Landgrabs – Somerset – N2

 

The N2 highway in Somerset West has been closed in both directions as a result of a land invasion.   City of Cape Town traffic service’s Richard Coleman said law enforcement authorities were on the scene.   “Due to the land invasion operation in Somerset West the N2 is closed in both directions between Somerset Main road and Broadlands Road,” he said.

Police on the scene of a land invasion in Somerset West. Picture: @senkamin/Twitter

There were land grabs before and they are still ongoing to take land that do not belong to them.   For how long are certain people in South Africa and they just demand land and free housing with free schools, medical aid, grants, etc.    We as citizens did not promise anything to them.   That is why we as people (Afrikaners, Boers and Whites) have to vote in 2019 to get our freedom back.  Vote Front National.    We are sick and tired of this chaos in the country, the crime, corruption and killings.    We at Front National are a people’s party.   We want our own independent land then those that “demand” can demand their kings and queens, the traditional leaders for their lands.

https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Front-National-SA-743870385730868/

***

Last year saw a spike in the number of recorded land invasions in the Western Cape.   Meanwhile, all roads have been reopened in Blackheath and Parow following protests.   Protest erupted in Blackheath on Monday, causing major disruptions to schools, businesses and public transport.    It is believed the Blackheath protest was about housing.   Coleman said the cause of a protest in Parow Industria was unclear.

Over the past few months, protesters have been erecting illegal structures across Cape Town and the Western Cape as they demand land and housing. Picture: EWN

*

https://ewn.co.za/2019/04/10/land-invasion-leads-to-closure-of-n2-in-somerset-west

***

Daar word vir almal van ons gelieg oor “sogenaamde apartheid” en aparte gebiede – dit bestaan 100% nog – Reservate word in 1961 Tuislande genoem en in 1994 word dit Trustgebiede en elkeen het hul eie wetgewing waar hulle nie deelneem aan die “reënboognasie” nie (Witskrif van die ANC).

Toeval – nee – al die honger immigrante uit Afrika kom plak gerieflik rondom ons stede – hoe kan daar soveel mense wees dat daar steeds oor die 30 miljoen in ou tuislande (Trustgebiede) en ook cpa (grondeise) woonagtig wees.   Dis so maklik om al hierdie bose getalle te gebruik as daar paaie toegemaak moet word en brande gestig kan word of diefstalle plaasvind, selfs moorde broei uit binne in Suid-Afrika.

Trustgebiede het die ou tuislande vervang en met grondeise word daar vir elke volkie voorsiening gemaak – is net ons blanke volke, sowel Indiërs wat met hierdie reënboognasie moet vermeng raak.    Iewers word ‘n groot front geskep om die indruk te wek hierdie mense is in sak en as.   En hulle is nie.   Triljoene word op CPAs (grondeise spandeer), sowel salarisse aan die 8840 tradisionele leiers.  Hoeveel HOP huise is nie al gebou nie?   Al die ou Tuislande (Trustgebiede het miljoene HOP huise) en dan bou die regering steeds HOP huise langs die metro en gewone dorpe.   Vir alles is daar “gerieflik” wetgewing in plek en in lyn met die sogenaamde liberale grondwet van FW de Klerk – SAKP – DP – ANC – EFF – en ander.

Die Wes-Kaap – Oos-Kaap sowel die Noord-Kaap het heelwat Trustgebiede sowel as CPA’s (grondeise) ontvang, oral waar daar ou Tuislande was of Britse kroongebiede.   In Thabo Mbeki se tyd is van die Bruin en Khoisan gebiede reeds uitgedeel, saam met biljoene  rande se toerusting, diere om mee te boer, waarmee daardie mense aanvanklik baie gelukkig was.  Dit het ongelukkig ontaard, nes baie ander CPA gebiede in ‘n geldmaak korrupsie wat ons almal se sakke raak.   En dan staan leiers langs die VF+ (Peter Marais) op en versoek, nes die ANC, EFF en ANC dat alle gesteelde grond terugbesorg moet word.    Wie het hulle grond gesteel?

***

In een video kan die een persoon skaars Engels praat en hy het bygevoeg dat hy ‘n maand terug hier opge-eindig het om sy huis te kom opslaan.   Soms word hierdie onderhoude met wildvreemdes gevoer en mens kan nie anders wees om vrae te vra wie al hierdie persone is wat so inkom en net grondeis.   Waar is hulle identiteitsdokumente dat hulle al vir 50 jaar in die land is?

***

Landgrabs South Africa

Landgrabs – grondgrype : Rust Ter Vaal in Vereeniging

Malema is also an immigrant from Africa

Ramaphosa: Land restitution NCOP

RACISM AND LAND REFORM

Trustgebiede – Trustlands (segregation)

South Africa: Traditional leaders

Advertisements

Een gedagte oor “Landgrabs – Somerset – N2”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s