Moord en selfverdediging

SHOOT TO KILL Ons het 'n reg tot selfverdediging en dit is steeds so.   Indien iemand 'n boer of enige ander blanke aanrand - die boodskap is duidelik - jy het ook regte om jouself en jou gesin te verdedig.  Lees wat die wetgewing skryf en kry die nodige opleiding om jouself te verdedig.  Ons… Continue reading Moord en selfverdediging

Advertisements

VBS and the ANC involvement

Watter KOPPE of LEIERS se koppe gaan rol met die VBS skandaal.    Nadat die Gupta vliegtuig geland het waar hy nie moes land nie, was daar 'n kop of twee wat gerol het.   Onlangs is van vele ministers ontslae geraak oor hulle ANC teengaan.    DUS is dit net 'n vraag: Sluit die VBS… Continue reading VBS and the ANC involvement

Sandkorrel Hartklop

Die Grondwet van Suid-Afrika is gedurende 1992 tot 1994 met 'n bloedrooi kommunistiese draadwerk deurweek en opgebou tot waar dit vandag is.  Radikale rewolusie, gruwels, verkragtings, misdaad en korrupsie beheer die land.   Ongelukkig vir diegene wat op demokrasie gehoop het, moet maar weer gaan besin en ondersoek instel hoeveel elke blanke (Boere en Afrikaners) al… Continue reading Sandkorrel Hartklop

South Africa: Farm and White killings

THE TERRORISTS ARE STEALING OUR RIGHT TO LIVE IN SOUTH AFRICA The Struggle for Everyone's Equal Worth in South Africa (2018) Official Documentary LISTEN TO THIS MAN FROM SWEDEN South Africa / Suid-Afrika WHITE CROSSES:   1 SEPTEMBER 2018 50new crosses today at the Plaasmoorde monument in South Africa. #FarmMurders #Landexpropriation https://twitter.com/Jonas2Nilsson/status/1035864105410854912 Witkruise 1 September 2018… Continue reading South Africa: Farm and White killings

Parlement Suid-Afrika

Hoe duur betaal ons regtig vir die sages in dit wat sommige mense 'n parlement noem? Hul lyftaal spreek boekdele.   Verskillende politieke partye laat mens regtig wonder hieroor - dis net in "naam" om "gevegte" uit te lok?      SALARIES OF MEMBERS OF PARLIAMENT In 2016 (and 2017), the salary for ministers was at R2.31… Continue reading Parlement Suid-Afrika

Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde

Wit grafte en WIT kruise simboliseer die hoeveelheid name wat reeds gesterf het, families en slagoffers na 1994 wat in rou gedompel is.   Hierdie spontaan gevormde kruise is nie volledig nie, maar verteenwoordig iemand - 'n slagoffer wat wreedaardig vermoor is.   Elkeen van hierdie kruise, en ook op ander plekke is daar name, wat geliefdes… Continue reading Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde