Ekonomiese kleinsake vernietiging – “Corona virus crisis”

Die land se hele ekonomie is lam gelê deur die afkondiging van "Nasionale rampstaat" en magte wat daarna misbruik is.  Tog sing die "nuwe "Rampstaat bevelvoerder Zuma" in die jongste artikel, dit gaan eintlik oor swart bemagtiging, wat hierby ingesluit word.   Dus het die spul nie net die parlement mislei nie, maar ook belieg asook… Continue reading Ekonomiese kleinsake vernietiging – “Corona virus crisis”