*Vra uself af, waar het enige politieke party ons sedert 1994 gebring? Kyk hoe lyk die dorpe, stede, metro's, infrastrukture, hospitale, rassisme, onteiening, besettings, swart bemagtiging en regstellende aksie bevoordeel slegs 'n klein handjievol biljoenêrs. Hoe kan die kiesers daaruit kom en is dit moontlik? Kan onafhanklike verteenwoordigers begin om die politieke partye mag opbreek… Continue reading Kandidate Plaaslike regering verkiesings 4 November 2026
Kategorie: Munisipaliteite
Potholes – Accidents – Padgate
Ons land se paaie is waarlik in 'n krisis gedompel en motorongelukke is meestal as gevolg van 'n pad wat nie ordentlik onderhou word nie. Voertuie moet soms vinnig uitswenk en beland of in 'n sloot of teen 'n ander voertuig of trok met hartseer, lelike en slegte nagevolge. Soms is daar geen pad… Continue reading Potholes – Accidents – Padgate
Ramaphosa: Weermag – besoedelingbeheer
Ons land lyk oral sleg - as dit nie die besoedeling van die Vaalrivier en dam is nie, is dit die Oranje of ander riviere. Pateties dat munisipaliteite nie hul Verordeninge nakom of selfs staatsdepartemente en ministers wat nie die besighede opvolg wat besoedel, hetsy lug, water of see. Volgende foto's is in Midrand geneem. … Continue reading Ramaphosa: Weermag – besoedelingbeheer
Pollution Vaaldam and rivers
Dis eintlik skandalig dat daar nie onderhoud gedoen word op rioolnetwerke nie. Munisipaliteite verdien heelwat eiendomsbelasting en dit sluit rioolverwydering hierby in. Stadsbeplanningskemas en ingenieurs maak juis voorsiening vir rioolverwyderings, en daar is 'n wanbegrip dat daar nie betaal word voor nie. Dit word op state voorsien wanneer daar erfbelastings betaal word. Dit raak ons… Continue reading Pollution Vaaldam and rivers
Pollution Vaalriver – raw sewage
Sewage has been running into the Vaal River for years, but the problem grew worse this year after the cash-strapped local municipality was unable to perform maintenance and infrastructure upgrades. Why do they not employ responsible officials to do the work? Unbelievable and a risk of lives. National Defence is helping - see their shocking… Continue reading Pollution Vaalriver – raw sewage
Water – Besoedeling/Pollution
* Besoedelde water maak siek en dit is 'n tydbom in Suid-Afrika. Natuurlik is ons water nie 100% veilig om te gebruik as waargeneem word wat in riviere afspoel, op pad na die groter damme wat uiteindelik in die krane beland nadat dit "gesuiwer" is en die res op pad na die oseaan. Nie… Continue reading Water – Besoedeling/Pollution


