SA Grondregte sedert 1750

* Swart stamme en immigrante het uit die noorde van Afrika afbeweeg en grond in suidelike Afrika beset.  Swart stamme uit baie Afrika lande is in vliegtuie ingevlieg en aangemoedig om hier in suidelike Afrika, veral die Boere republieke te kom werk in die myne wat die Britte geannekseer het in 1902.   Die tendens het… Continue reading SA Grondregte sedert 1750

Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

* Buys en Eloff gesprek - Die gemengde 'afrikaner' multi-kultuur organisasies wat 'n multi-kulturele 'reënboognasie' soort van gevorm het,  wil 'n multi-kulturele kultuurverdrag vanaf die ANC regering verkry.   Dis hul reg om dit te doen, maar daar moenie verwag word om ander volke saam te sleep nie.   Dit is nie nou meer 1994 nie.  Onder… Continue reading Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

Moorde en aanvalle op Boere in SA

* Almal van ons is moeg vir korrupsie, misdaad, aanvalle en moorde.   Dit word ook minder nie, ons in stede en dorpe loop deur, maar platteland is veel erger.   Boere bly nie naby mekaar nie, sommige plase is groter as ander.    Kan dit stopgesit word?   Die monumente wat ons oprig is net 'n stille… Continue reading Moorde en aanvalle op Boere in SA

Separate areas of British empire

*Theophilus Shepstone was verantwoordelik vir heelwat aangeleenthede nadat sy voorgeslagte hier geland het, veral vir die afbakening van die reservate vir swartes, vir die instelling van die hutbelasting (1849) en vir die heerskappy deur leiers wat aan homself lojaal was.  Hy was diep betrokke by die onafhanklike ZAR en Vrystaat wat geannekseer is,  sowel die… Continue reading Separate areas of British empire

Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims

* Elke volk het die reg om oor hulself te besluit en te regeer in 'n eie onafhanklike land, gebied, volkskultuur, opvoeding vir kinders, universitete ensovoorts.   Voor 1961 was die Tuislande Reservate of lokasies genoem vanaf 1854.   Khoi san en Griekwa gebiede is Britse Kroongebiede genoem.   Meeste is dit wat al die ander volke so… Continue reading Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims

Dr Hendrik Verwoerd (1901-1966)

  *What happened before 1970 in SA?   Dr Verwoerd wanted justice to all - black, coloureds, asian and white, all ethnic groups of people to build their own future, life, culture, language, traditions, and all new challenges thereafter.   In line with international laws.    Here are the few videos of Dr Hendrik Verwoerd.   There are… Continue reading Dr Hendrik Verwoerd (1901-1966)

Selfbeskikking – Self-determination

  2012 - The rights of people to self-determination had been internationally recognised by all the leading powers of the previous and nothing has been changed.   Every people have a right to rule themselves.   It was accepted since 1961, when we have a new page without the British empowerment, that the other constituent peoples of… Continue reading Selfbeskikking – Self-determination

Tradisionele volke

*Daar bestaan vandag, meer as 25 jaar na die sogenaamde demokrasie in 1994 sowat 8840 tradisionele leiers onder die verskillende swart en bruin volke in Suid-Afrika.     Dit beteken egter nie die Boere volk het nie ook regte hier nie, verseker het ons 'n reg tot gebiede wat aan ons behoort.  Suid-Afrika het nog altyd… Continue reading Tradisionele volke

31 Mei – 31 May (1961-1902)

  31 May 1961 - Dit is altyd goed om terug te blaai deur die Boere volk se geskiedenis om die seer, hartseer, trauma en blydskap te ervaar of mee te maak.   Die herinneringsmure van stambome, geboortes en sterftes wat herdenk word.  Dit het nie lank gehou nadat ons losgemaak is van die juk van… Continue reading 31 Mei – 31 May (1961-1902)

Chief Justice Mogoeng Mogoeng – land restitution

Chief Justice Mogoeng Mogoeng said previously that the process of land restitution has been very slow in South Africa.    Is that what is minuted in Hansards and Legislations?   Speaking on POWER Talk, Mogoeng have also said that the issue of land ought to be treated in the seriousness it deserves.   Asked if he thinks… Continue reading Chief Justice Mogoeng Mogoeng – land restitution

Vorster 1974 – Tuislande

* Die ooreenkomste tussen die gesprekke en Verwoerd duidelik sigbaar gaan oor die bestaan van ou Tuislande of reservate/lokasies, wat na 1994 oorgegaan het in CPA of Trustgebiede.   Dit is hoekom Verwoerd vermoor is, vir sy visie van onafhanklike lande vir elke volk in SA.    Geen swart tuisland is vandag "weg" nie, inteendeel, dit… Continue reading Vorster 1974 – Tuislande

Tribalism VS the “Toxic tribalism”

Nie almal van ons het die kennis of ander wil nie weet dat aparte tuislande steeds bestaan nie.  Voor tuislane was dit reservate of kroongebiede.  Heelwat glo mos De Klerk en Mandela het segregasie doodgemaak.   Dit is nie die waarheid nie.  Lees en verbreed kennis op die gebied.  Daar is sekere wetgewings geskrap en dis… Continue reading Tribalism VS the “Toxic tribalism”

Landgrabs – Somerset – N2

  The N2 highway in Somerset West has been closed in both directions as a result of a land invasion.   City of Cape Town traffic service's Richard Coleman said law enforcement authorities were on the scene.   "Due to the land invasion operation in Somerset West the N2 is closed in both directions between Somerset Main… Continue reading Landgrabs – Somerset – N2

Zwelithini: Traditional leaders: SA – budget

  The Zulu king and traditional leader,  Goodwill Zwelithini's annual budget is set to be R75m during the 2021/22 financial year and it will increase slightly this year to R66m from  R65.8m in 2018.   This is according to the estimates of the provincial revenue and expenditure for 2019/20 prepared by the KwaZulu-Natal provincial treasury and… Continue reading Zwelithini: Traditional leaders: SA – budget

Begroting – tradisionele leiers 2019

* Dis net die begin, en weer begroting en natuurlik sal al hierdie tradisionele leiers hulle pond vleis vanuit die staatskas verkry, soos dit jaarliks gedoen word.   Lig u mense in wat aangaan.   Ons  het almal sedert 1994 onder die indruk verkeer dat tuislande weg is (aparte gebiede) - toe nie - dit het Trustgebiede… Continue reading Begroting – tradisionele leiers 2019

DA en Wes-Kaap Wetgewing

(Wes-Kaap) - Provinsies en munisipaliteite is onderhewig aan Nasionale wetgewing, hetsy of daar nou koalisies bestaan tussen die EFF of DA of COPE of VF+, word alle bywette en ook ordonnansies, tenders, aanstelling van persone, onderhewig gemaak aan die Nasionale wetgewer.   Munisipale bywette moet volgens ANC se nasionale wetgewing opgestel word.  Toe die lede van… Continue reading DA en Wes-Kaap Wetgewing

SA Farmers on their way out?

REMEMBER:    NO FARMER - NO FOOD Land expropriation is still a highly contested issue in South Africa, and it confuses a lot of people.    The results are clear, young farmers are leaving the country in high numbers, heading to countries like Canada, America, Australia and other countries.    At the end of the… Continue reading SA Farmers on their way out?

Traditional leaders South Africa: 8840

* There are currently more than 8840 traditional leaders at the moment - living on Trustland or CPAs (old homelands and landclaims).   Therefore, it is not the  "Government" that pay the bills, but the "taxpayers".     But who are those 8840 black and coloured traditional leaders?   All of them, were "appointed" after 1994 in their… Continue reading Traditional leaders South Africa: 8840

Ramaphosa and Hawk

There is not a thing like a one "nation" in South Africa and never will be one,  but there are 14-20 different ethnic groups of peoples in the country.  We will never be a one "nation" "rainbow land" - it has been a failed country since 1994. There is also not a one nation in… Continue reading Ramaphosa and Hawk

FW de Klerk in sy skik of nie?

FW must be very proud what he achieved - a Nobel price and money? .... FW de Klerk at an event organised by the Cape Town Press Club - he spoke about the past 25 years since the dawn of democracy in South Africa, outlining some of the things that went wrong, and some of the… Continue reading FW de Klerk in sy skik of nie?