Volle soewereiniteit vir die Boere volk



*

Sekere organisasies, soos Solidariteit saam met ander organisasies, is almal Afrikaner organisasies wat ‘n verskeidenheid van multi-kulturele nasies huisves.   Hierdie organisasie het geen mandaat om namens die Boere volk te praat nie.    Indien wel, is dit ‘n vals vlag situasie of meer.   Die Boere volk is nie deel van die Afrikaner multi-kulturele organisasies nie.    Afrikaners het slegs ‘n mandaat om volgens hul multi-kulturele lede te praat wie hulle gelukkig moet hou – ‘n multi-kulturele fw de klerk reënboognasie wat in 1994 begin ontstaan het en totaal platgeval het.   


Meer oor - The Afrikaner Foundation


*

Die Boere volk het ‘n internasionale reg om oor hulself te regeer in die Boere republieke wat aan hulle behoort.

Oud president Paul Kruger en 20+ Boere republieke

Die Engelse ryk teen die Boere volk

Anglo-Boere oorloë konsentrasiekampe en verskroeide aarde

Kultuurskatte, museums en -erfenisse – ‘n bestaansreg van die Boere volk

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index



*

Solidariteit soos die ander organisasies is en bly multi-kulturele organisasies.    Die Boere volk is nie deel van hulle organisasies nie.

Long-form | The Afrikaner veto and the Fourth Dispensation | The Cape  Independent

https://afrikaner.org/af-za/oor-die-afrikanerstigting/

*

Their ability to intervene in the legislative process, assisted by the isolated effort of John Steenhuisen against the background of his reluctant (even recalcitrant) DA colleagues, has saved us from the pernicious effects of this bill in two key articles, whose promulgation was successfully delayed, with the possibility of having their implementation cancelled.

https://www.capeindependent.com/article/long-form-the-afrikaner-veto-and-the-fourth-dispensation

Solidariteit

Honderde skole is die laaste 20 jaar afgebrand, skoolboeke ook verbrand.   Skole is gesluit.   Van moord en geweld op plase en stede word nie eers gepraat nie.

The nation watched in disbelief as news reports were streaming in last week about the increasing number of schools being burnt in Vuwani, Limpopo.   Weekend reports say 25 schools have been torched so far, with at least 19 of these razed to the ground.  The cost in monetary terms is R400 million – money that must now be taken from other priorities for social development.   The cost in terms of the future of the 60 000 pupils directly affected is immeasurable. What type of a community in its anger destroys the future of its children?
https://www.iol.co.za/the-star/burning-schools-unjustifiable-2019905

***

2016

The burning of 13 schools in the South Africa’s Limpopo province. The protests broke out over a district boundaries dispute. Protesters say moves to include their neighborhoods into a new municipality would delay efforts to get them better housing and water. Government officials appealed for an end to the violence, saying it affected the education of hundreds of children. South Africa is due to hold key local government elections in August. Opposition parties hope to make gains at the polls, arguing that the governing African National Congress has failed to improve basic services during its 22-year rule.
https://www.youtube.com/watch?v=anVDl6gHdAA

***
2018

Authorities in South Africa are trying to prevent a stand off at a school in South Africa from getting out of hand. The school north of Johannesburg caters mainly to the white, Afrikaans-speaking minority, but black parents want it to be more inclusive. Philip Owira reports on the violence, and threats to burn down the facility.
https://www.youtube.com/watch?v=Oj3V75mFlnM

***

Students at the University of Pretoria, South Africa are up in arms over the use of Afrikaans as an official teaching language. Following days of violent protests, the university administration has reportedly resolved to conduct all lessons in English only.
https://www.youtube.com/watch?v=dolLuO9hM5s

***

2018

Fifteen people have been arrested after the petrol bombing of a police vehicle outside Hoërskool Overvaal in Vereeniging. Police spokesperson, Lungelo Dlamini, says they have diffused tensions and are ready to deal with more flare-ups after Cosas students turned the protest to the police station.
https://www.youtube.com/watch?v=ACDFqS80PBE

*

DIT GAAN AL SO SEDERT 1994 EN SELFS VOOR DIT IS SKOLE GETEIKEN EN AFGEBRAND

Waarom moet die Boere volk hierin betrokke wees waar daar weer biljoene ingepomp of meegedoen word in ‘n alternatiewe stelsel vir Afrikaans onderrig, as die huidige mislukte stelsel wat ons reeds sedert 1961 opgebou het en na 1994 stelselmatig afgebreek is deur ANC se rewolusie nie eers uitgewerk het nie?    Hoeveel skole is nie al afgebrand en geplunder nie?   Boere volk skole is totaal en al multi-kultureel en dis die nageslag wat benadeel word.

Moenie dink al hierdie biljoene gaan net uit Solidariteit lede (wat multi-kultureel is) se sakke kom of “beleggers”.   Die “kanton” klink eerder soos ‘n Switserse multi-kulturele stelsel.  Dink maar mooi – die Boere volk is nie lede van die multi-kultuur beweging van Solidariteit of ander Afrikaner organisasies nie.   Indien hulle wel is, is dit uit onkunde uit.   Dis die Afrikaner organisasies wat rondom Kodesa tafels gesit het om die land aan kommuniste te oorhandig.   Hulle het reeds na wyle Dr Verwoerd se moord daarmee begin.

Dus moet die Afrikaner organisasies grond bekom en bouwerk vir skole en universiteite oprig, wat dan weer, sodra alles netjies gebou is,  beset en onteien gaan word.   As alles nasionaliseer, sal die tipe skole dieselfde pad volg as die ander. 

Dink hierdie klassieke liberales regtig die Boere volk is so dom, ons weet mos ons mense word uitgewis vir grond, plase en daar is geen, maar geen waarborge dat hierdie biljoen gespandeer gaan word in die kommunistiese opset en net so onteien gaan word nie.   Wie word nou eientlik verryk aan die einde van die dag met al hierdie ondeurdagte skemas?  Hoeveel grond moes ons nie al afstaan met onteienings en besettings nie – wat van al die miljoene der miljoene se regsonkostes wat reeds na 1994 aangegaan is.  

En sou so iets dan geimplementeer word binne die huidige sisteem – as die res van die bevolkingsgroepe,  dan dieselfde skole, waar die “alternatiewe Afrikaanse sisteem aangebied word”,  wil afbrand wie gaan die radikales keer – die huidige polisie doen dit nie?

Dit word nie tans gekeer nie, waar is daar enige waarborge dat dit binne ‘n nuwe “alternatief” sal gebeur?    Ons sal steeds bloei en ons kinders vermink en vermoor word, binne so ‘n sisteem. as gevolg van protes, haat en diskriminasie.   Dit gaan nie die rewolusie oor Afrikaanse onderrig stop nie.  Ons volk soek die Afrikaans, nie hulle nie, maar binne ons eie onafhanklike gebiede wat  ons sin is.

Daar is slegs een oplossing vir ons as Boere volk, om misdaad totaal en al te bekamp, ons menseregte skendings totaal en al terug te kry, die onderrig van Afrikaans as deel van ons bestaansreg en ook identiteit as die Boere volk en dit is Selfbeskikking waar volwaardige soewereine gebiede soos bepaal was deur die aanbevelings van die Volkstaatraad in 1995 en daarna in artikels wat aan die parlement voorgelê was.   Alles word onder die ‘hand van afrikanerdom’ gedoen, terwyl die gebiede 100% Boere volksgebiede is.   Dit bly Boere republieke en die grondgebiede is gekoop deur geld, bloed, tyd en ooreenkomste deur Boere en hul leiers.

Selfbeskikking (publikasie 1995) (Griggs)

Die leë beloftes wat leiers soos De Klerk, Meyer en ander voor 1994 belowe het van eie skole en universiteite het nie realiseer nie.   Alles het getuimel.  Dit weet ons almal, hoe ons taal “verkrag” is en word in elke skool en universiteit.

Die gemengde reënboognasie het nooit bestaan nie.   Daar moes voorsiening gemaak word vir etlike miljoene (50+) uit Afrika in alle lewensomstandighede, wat alles gratis verlang.   Verlang gratis behuising, skole, mediese sorg, dienste, toelaes.    

***

Oor Tuislande aka Trustgebiede en CPAs – wat het swart en bruin mense reeds?

Na 1994 was daar soveel leuens verkondig dat aparte gebiede verdwyn het, en NOG leuens bygevoeg het by die ander.   En gereeld in die nuus deur FW de Klerk hoe hy apartheid laat verdwyn het.  Wat ‘n klug.

Aparte gebiede, oftewel Tuislande het slegs Trustgebiede geword.   Grondeise het CPA of Trustgebiede geword en is slegs geserserveer vir sekere bruin of swart etniese volke.   Nie dat dit mens pla nie, maar daar word “apartheid” met rooi voor ons blankes se deure geverf en die liberale media wat dit daagliks invryf.   En dan word ons steeds blameer vir al die onregte wat in die land plaasvind met swart bemagtiging en ekonomiese ontmagtiging.

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Tuislande bestaan 100% net in ‘n ander gedaante onder ander wetgewings.   CPA of Trustgebiede bestaan 100% – Ingonyama Trust is slegs vir die Zoeloevolk.   Nes voor 1994.   Voor 1961 was dit reservate.  Let op hoeveel skole is in Ingonyama Trust en hoeveel projekte word daar geloods – slegs vir die Zoeloevolk.

Daarteenoor is daar sedert 2007 dieselfde met die Richtersveld en ander Khoi san en Griekwa Trust and CPA (grondeise) gebiede, wat slegs vir hulle volke beskore is.

Die ander etniese volke (Tswana, Sotho, Venda, Ndebele, ens) het verskeie Trust en CPA gebiede.   En heelwat het hul eie skole.  Almal het inisiasieskole wat verskil van mekaar en ons het nie.

Daar is 8840 tradisionele leiers, wat fantasties kan werk – vir elke ander volk.  Dat ons dan ook dienooreenkomstig soos wat in 1994 onderneem was tydens die 1994 verkiesing, ons ons eie gebiede bekom en onafhanklik raak van die ander.

Vir wat moet alternatiewe geloods word, biljoene gespandeer word, op wat?   alles uit ons blankes se sakke gaan kom.  Moenie dink die ANC of kommuniste of enige ander etniese volk gaan 1 sent bydrae hiertoe nie.

Dit staan die ander soos Ingonyama Trust en ander CPA om hul eie onafhanklikheid te bekom.

*

This could be an excellent idea, but for our own Afrikaner and Boer (white) people in our own cuntry – NOT in the current or within  a multi-culturalist system or fake rainbow nation as “promised” by the liberals and communists since 1986-1994.

Land expropriation will not disappear.   Black economic empowerment will not disappear.   So spend billions and then?   They will take that as well.

During the Kodesa meetings, it was promised to all of us, to have  free education to our children, free language, each culture to be respected.   But today, after 25 years,  it is not the case.

Traditional Homelands are still there – there were only a name change to Trustland or CPA.   Homelands became Trustlands and the same people are still living there – 30 million people – they are not landless.  Those traditional lands belong to them, not to any white person in South Africa and each have their own legislations and rules and rulers.
There are already 4480 traditional black and coloured leaders at the end of 2018.   They are also part of discrimination and racist legislation of B-BBEE and expropriation of lands.

Take into consideration that each culture have already their own land area within the boundaries of South Africa.     That is why the Afrikaner and Boer need their own land and education systems.

WE AS BOER PEOPLE HAVE ALSO RIGHTS TO HAVE OUR OWN AREA, OWN INDEPENDENT COUNTRY

 

Certain parts of South Africa belong to the Boer people, were even independent before (ZAR and Freestate).    Our ancestors live on some areas for 300+ years.    The language, Afrikaans is part of the ANC constitution and we are also part and Afrikaans is part of us.  Afrikaans is part of our culture and identity.

It was the British Empire that took the land in 1900 and Cape Colony before that time – they also took the land of the Zulu and other ethnic coloured peoples between 1806 and 1900, as well as Griqua and others. Richtersveld is only for the Khoi San people.  That was also previously “British Crown land”.    Each people can have our own independent country inside the boundaries of the current South Africa as it was before 1900.

 

Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024



*

THE PLAN OF SOLIDARITY

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Trade union group Solidarity (Solidariteit) have been talking big this week, after unveiling their plans for NetWerk.

The project plans to inject billions into an education system that works for South Africans … but they aren’t looking at fixing what may already be broken. They are looking to create a completely new “alternative Afrikaans education system”.

Their plans would run on an alternative basis to the current curriculum, and the blueprints consist of establishing independent vocational colleges, as well as a brand new university and opportunities to “learn on the job”. Work placements and mentorships would also feature in this vision of the future.

Afrikaans education system “to rival the one provided by government”

During a conference on Thursday, Solidarity revealed their grand plans to the public – which will be financed by a whopping R4.5 billion kitty.

The group remain tight-lipped on who is financing the project but did reveal at least one company who has invested in them: Property agents Canton are set to plough money into the proposed university.  (Orania?)

Dirk Hermann is the chief executive of Solidarity.

This extraordinary proposal is rooted in political motivation, according to him. Hermann believes it is time for Afrikaners to take “a hard stance” against the perceived lack of support for their community. Armed with a multi-billion Rand war-chest, he says it’s time to “build our well”

“The Solidarity NetWerk is a giant leap into the future. Although emigration is again a hot conversation, most people just stay here. It does not help to fall into despair. We only have one alternative and that is to take and build our well.”

“We have to tackle the bull at the horns and create the conditions to stay here free, safe and prosperous. The fact that the Solidarity NetWerk is investing so much in training is a hard political stance that says we are staying here and planning for the next generation.”

Dirk Hermann

Akademia: Where will the money be spent?

Naming the university “Akademia”, the centre will boast the following amenities:

  • A fully fledged university campus.
  • Sports fields.
  • Student residences and recreational facilities.
  • Vocational training colleges – such as Sol-Tech – will also get a modern campus with residences and sports facilities.

Solidarity bemoan “obsession with race”

Solidarity won’t just stop at creating their alternative Afrikaans education network, either. Hermann has vowed to “fight the government’s obsession with race”, promising to raise complaints with the UN over what he sees as the marginalisation of Afrikaner citizens.

Concerns have been raised by those who speak one of South Africa’s most popular languages. Earlier this year, the University of Pretoria dropped Afrikaans as a language of instruction, creating an uproar amongst civil rights groups like AfriForum and Solidarity.

The backlash now seems to have manifested itself into these ambitious plans. Solidarity’s promise to create their own education system will no doubt raise concerns – and get tongues wagging – all across the country. But with this sort of financial clout, there’s every chance an alternative education system could come to fruition in Mzansi.

Solidarity unveil R4.5bn plans for “alternative Afrikaans education system”

****

Solidariteit het vandag ’n netwerk van werk met ’n vyfjaarbegroting van R4,5 miljard aangekondig. Die Solidariteit NetWerk gaan ʼn omvattende alternatiewe skoolstelsel, ’n beroepskollege, universiteit, studiehulp, ’n jeugbeweging, ’n netwerk van beroepsgildes, mentorskappe, werkplasing, beskerming in die werkplek en voortgesette opleiding insluit. Volgens dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, gaan die NetWerk die volle loopbaanpad saam met sy lede stap.

“Die Solidariteit NetWerk is ’n reusesprong die toekoms in. Alhoewel emigrasie nou weer ’n warm gesprek is, bly die meeste mense net hier. Dit help nie om in moedeloosheid te verval nie. Ons het net een alternatief en dit is om ons goed te vat en te bou. Ons moet die bul by die horings pak en die voorwaardes skep om vry, veilig en voorspoedig hier te kan bly. Die rede hoekom ons suksesvol gaan wees, is juis omdat ons geen alternatief het nie,” sê Hermann. 

Die Solidariteit NetWerk steun sterk op opleiding. Van die grootste projekte wat aangepak gaan word, is die uitbou van Akademia tot ’n volwaardige universiteit met ’n kampus, sportvelde, koshuise en ʼn studentelewe. Solidariteit se beroepsopleidingskollge, Sol-Tech, gaan ook ’n nuwe, moderne kampus met koshuise en sportgeriewe kry. Nog ’n nuwe inisiatief van die Solidariteit NetWerk is die ontwikkeling van ’n volledige, alternatiewe Afrikaanse skoolstelsel deur die Skoleondersteuningsentrum wat ondersteuning aan openbare skole bied, maar wat ook die vestiging van ’n nuwe skoolnetwerk sal insluit. Daar gaan dus ’n volledige Afrikaanse wêreldklas private opleidingspyplyn gebied word.

“Die feit dat die Solidariteit NetWerk so groot belê in opleiding is ’n harde politieke standpunt wat sê ons bly net hier en beplan vir die volgende geslag. Die Solidariteit Navorsingsinstituut het onlangs ’n verslag gepubliseer wat bevind het dat veral Afrikaners weer meer kinders kry.  Ons moet dus nou beplan en bou vir ’n volgende geslag wat nou by kleuterskole sandkastele bou,” aldus Hermann.

Die Solidariteit NetWerk gaan steeds in ’n groot mate op beskerming in die werkplek fokus.  Die stryd teen die regering se obsessie met ras gaan verskerp word en meer hofsake en verdere klagtes by die Verenigde Nasies kan verwag word. ’n Nuwe verwikkeling is dat ’n netwerk van beroepsgildes gestig gaan word. Hierdie gildes gaan vir jongmense toegang tot die werkplek help gee en gaan ’n mentorskapprogram begin. Die gildes gaan ook vir die belang van die beroep optree en gaan verdere opleiding deur Solidariteit se nuwe maatskappy, S-leer, fasiliteer.

Volgens Hermann is die Solidariteit Netwerk ’n antwoord op die Vierde Industriële Rewolusie en op ’n staat wat verswak. Baie dienste wat voorheen deur die staat gelewer is, moet nou deur die Solidariteit NetWerk ondervang word. Die kerntema van die Vierde Industriële Rewolusie is ontwrigtende kennis. Ons wil deelnemers aan die NetWerk op die voorpunt van kennis hou, maar die Solidariteit NetWerk en die stelsel wat dit aan mekaar gaan koppel, is opsigself nuwe ontwrigtende kennis. Nuwe kennis gee antwoorde op vrae waarop daar nog nie voorheen antwoorde was nie. Ons kan die NetWerk loods juis as gevolg van nuwe tegnologie. Die ontwrigtende kennis erodeer ook die krag van die nasionale staat, en ’n minderheid kan in ’n onvriendelike omgewing antwoorde kry wat voorheen onmoontlik gelyk het.

Die inisiatiewe gaan deur verskillende bronne gefinansier word, maar een van die grootste nuwe inisiatiewe is ’n nuwe eiendomsbeleggingsmaatskappy, Kanton, wat ’n vennootskap tussen kapitaal en kultuur gaan fasiliteer. Beleggers gaan teen ’n gesonde opbrengs gewerf word om in die bou van ’n toekoms te belê. Die gemeenskap gaan dus byvoorbeeld kan belê in die bou van die Akademia-kampus en ’n finansiële en kulturele opbrengs daarop kry.

Dr. Dirk Hermann

Bestuurshoof: Solidariteit

https://solidariteit.co.za/solidariteit-stel-miljarde-rand-se-netwerk-van-werk-bekend/




*



Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024

Geheime organisasies van Milner-Rhodes

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

4 gedagtes oor “Volle soewereiniteit vir die Boere volk”

  1. […] 2018 – Fifteen people have been arrested after the petrol bombing of a police vehicle outside Hoërskool Overvaal in Vereeniging. We are following up on the burning of 13 schools in the South Africa’s Limpopo province. The protests broke out over a district boundaries dispute. Self-beskikking – volle soewereiniteit vir Afrikaners en Boere (reaksie op Solidariteit se skema) […]

    Like

Lewer kommentaar