President Ramaphosa’s announcement of R1 billion funding from the Rupert Family and Remgro Limited resulted in cautious hope amongst many SMEs across the country.
Covid-19 – SMEs


INFORMATION
 

https://www.remgro.com/

2020
https://www.remgro.com/pdf/eng/2020/Remgro_Press_Release_for_the_year_ended_30_June_2020.pdf

https://www.remgro.com/ar2014/index.php/reports-to-shareholders/chief-executive-officers-report/

*

https://www.remgro.com/about-remgro/directorate/

directorate-1 - Remgro Limited

Johann Rupert, the chair of Remgro and Richemont who has always been vocal about his loyalty to SA (his private plane bears the national springbok symbol), has started to doubt the country’s future.    His children live in England — he thinks it’s better that way. “When they are here [in SA] we don’t sleep. When they were here, they couldn’t go out in public without being insulted. It affected my family,” he says.
Afrikanerbond  Johann Rupert – Remgro – Richemont

*

Remgro is an investment holding company with a diverse investment portfolio across more than 30 investee companies.   Remgro and Dr Anton Rupert –  (Reddingsdaadbond fonds).   The B-BBEE is the same concept is just another name to get funding for the elites.  
Sabido – Remgro – Rupert

*


We operate from South Africa, Kenya, Malawi, Namibia, Rwanda, Uganda and Zambia.  
Business partners – “Corona” – small businesses – Rupert

*

Verskeie artikels rakende swart bemagtiging
Various articles about B-BBEE
Inhoudsopgawe B-BBEE Index


*

Onderhoud was onlangs met Johann Rupert gevoer.  Daar is twee dele, daar word ook oor grondonteiening gepraat.   Daarna het Andile Mngxitama tevelde getrek teen al wat ‘n blanke is wat hulle wil uitwis.
Johann Rupert vs Andile Mngxitama


The Afrikanerbond members think they are part of the Afrikaner and Boer people (volk), but they are not.  They are today a fully multi-cultural organisation – while their website told they are only for the Afrikaners?    Before 1994, the Broederbond were only an organisation open to MEN and were agents with their own hidden agenda – it was a secret organisation.    As a men’s organisations, it is impossible to be for any “volk” (people).    Even before 1900 membership was only for men and called themselves Afrikanerbond. 
Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA

read more on the Index as well… especially background on Dakar and Soros…

3 gedagtes oor “Remgro – B-BSEB-B-BBEE”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s