Kennis is mag – Boere volksgenote

* Kennis is mag met veral die voortbestaan van individuele etniese volke wêreldwyd en wat niks met Ras of kleurvel te doen het nie.   Volke verskil van mekaar en met velpigmente sal daar altyd verskille wees.    Die Boere volk is en bly 'n blanke volk in Suid-Afrika en is nie verwant aan ander volke… Continue reading Kennis is mag – Boere volksgenote

Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

* Buys en Eloff gesprek - Die gemengde 'afrikaner' multi-kultuur organisasies wat 'n multi-kulturele 'reënboognasie' soort van gevorm het,  wil 'n multi-kulturele kultuurverdrag vanaf die ANC regering verkry.   Dis hul reg om dit te doen, maar daar moenie verwag word om ander volke saam te sleep nie.   Dit is nie nou meer 1994 nie.  Onder… Continue reading Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys

Multi-kulturele organisasies en -partye

* Na 1994 het die Suid-Afrikaanse politiek en organisasies gewemel van gemengde en verskeidenheid van multi-kultuur koalisies wat eintlik 'n baie bleek toekoms vir ons land ingehou het.   Daar was geen vordering of opheffing nie, slegs misdaad, korrupsie, wanbestuur en rooi rewolusies.   Op die oog af wil dit voorkom of sommige burgers en veral politici… Continue reading Multi-kulturele organisasies en -partye

Veelparty koalisie skemas

* Multi-kultuur organisasies, bewegings en selfs koalisies het reeds sedert Kodesa en 1994 ontstaan.   Almal van hulle dra by tot die vernietiging van volke.   Dis niks vreemds rakende koalisie vormings nie.    Die DA se  'maanskoot' ideologie klink soos iemand wat net te gereeld vir die maan loer en dan verwag dat dit die son… Continue reading Veelparty koalisie skemas

Frontorganisasies in SA

* Een artikel in die Afrikaner van die HNP van 18 Maart 2022 vra 'n belangrike vraag onder die opskrif:  "Die regte aas om blankes mee te vang."    Veral die Boere volk.    Daaruit spruit 'n paar stukkies stof tot nadenke.       Is die Solidariteit Beweging en AfriForum nie moontlik hedendaagse frontorganisasies, Afrikaner… Continue reading Frontorganisasies in SA

Laaste groot stryd – Front Nasionaal

Hiermee 'n artikel wat Front Nasionaal op 10 September 2019 geplaas het oor die laaste stryd - neem gerus kennis van die inligting daarin vervat.   Natuurlik weet niemand regtig hoe lank kommunistiese aanslae kan voortduur nie, sover sit ons al daarmee sedert 1900, die feilheid waarmee die Boere aangeval was, was deel daarvan.   Wat egter soos 'n… Continue reading Laaste groot stryd – Front Nasionaal

VF +++ multi-kultuur

* Hieroor verkies die Boere volk en Blankes om vir 'n volksparty te steun wat vir ons eie selfbeskikking, ons eie onafhanklike gebied(e) voorsiening maak - ons eie onafhanklike land.  Stem vir Front Nasionaal en selfbeskikking om te verseker ons kinders en nageslagte het nie net paar bouvalle om te gaan skuil nie, waar eens… Continue reading VF +++ multi-kultuur

Multi-lateralism

"Die Gupta's is seker ook nou deel van die multi-laterale ooreenkomste" en seer sekerlik dan die "kaping van alles en korrupsie kanale wat so oop is vir almal om te vat en weg te dra"  - daar is nog baie meer hieroor ..  en as mens mooi gaan sit en dink waarheen al hierdie geld… Continue reading Multi-lateralism

Kishore Mahbubani (integration)

(NWO)  Mahbubani, one of the most perceptive global commentators, also warns that a new global order needs new policies and attitudes. Policymakers all over the world must change their preconceptions and accept that we live in one world. National interests must be balanced with global interests. Power must be shared. The U.S. and Europe must… Continue reading Kishore Mahbubani (integration)