Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024

* Die Afrikaner stigting is voorafgegaan deur ander soortgelyke Afrikaner stigtings, wat hierna as die F W de Klerk stigting verwys word.   Daar behoort kennis geneem te word wie en wat dit is en waar dit in die Suid-Afrikaanse gemeenskappe geplaas word, asook wie in beheer is en wie dit gestig het.   Herhaling wat plaasvind… Continue reading Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024

SA Koalisies onuitvoerbaar

* Klink die Britse statebond bekend - NIKS anders as besetting van Boere republieke, sowel kroongebiede en reservate, vir al die minerale rykdomme en Kaapse seeroete om dit te beheer.   Die sisteem beheer steeds Suid-Afrika.  Koalisies is en word al vir dekades op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke "bedryf", maar daar is nooit bevredigende oplossings… Continue reading SA Koalisies onuitvoerbaar

Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

* Buys en Eloff gesprek - Die gemengde 'afrikaner' multi-kultuur organisasies wat 'n multi-kulturele 'reënboognasie' soort van gevorm het,  wil 'n multi-kulturele kultuurverdrag vanaf die ANC regering verkry.   Dis hul reg om dit te doen, maar daar moenie verwag word om ander volke saam te sleep nie.   Dit is nie nou meer 1994 nie.  Onder… Continue reading Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+

* Die staatsverval is al vir 30 jaar aan die gang, dog word daar gerieflik onder 'n klip weggesteek of verdoesel.   Beweringe wat gemaak word is dat die ANC verskeie 1994 skikkings verbreek het, maar die stellings hang subtiel in die lug.    Afrikaner organisasies is buitendien multi-kultuur, reënboognasie.   Almal erken die verval, maar daar… Continue reading Multi-kulturele Afrikaner organisasies en politieke party VF+

‘Afrikaner’ verklaring 2024

* Dit is alombekend wie die 'Afrikaner' organisasies, hul leiers en selfs hul onderskeie netwerke is.    Die spesifieke organisasies wat verklaar is, is nie slegs Afrikaners nie, maar hul roem daarop dat hul multi-kultuur (gemengde) organisasies is wat soms ook Afrikaanses genoem word.  Dus word aangeneem die 'gemengde reënboognasie' van FW de Klerk.   Hul… Continue reading ‘Afrikaner’ verklaring 2024

Politieke skip in SA

* Enige land het tradisionele volke - Suid-Afrika ook - blanke, bruin en swart volke.       Daar is eerstens verskillende tradisionele volke in Suid-Afrika, veral swart en bruin, wat spesifiek vir 'n politieke party stem, maar ander verkies om nie deel te wees van die groot skip nie, maar eerder hul eie leiers kies,… Continue reading Politieke skip in SA

Multi-kulturele organisasies en -partye

* Na 1994 het die Suid-Afrikaanse politiek en organisasies gewemel van gemengde en verskeidenheid van multi-kultuur koalisies wat eintlik 'n baie bleek toekoms vir ons land ingehou het.   Daar was geen vordering of opheffing nie, slegs misdaad, korrupsie, wanbestuur en rooi rewolusies.   Op die oog af wil dit voorkom of sommige burgers en veral politici… Continue reading Multi-kulturele organisasies en -partye

Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations

  Dis nie net die Suid-Afrikaanse Parlement, wat uit verskeie politieke partye bestaan, wat mekaar steun om wetgewing te implementeer nie.  Die SAKP-PAC-ANC-EFF-IVP-DA regering is ondersteuners van swart bemagtiging en regstelaksie teenoor blankes en hul besighede.  Dit het reeds in 1986-89 in Dakar ontstaan (Idasa).    Liberale en klassieke liberales, diegene wat die grondwet steun,… Continue reading Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

* Die Boere volksgenote word soms oor dieselfde kam geskeer as deel van liberale denke , veral liberaal verligte Afrikaners en uitvoerbaarheid, wat nie die geval is nie.   Liberales hou van eie beuels blaas en dit namens almal doen.    Dit gebeur onder ander bevolkingsgroepe ook.   Daar is geen mandaat dat liberale blankes en Afrikaners,… Continue reading Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

Veelrassige organisasies – ABN

* Al die politieke partye en vele ander organisasies is tans veelrassig en kan dus nie namens die Boere volk opstaan of namens hul besluite maak nie.    Daar is wel lede van die volksgroep wat vir die betrokke partye kan stem waarin daardie politieke party glo, veelrassigheid en meestal kommunisties van aard is -… Continue reading Veelrassige organisasies – ABN

Volle soewereiniteit vir die Boere volk

*Sekere organisasies, soos Solidariteit saam met ander organisasies, is almal Afrikaner organisasies wat 'n verskeidenheid van multi-kulturele nasies huisves.   Hierdie organisasie het geen mandaat om namens die Boere volk te praat nie.    Indien wel, is dit 'n vals vlag situasie of meer.   Die Boere volk is nie deel van die Afrikaner multi-kulturele organisasies nie. … Continue reading Volle soewereiniteit vir die Boere volk

Klassieke liberales – Classical liberals – SA – IRR – IRV

* Die grondwet is in 1996 bekragtig en daarmee word elke lid van parlement ingesweer.    Liberale blanke grondwetskrywers was deel van hierdie dokument wat 'grondwet' genoem word.  Dis op die tafel van die kommuniste vandag waarmee die liberaal verligte Afrikaners, en ander, almal voor 1996 tevrede was.    Grondhervorming, onteiening, swart bemagtiging en regstellende… Continue reading Klassieke liberales – Classical liberals – SA – IRR – IRV

The 7.5 million black ownership in SA

* Daar word melding gemaak van blanke titelhouers, maar by verre in die minderheid - 730 000.   Waar bly die 7.5 miljoen swart titelakte houers  in Suid-Afrika?   Dis privaat aangekoop.   Wat 'n reg is, want ons almal het daardie reg na 1994.   Sommige grondgebiede soos Kommunale eiendom verenigings (KEV) en Trustgebiede, het slegs kommunale regte… Continue reading The 7.5 million black ownership in SA