Edcon is nie die eerste besigheidsgroep wat hul deure moes sluit (as en wanneer dit gaan gebeur) nie en dit gaan ook nie die laaste een wees nie. Daar word heelwat deure nou toegemaak en meestal as gevolg van kompetisie met China of koopkrag. Dit kan bevraagteken word hoeveel invloed die Chinese in Suid-Afrika en… Continue reading EDCON
Expropriation Bill
Die Onteieningswet is op 21 Desember 2018 in die staatskoerant gepubliseer vir kommentaar voor of op 19 Februarie 2019. Die "wet" word so terloops voor die einde van die jaar gepubliseer, vir wat dit ookal mag werd wees, veral noudat almal met vakansie is/gaan. Aangesien vorige besware teen die beoogde verandering van die wetgewing… Continue reading Expropriation Bill
International rights – Internasionale reg : Human Rights – Menseregte
* Die mense regte van burgers word lankal geskend met diskriminerende en rassistiese wetgewings soos die ANC hul wetgewings implementeer. Swart bemagtiging, regstellende aksie en selfs onteiening van bates en grond, is 'n skending van menseregte. Hulle het geen saak daarmee dat die eienaars aan die kortste end trek en glad nie vergoed sal word… Continue reading International rights – Internasionale reg : Human Rights – Menseregte
Bloedgeld en korrupsie
Hulle haat die blanke boer, maar die kos is welkom, die klere wat vervaardig word. Korrupsie, moord, martelings en bloedgeld - alles deel van misdadigers se bestaansreg. Hoe lonend het misdaad vir die regering (en hul finansiers geword. 15% bo-en-behalwe word reeds heelwat normale belastings gehef. Dis hoekom hulle alles met uitspattige "dinner parties" kan vier,… Continue reading Bloedgeld en korrupsie
Soros bedrywig in Suid-Afrika
Hoe edel van Soros en sy organisasies en assistente of raadgewers wat vir hom werk, as hulle dink ons is almal onder 'n kalkoen uitgebroei. Paddas bly nie verewig in 'n warm pot sit nie. Swem gerus maar in jul eie potjie. Grou 'n gat vir 'n ander en jy kom self nooit uit daardie… Continue reading Soros bedrywig in Suid-Afrika
Onwettige voertuie
19 Desember 2018 - OP REIS - NA ZIMBABWE - Daar is 44 passasiers in 'n 22 sitplek bus, 7 is kinders. Hoeveel is onwettig op pad na Zimbabwe, en hoeveel word weer onwettig teruggebring. Hoeveel van die passasiers is onwettiges en op pad na hul tuiste Zimbabwe? Hoeveel is afkomstig uit Zimbabwe of ouers… Continue reading Onwettige voertuie
REE IN SOUTH AFRICA/SUID-AFRIKA
* Die Steenkampskraal myn gaan terug tot 1952 toe dit begin myn het deur Anglo American tot ongeveer 1963. Daar is 'n geskiedenis rondom hierdie myn en aan wie die minerale regtig behoort. Suid-Afrika was en is nooit 'n bankrot land nie, maar dis die burgers wat rot en kaal besteel word deur diegene wat… Continue reading REE IN SOUTH AFRICA/SUID-AFRIKA
Rare Earth Elements
* If you have not heard of Lanthanides, do not feel bad because most people have not heard of them either. They form a group called Rare earth elements consisting of seventeen chemical elements that occur together in the Periodic Table of Elements.REE - Rare Earth Elements - * * The Group is… Continue reading Rare Earth Elements
Shenghe, Chinese and REE
2015 - Tantalus Rare Earths is in Madagascar. for information ... Greenland China China and Greenland *** 2015 Explorer and developer of rare earths Tantalus Rare Earths (TRE) has signed a commercial purchasing agreement with Chinese rare earths company Shenghe Resources, which could serve to promote the development of the African rare earths industry. TRE CEO Thomas Hoyer says the… Continue reading Shenghe, Chinese and REE
Greenland China
* Die Chinese het geruime tyd gelede meer as 'n groenlig in Groenland gekry, veral met betrekking tot sekere skaars grondstowwe, minerale en spesifiek Uranium en skaars REE. Dis waarskynlik nie die enigste land wat al hul voortande sal gee vir REE nie - Suid-Afrika en Afrika het ook heelwat van die minerale en moenie… Continue reading Greenland China
China and Greenland
* Groenland het 'n selfregering, ondergeskik aan voorwaardes deur Denemarke, dws. hulle beheer Groenland, niemand anders nie. Groenland is nie ten volle onafhanklik nie en word die inwoners in Groenland rondgeskommel of geslaan soos wat 'n tennis wedstryd plaasvind. Natuurlik sal 'n land soos Amerika en selfs ander moondhede dalk bekommerd wees oor al die… Continue reading China and Greenland
Immigrante – misdaad – statistiek
*Daar is geen land wat so gereeld kan akkurate sensus hou nie omdat dit duur is. Meestal word daar in sekere gebiede opnames gemaak en "uitgewerk" - beraamde getalle is nie die werklikheid nie. Nie met ons oop grense en onbeheerde grensgebiede in Suid-Afrika nie. Syfers wat deurgegee aan VN of ander organisasies is ook… Continue reading Immigrante – misdaad – statistiek
Goeie buurmanskap Dr Verwoerd
* Heelwat weet dat wyle Dr Verwoerd van alle kante af beskuldig word dat hy "apartheid" veroorsaak of begin het. Die media haal dit soms neerhalend aan, in bykans al die toesprake van ANC en ander leiers, alles deel van haatspraak veral teenoor blankes gemik en sogenaamde "apartheid"(aparthate). Wat het Dr Verwoerd dit genoem? Luister… Continue reading Goeie buurmanskap Dr Verwoerd
Plaasaanvalle en moorde
FARM ATTACKS ON FARMERS If you think that the slaughter of #SouthAfrican farmers is not genocide enough, ask them about their land, language, religion, education, universities, heritage, monuments, safety, dignity and the race-based regulations imposed upon them and their children.... Thank you Lauren Southern https://www.facebook.com/100003175937047/videos/1976218995827279/ In SUID-AFRIKA - Plaasaanvalle en moorde 1- 15 Desember 2018 Farm… Continue reading Plaasaanvalle en moorde
Blankes en die sogenaamde apartheid
Black South African: Stop demonising the white man in South Africa - read more about this article in 2014 - by Daniel Lotter of Front National (2014) . Knowing oneself and admitting to your own shortcomings is in all probability the most challenging aspect of being human. To those of us with the inherent incapability… Continue reading Blankes en die sogenaamde apartheid
Ongenooide terroriste
Enige troeteldier, klein of groot merk hul domein af en hierdie spogdiere word opgelei om die wat vir hul lief is te beskerm. Wilde diere in die veld merk ook af en sal ook hul kinders in die natuur beskerm as ingemeng word. Dit is tyd dat ongewenste terroriste nie ongenooid opdaag waar hul hoort… Continue reading Ongenooide terroriste
“musical chairs” (false flags)
Die gevolge en nagevolge van Zuma gaan nog lank aan ons lywe gevoel word net soos die radikale rewolusie nog lank met ons gaan wees tot daar niks meer oor is in die land nie. Hoeveel skandale was daar wat deur die ANC goedgekeur is sedert 1994 ? Die Wapenskandaal het menige "delers" gehad… Continue reading “musical chairs” (false flags)
Ramaphosa: Land restitution NCOP
Steun aan die Mosie van die EFF wat ingedien is - die voorlopers van die rewolusie van ANC se radikale beleid - Charter 1955. Nêrens word enige iets genoem van die miljoene immigrante wat in die land is, ook afhanklik is van voedsel en gratis op grond bly, meestal landbougrond, rondom stede en dorpe wat… Continue reading Ramaphosa: Land restitution NCOP
Ramaphosa : land restitution
* HUMAN RIGHTS VIOLATIONS: 'Your time is up' - South Africa sets the date on which the country of whites will be taken. - 31 March 2019. The Adhoc committee do have time until this date to complete its work. South Africa has set a date when the much-criticized expropriations of land can begin after… Continue reading Ramaphosa : land restitution
Voortrekker kerk Pietermaritzburg
* 'n Kerkgebou is alreeds lankal opgerig in Pietermaritzburg vir die Trekkers na die Gelofte op 16 Desember 1838. Hoekom is dit noodsaaklik dat daar weer eens nog 'n ander kerk opgerig word vir dieselfde geloofsredes en -beloftes. Indien 'geloftes' onder sekere skrywers verskil, al het 100 jaar verloop, behoort daar geen impak op 'n… Continue reading Voortrekker kerk Pietermaritzburg

















