Self-beskikking – volle soewereiniteit vir Afrikaners en Boere (reaksie op Solidariteit se skema)

Lees die inligting rakende die sogenaamde projek en skema van Solidariteit en wat hulle namens hul "multi-kulturele lede" uitgedink het.     Terloops, hulle het geen mandaat om namens enige volk te praat nie, maar kan wel volgens hul multi-kulturele lede praat.    Die skending van menseregte wat taal en onderrig insluit, gaan beslis nie eensydig… Continue reading Self-beskikking – volle soewereiniteit vir Afrikaners en Boere (reaksie op Solidariteit se skema)