Dolma from Tibet

Tydens die verfilming van die dokumentêr oor die 3 jarige Dolma, het die pragdier-troeteldier hond 70 kg geweeg.   Nogal 'n aanskoulike oog, daar is heelwat ander ook.   Daar vorm 'n baie noue band tussen so 'n hond en hul ander diere met die bewoners van die verskillende gemeenskappe.  Baie primitief, tog heel interessante en ander… Continue reading Dolma from Tibet

Troeteldiere: honde – SPCA

Soms word vuurwerke afgevuur, wat honde en ander diere nie net bang maak nie, maar meer aggressief.      Nie net is hul reuksintuie skerp nie, maar daar is niks met hul gehoor verkeerd nie.  Hul reuksintuie is soms nog skerper as hul gehoor, wanneer gevaar dreig en soms wanneer daar vreemdelinge geruik word, is… Continue reading Troeteldiere: honde – SPCA