Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS

*Dis byna algemene kennis dat China sy voete nie net stewig in die deur het in Suid-Afrika nie,  maar ook op die res van die kontinent.   Heelwat bekende vooraanstaande name is bekend vir hul bande met die Chinese, veral op die kontinent Afrika.  Verwys ook na die wapenskandaal in die verband.  Die ANC staan nie… Continue reading Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS

State Capture-Ramaphosa-Zuma-Manyi-Chinese-GUPTAS

Wie is / Who is ... Mzwanele Manyi BACKGROUND INFORMATION REGARDING THE CHINESE IN AFRICA  #StandardBank.   The full-service branch in Crown Mines, Johannesburg, will be manned by staff who are fluent in both Chinese and English to service Chinese customers and everyone else.  Standard Bank said it already had more than 100 Chinese-speaking relationship managers, bankers,… Continue reading State Capture-Ramaphosa-Zuma-Manyi-Chinese-GUPTAS

Koelbloedige moordenaar kry R5000 borg White man killed in front of family in cold blood and killer get $345 bail

Sympathy to the family and next of kin - they lost a loving father, dad and friend. Sabelo Patrick Dlamini (42),  killed Chris Van Heerden in front of family in cold blood but get $345 bail in South Africa.  It's sad to be killed like that - that is cool-blooded murder, in the back. Innige meegevoel… Continue reading Koelbloedige moordenaar kry R5000 borg White man killed in front of family in cold blood and killer get $345 bail

Tafelberg se natuurlike windturbines

* Die gesogte berg, Tafelberg beskik oor sy eie natuurlike windturbines as dit so genoem kan word.   Turbines en wind energie wat vog inwaai oor die gebied en verder die binneland ingevoer word deur haar masjestieuse kragtige netwerke in die lug.    Hierdie winde veroorsaak 'n daaglikse verandering wat in die lug plaasvind.   Die bure,… Continue reading Tafelberg se natuurlike windturbines

Cape Peninsula

Go a couple of kilometres in any direction and you are almost guaranteed to find some of the most beautiful scenery in the world.    “A short aerial film showing the beauty of Cape Town and its surrounding area, including Lion’s Head, Table Mountain, Cape Point, Hout Bay, Simon’s Town, and Seal Island. Footage includes… Continue reading Cape Peninsula

Tafelberg / Table mountain

* Die mees bekendste berg, Tafelberg, spog met 'n paar bakens, oer-oue gesteentes  en interessante staproetes wat elkeen ten volle kan geniet.  Dit is nie net die avontuur, skoonheid en uitsig wat dit bied nie, maar eerder oerverhale wat hier afgespeel het.   Dalk moontlik antieke beskawings se verhale wat vasgevang is in rots, klip en… Continue reading Tafelberg / Table mountain

The Caprivi strip

  Caprivi, sometimes called the Caprivi Strip (in German: Caprivizipfel), Caprivi Panhandle or the Okavango Strip and formally known as Itenge, is a narrow protrusion of Namibia eastwards about 450 km (280 miles), between Botswana on the south, Angola and Zambia to the north, and Okavango Region to the west.   Caprivi is bordered by the Okavango, Kwando,… Continue reading The Caprivi strip

Caprivi strook soek onafhanklikheid

Heelwat swart minderhede in Afrika verlang Selfbeskikking om deur hul eie leiers regeer te word.   Die inwoners van die Caprivi wil ook hul selfbeskikking opeis na byna twintig jaar sedert 2 Augustus 1999, en dit gaan ook gepaard as gevolg van geweld van een swart meerderheidsvolk teenoor 'n ander minderheidsvolk.   Dieselfde patroon was aanwesig in… Continue reading Caprivi strook soek onafhanklikheid

Troeteldiere: honde – SPCA

Soms word vuurwerke afgevuur, wat honde en ander diere nie net bang maak nie, maar meer aggressief.      Nie net is hul reuksintuie skerp nie, maar daar is niks met hul gehoor verkeerd nie.  Hul reuksintuie is soms nog skerper as hul gehoor, wanneer gevaar dreig en soms wanneer daar vreemdelinge geruik word, is… Continue reading Troeteldiere: honde – SPCA

Suid-Afrika onderstebo – failed

* Chaos en Rewolusie, protesaksies waar brandende motorbande gate in paaie brand en padgebruikers moet opdok om versekering te betaal.   Wat in Suid-Afrika het sedert 1994 nog nie deurgeloop nie?    Dienste het nie net omgeval nie, maar is totaal en al verwoes.   Besighede, kultuur historiese plekke van veral blankes, is afgebrand en beskadig.   … Continue reading Suid-Afrika onderstebo – failed

Onderstebo – Upside down

* Die Boere volk se geskiedenis, kultuur en identiteit loop langs die spoke wat chaos saai,  Die rooies hits die REWOLUSIE daagliks aan, dans en saai verwoesting in Suid-Afrika.   Hul rewolusies is rooi en brandend soos die kommunistiese lande van ouds.   Hul hou daarvan om met vuur te speel en alles te verbrand nadat hulle… Continue reading Onderstebo – Upside down

Nongqawuse syndrome

Dit is soms baie interessant hoe daar aan die geskiedenis gepeuter word en dan word dit deur die "sogenaamde skrywers" op ander afgedwing,  sonder om 'n oog te knip.   Konserwatiewes en die wat nog in volkseie status en patriotisme glo, hul eie identiteit, word nie maklik verswelg deur leuens van die liberaal nie.  Liberalisme is… Continue reading Nongqawuse syndrome

Nongqawuse (1842-1898)—or Nonquase

Sy was 'n blote kind, baie beskryf die doodmaak van vee as "selfmoord", want heelwat swartes het hierna geen kos gehad nie.  Geskiedenis herhaal self in Afrika en elders.  En dis presies wat op die Clifton strand ook gebeur het in 2018 waartydens misdaad gebruik word as 'n rassistiese foefie (vals vlag) en gebruik word… Continue reading Nongqawuse (1842-1898)—or Nonquase

Paramedici in Suid-Afrika

Is al 'n geruime tyd dat noodpersoneel of paramedici aangeval en selfs doodgemaak, geskiet, beroof word as hul menselewens wil red.  Dis 'n siek wêreld en land waarin ons leef.  En hierdie tendens geld ook vir almal van ons, om weer eens te kyk na jou eie veiligheid en beveiliging, maak nie saak watter beroep… Continue reading Paramedici in Suid-Afrika

Clifton South Africa

Kyk mooi na die foto's wat in die artikels op Facebook verskyn - foto's vertel hul eie verhaal wat aangaan,  Daar is vele gesigte en nog meer wat met gevoude arms staan en "monitor" soos ons nou al gewoond is aan die nuwe Suid-Afrika.  Die ironie is, heel later word alles ontken dat daar gekyk… Continue reading Clifton South Africa

Minerale regte, belasting en regering

* Betaal is die "wet van Transvaal".   Dis nie net in Transvaal waar belastings gehef en betaal word nie.   Die hele land betaal dubbel en dwars belastings wat uitermatig hoog is.  Eintlik teveel, veral as die minerale aan die een kant geweeg word met die handjievol belastingbetalers, wat meestal niks van die rykdomme deel nie. … Continue reading Minerale regte, belasting en regering

Die Boer – the farmer

*Enige gelowige is in dieselfde tipe skone en bladsy.   'n Boer - 'n landbouer - verstaan van opoffer, verstaan van vernedering, verstaan van offer as die hael, vuur, skroei-wind en selfs vloede jou oes vernietig en jy staan en kyk na geen vrug op jou arbeid en jy dink in jou hart, "Here, ek weet… Continue reading Die Boer – the farmer

Encephalartos Woodii and Ngoye Forest

Volgens kenners is daar slegs een manlike plant van die besonderse en baie spesiale broodboom wat Encephalarton Woodii heet, wat vernoem is na John Medley  Wood. Only one specimen of Encephalartos woodii has ever been found in the wild - in South Africa. It was discovered on the edge of South Africa’s Ngoye Forest in 1895.    The… Continue reading Encephalartos Woodii and Ngoye Forest

Nanosatellite

Die Soyuz-2.1a-draakraket met twee Kanopus-V-afstandswaarnemings satelliete, ZACube-2 en 25 klein vreemde ruimtetuie is vanoggend van die Vostochny-ruimtetuig van stapel gestuur.   Nege minute na die bekendstelling sal die Fregat-verhoog met die ruimtetuig skei van die derde fase van die vuurpyldraer. In ongeveer 'n uur later sal die Fregat ZaCube-2 en 26 ander satelliete in die baan… Continue reading Nanosatellite