Chief Justice Mogoeng Mogoeng – land restitution

Chief Justice Mogoeng Mogoeng said previously that the process of land restitution has been very slow in South Africa.    Is that what is minuted in Hansards and Legislations?   Speaking on POWER Talk, Mogoeng have also said that the issue of land ought to be treated in the seriousness it deserves.   Asked if he thinks the process of land redistribution has been slow, Mogoeng says “incredibly slow.”   “Remember, land was a priority during the liberation struggle.   It, therefore, had to be prioritised for attention, in terms of resources and in terms of the necessary capacity or expertise, to ensure that it is resolved.”

The land belong to all of us – Mogoeng - POWER 98.7

*

Hoeveel advokate was betrokke by Kodesa en die Grondwetskrywery – daar was nie ‘n politieke party wat nie verteenwoordig was nie.  Die liberale kant, die manifes van 1955 is in ag geneem en dit word later bekragtig as die “Grondwet van SA”.   Vergelyk die manifes en grondwet met mekaar.

Korrupsie en “hervorming”

Triljoene was gespandeer deur die ANC om produktiewe plase op te koop sedert 1994.   Wat het met al die 5000 plase produktiewe plase gebeur sedert die ANC dit aangekoop het – NIKS – absoluut niks…    Die plase wat eens voedselvoorsieners was, is tot niet.

Iemand wil graag weet – het die ANC die 5000+ rondom hierdie plase – waar is al die werkers heen wat op die 5000 plase gebly het, wat ‘n inkomste verdien het met die magdom voedsel wat hier produseer is, wat selfs uitgevoer is.   Wie sorg nou vir hierdie huishoudings?

Die ANC maak hul skuldig aan werkloosheid in die land en wil hê almal moet uitsterf van die honger.   Hongersnood was die pad wat Zimbabwe geloop het, maar die hele tyd word dit ontken.    Wat moeilik is, sommige van die Regters praat saam die ANC hieroor of  is daar eerder dubbel standaarde wat gehandhaaf word.

Die 5000+ plase was reeds ingerig om voedsel te produseer, dus, was daar reeds infrastruktuur en toerusting in plek daarvoor.  Hoekom is daar nie eenvoudig net aangegaan om voedsel te produseer nie, of kan die nuwe eienaars, die ANC die voedselvoorsiening nie uitvoer nie?  Hoekom dit nie aan iemand uithuur wat dit wel kon doen nie?   Dit gaan oor tekorte van voedsel aan die einde van die dag.  Met miljoene wat instroom uit ‘n honger Afrika of elders, verdubbel dit ons in Suid-Afrika se Boere om meer te produseer.   Geen grens is waarlik gesluit nie, maar dit bly net inkom.

Grondeise – CPA en Trustgebiede

Waar is al die miljoene hektaar wat aan swart en khoi san geskenk is, met finansiële steun, bates, diere, saad en selfs trekkers en ander toebehore.   Khoi san was so in hul skik met die grondeise wat Thabo Mbeki uitgedeel het in 2007.   Die Richtersveld is een van heelwat groot gebiede wat aan die Khoi san en Bruin volke toegeken is.

Hoekom praat die regters nie daaroor wat reeds geskenk is, of Zuma, Ramaphosa en Zuma… Hoekom vra hul nie Thabo Mbeki self watter grondgebiede het hy aan die Khoi san oorhandig nie – of lieg die Hansards van Parlement en wetgewing was ook geskep en toegepas.

15 May 2019

Land expropriation and restitution is slow.

Must the STATE be the “custodian” of ALL land?

https://omny.fm/shows/powertalk-archive/process-of-land-restitution-incredibly-slow-mogoen

Without compensation !! – the “nation to decide”

***

Blacks also not came to South Africa with land on their backs or in bags from Central and Western African countries.  Why nog ask the King of Zulu, Zwelithini, he and his kingdom  is here only since 1816, just in the same time there were 6 Mfecane wars, blacks against blacks.   Why did those people kill each other – they did not buy land either.   They made war with each other before 1838.

28 April 2019 – South Africa’s Chief Justice Mogoeng Mogoeng putting it succinctly, l paraphrase: No white person came to Africa with land… The situation where blacks are landless & poor is unjust & therefore unsustainable because without Justice there is no Peace!

*

NOVEMBER 2018

Since when did the Whites have the whole of South Africa …….  he said “3 million whites” own South Africa”

THIS IS A TOTAL LIE.

We as Boers bought land and get land from black leaders after 1838, like the Retief agreement and Vryheidrepublic (also from a previous Zulu king – because of blacks stole the other blacks women, children and cattle).   Read the history or ask the Zulu king, Zwelithini of this peace of land.  There were other agreements as well, that was why we became two independent Boer republics before the British came and annexed all land.

*

MAY BE HE SPOKE ABOUT THE BRITISH EMPIRE

“STOLEN LAND” WAS ALSO DISCUSSED

but speaks in general about the whole continent of landless of all blacks

Chief Justice Mogoeng Mogoeng delivers the Chief Albert Luthuli lecture at UKZN.

“Slavery”

*
*
*

IN TERME VAN WITSKRIFTE EN HANSARDS
White Papers and Hansards of Parliament


SWARTES was nog nooit grondloos – hy betrokke by die skryf van wetgewing en die deurvoer in terme van Grondwet.

Khoisan and Blacks were not landless since they arrived here.   Some Khoi san people were met at the Saldanha areas.

Ingonyama trust, previously the old Zulu Homeland was transferred to the ZULU people (they one of the black tribes).   Other peoples can not interfere in this Zulu Trustland.   Zwelithini is the Trustee of this land.  It was

Ingonyama Trustland (Zulu people)

The Richtersveld with other areas in the Northern and Western Cape, were  a few land areas that were also given to the Khoi san people in 2007, with landclaims and under CPA legislations.   Is he aware of that?  How can that be landless.   They previously lived on this land, took away by the British Empire, not by us, it was called British Crownland.

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

*

Na 1994 word Tuislande Trustgebiede genoem of andersinds CPA’s.

Grondeise – der duisende en beloop miljoene hektaar grond – word alles geregistreerde CPA en elke naam in daardie CPA word daarop aangeteken.   

Hoe kan swartes dan nie enige grondbesitters wees nie – dis mos leuens – daar is miljoene wat huise, selfs meer as een huis besit, plus nog ‘n groot plaasgebied in die ou Tuislande (CPA gebiede – grondeise).

Ingonyama Trust bestaan uit 9 trustgebiede (18 sub-gebiede met hoofmanne – 18 chiefdoms only for the Zulu people) net vir die Zoeloe mense.
Zoeloename en vanne is vervat in wetgewing wie daar mag bly en wie voordeel trek.

Bruin en Khoi San het 6 groot CPA gebiede.
Richtersveld is maar een en dis slegs vir Khoi San en bruin mense.

Sanpark gee ook toerisme inkomste aan Venda asook Bruin en Khoi San – die Kalahari park, daar is nog ander parke waar hulle inkomste kry.

Hul kry inkomste uit Solar projekte – kan alles gesoek word op Hansards 

AL die ander Tuislande het almal Trustgebiede of CPA (grondeise) geword

WAAR is swartes “LANDLESS”

Daar is oor due 8840 tradisionele leiers – die Grondwet stipuleer dit, Hansards en Wetgewing is na 1994 geskryf.    Hierdie leiers is ook nie “grondloos” (landless) nie.   Desember 2018 Hansard.

Is ons regtig so dom om dit nie te verstaan nie?   Daar is hoe lank al grond oudits aan die gang wat aangedui het ons is nie die almagtige besitter van Suid-Afrika of alles van SA nie.

*

Voor 1961 het hierdie gebiede reeds bestaan, bekend as Reservate wat na 1961 na Tuislande verander het, later na 1994 Trustgebiede of CPA’s geword.  Voor 1900 was al hierdie gebiede baie kleiner, nie deur ons nie, maar dis deur Brittanje en swartes self bepaal onder BRITSE KOLONIALISME.

Die Unieregring het na 1930 die grondgebiede vergroot en bygevoeg.  Tuislande het hul eie leiers gekies en was op pad na volle onafhanklikheid soos Botswana.

“This solutions we propose in his memory must be inclusive securing enduring peace, stability and shared prosperity. But our starting point in that journey ought to be a connection with the views on land and the relationship between landlessness and poverty and hopelessness,” said Mogoeng.

He said African people need more land now – as they did 50 years ago – and that the land issue was not a matter to be “romanticised.”.

“It is a matter that should not be romanticised. It is a matter that must be addressed  but without dividing the South African nation.  Chief Albert Luthuli’s philosophy of freedom. land ownership and poverty eradication transcended the borders of South Africa. It was truly pan-Africanist in character.

“The major challenge that confronted almost all African countries is the land issue. In fact, one would not be exaggerating to say that the struggle was primarily about the dispossession of African people of their land. Gross injustices took place in relation to the land issue.  Land and wealth ownership in Africa is overwhelmingly in the hands of our former colonisers or their descendants.

“The natives of Africa are largely landless, marginalised, poor and ignored and at times even despised by those whose ancestry through unjust and indefensible means acquired their land. In honour of the memory of Inkosi Albert Luthuli we must resolve this historic challenge, this monumental injustice, this abuse of the fundamental human right of the African people. Land ownership accompanied by properly guided and funded diligent usage equals wealth ownership.”

Mogoeng has proposed a world-wide campaign to conscientise the global community about the injustice and the devastating effect of landlessness and virtual exclusion of the African people from meaningful participation in the mainstream of economies in Africa.

“War is not an option. Strategies that militate against peace and instability are also not an option but silence in the face of life-threatening and dehumanising migration, abject poverty and landlessness are also not an option. As Chief Albert Luthuli would have done, African people must pursue meaningful, purposeful and truly intentional  dialogue with those who own land and the sworn defenders of the status quo. Internal and global campaigns must also be waged concertedly and tirelessly until normalcy is returned.”

https://www.timeslive.co.za/news/south-africa/2018-11-24-land-issue-must-be-addressed-but-without-dividing-the-nation-mogoeng/

***

IRRSA – Dr A Jeffery – Land

*

Die 7.5 miljoen swart titelakte houers

Farm flipping in South Africa

Traditional leaders South Africa: 8840

Begroting – tradisionele leiers 2019

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

Bophuthatswana “homeland”

Agreements and Traditional leaderships

Zulu people – Ingonyama Trustland

Land expropriation – racism – South Africa

Trustgebiede – Trustlands (segregation)

KhoiSan

Tribalism VS the “Toxic tribalism”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s