Afrikaans se kragtige lewenslig

* Afrikaans is lewendig en sal altyd so bly, nie net onder die Boere volk nie.  Dit is 'n trots gevoel om te kan kommunikeer in die taal waarvoor 'n liefde ontwikkel is en haar lewensliggie wat daagliks skyn.   Afrikaans het nog altyd 'n oop deur gehad tydens die Groot trek.   Afrikaans is met ossewa,… Continue reading Afrikaans se kragtige lewenslig

Boere volksvryheid – Boere republieke

* Die Boere volk het reeds op verskillende geleenthede in die verlede internasionale erkenning geniet as Boere volk en bestaan steeds in die RSA.  Op die oomblik is hulle sonder hul Boere republieke en dis wat herstel moet word deur ons as Boere volk.  Ander volke gaan dit nie vir ons doen nie.  Daar is… Continue reading Boere volksvryheid – Boere republieke

Geheime organisasies van Milner-Rhodes

* Die Ronde Tafel (Round Table) - bewegings, wat in 1909 gestig is in suidelike Afrika, was verenigings van organisasies wat die nouer unie tussen Brittanje, bondgenote en haar selfregerende kolonies wou bevorder.  Heelwat ryk en bevoorregtes was (en waarskynlik steeds is) deel hiervan en was nie net uit Brittanje afkomstig gewees nie.   Dit het… Continue reading Geheime organisasies van Milner-Rhodes

Croydon in Lebombo, Eswatini

* Die oorsprong van Croydon in Eswatini is soortgelyk aan die Croydons op ander kontinente. 'n Grondgebied is aan setlaars verhuur. In die 1880's was daar 'n gebied in Swaziland bekend as The Buckhams, vernoem na die man wat die eerste huurkontrak gehou het. Die naam het omtrent daardie tyd na Croydon verander.   Croydon, "die… Continue reading Croydon in Lebombo, Eswatini

Geskiedenislesse: Boere, Rusland en Hongarye

* Is daar 'n vergelyking tussen die Russe, Hongarye en Boere volksgenote - lees en besluit self.   Die Boere volk van die eertydse Boere republieke, moet oopkop wees en leer deur geskiedenislesse en herhalings van foute, wat voorkom kan word.  Nie net met ons nie, maar ook in ander volkere se geskiedenis is daar lesse… Continue reading Geskiedenislesse: Boere, Rusland en Hongarye

Herstel van Boere Republieke

* Daar was meer as een Boere republiek wat deur Brittanje en haar bondgenote afgeneem en oorgeneem is vir al die minerale rykdom, goud, diamante en ander belangrike metale.   Al hierdie Boere republieke was Niemandsland en het aan niemand behoort nie, maar dis onderhandel met omliggende swart stamme wat dit nie gebruik het nie.    Wettige… Continue reading Herstel van Boere Republieke

Invalsplanne op Boere republieke

* Omstandighede buite die Boere volk se beheer en invloede van sekere kommunistiese wetgewings, het dit vir die volk baie moeilik gemaak om in 'n land soos Suid-Afrika die realiteite te trotseer wat ons verder op ekonomiese en maatskaplike gebied, afbreek en verwoes.   Die 'Verskroeide aarde beleid" van Brittanje en haar bondgenote, word steeds in… Continue reading Invalsplanne op Boere republieke

Witwatersrand mineraal ontginnings

* Die Witwatersrand in Suid-Afrika was vir etlike jare letterlik omgedolwe om meestal goud uit die aarde uit te bring vir rykdom, gemak en 'n beter ekonomie vir die land.   Tog, as daar geluister word na die armoedige lewensbestaan, dan het die rykdom by al die oop deure en vensters in Suid-Afrika uitgevlieg sonder om… Continue reading Witwatersrand mineraal ontginnings

Rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering

* Rewolusionêre oorlogvoering wat tans en selfs sedert 1902 in Suid-Afrika aan die gang is, is niks anders as afbreking van alle infrastrukture, die vernietiging van elke vlak van die samelewing en alle gemeenskappe, plaaslik sowel as immigrante en onwettiges wat moontlik hier kom uitkoms of geleenthede soek.   Bomme en geweld, aanvalle, verkragtings en moorde… Continue reading Rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering

Anglo-Boere Oorlog: Konsentrasiekampe

* Konsentrasiekampe rondom 1900 in suidelike Afrika is nie vakansie- of vlugtelingsoorde nie, maar niks anders as martel- en strafkampe nie.  Meeste van die kampe is spesifiek geskep nadat huise en voedsel afgebrand is, sodat dit moet lyk na 'vlugtelingkampe'.   Brittanje en haar bondgenote het openlik die verskroeide aarde beleid met mag en mening toegepas… Continue reading Anglo-Boere Oorlog: Konsentrasiekampe

Wit leuens van Brittanje en ander lande

* Brittanje en haar bondgenote (veral Statebondslande) kom vir eeue weg met leuens en vernietiging van veral minderheidsvolke, deur middel van oorlogaanslae, anneksasies, vernietiging van strukture en die verskroeide aarde beleid.    Verwys na die Britse statebond, wat met die hulp van Jan Smuts van die Unie regering beplan en uitgevoer is.  Smuts was op… Continue reading Wit leuens van Brittanje en ander lande

Oos-Afrika sionistiese voorstel

* Min lande en persone wêreldwyd weet dat daar in die verlede pogings aangewend was om Sionistiese state te skep reeds voor 1905,  maar nie as gevolg van die Belfour verklaring van 1917 nie.    Wat behels die Oos-Afrika Britse protektoraat se Sudan-Kenya-Uganda voorstel  en wie was daarby betrokke?   Net bietjie meer as 'n eeu… Continue reading Oos-Afrika sionistiese voorstel

Melrose huis – Vrede van Vereeniging

* Melrose huis is waar die Verdrag van Vereeniging (beter bekend as die Vrede van Vereeniging) 'afgedwing en onderteken" is.   Dit is die vredesverdrag wat op Saterdag 31 Mei 1902 geteken is tussen sekere verteenwoordigers van die Boere en die Britte. Hierdie verdrag het die bloedigste oorlog ooit op die suidelike Afrika bodem, die Anglo-Boereoorlog,… Continue reading Melrose huis – Vrede van Vereeniging

Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl

* Die Boere is 'n Boere volk en is nie deel van die Afrikaner nasie nie.   Die Boere volksgenote was nog nooit deel van die multi-kulturele Afrikaner nasie nie.   Alhoewel sekere stelling al vir jare gedoen word dat die Boere deel is van die Afrikaners is hulle nie deel van die gemengde multi-kulturele Afrikaners of… Continue reading Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl

Grondgebiede van Boere volk

*Meeste minderheidsvolke in Suid-Afrika beskik oor grondgebiede wat geskiedkundige waarde vir hulle het.   Die Boere volk het ook haar Boere republieke.      Daar is verskeie etniese groepe wat reken dat die Boere volk nie geregtig is op 'n stukkie grondgebied nie, wyl ander dink die Boere is deel van die Afrikaners.      Dit… Continue reading Grondgebiede van Boere volk

Boere, Britte en uitlanders

* Die Anglo-boere oorlog wat nog nooit regtig verby is nie, loop hand aan hand saam met besettings van grondgebiede en alle minerale regte in suidelike Afrika.  Dit was die Britse koloniale magte wat oral, nie net in suidelike Afrika derduisende seemyle gereis, volke aangeval en van hul grondgebiede beroof het.   Dit was hul heel… Continue reading Boere, Britte en uitlanders

Boere republieke en Suid-Afrika

* Boere republieke was nooit Afrikaner republieke genoem nie, maar dit is deur die Boere wat nie onder die Engelse bewind wou bly nie, gestig.    Indien die onafhanklike Boere republieke kwansuis bankrot en arm was,  soos tekenne gegee word, waar het die ryk magnate dan die geld vandaan gekry om hul luukse huise te… Continue reading Boere republieke en Suid-Afrika

Britse oorlog teen Boere Republieke

* Vanaf 1 September 1900 (nr 15/1900) is die ZAR Boere republiek herdoop na die Transvaal kolonie en as deel van die Britte as 'n dominium verklaar.    Met hierdie proklamasie is die Boere volksgenote gedwing onder die Britse kroon in.   Hiermee is alle mag aan Roberts gegee om wetgewing te maak soos hulle lus… Continue reading Britse oorlog teen Boere Republieke

Konsentrasiekampe tydens ABO

* Konsentrasiekampe gedurende Anglo-Boere oorlog II is 'n baba van die Engelse regering, maar hulle was nie alleen nie.  Die Engelse regering EN al haar bondgenote, wat Afrikaners uit die Kaapkolonie daarby insluit, het die euwels op ons Boere volksgesinne van die bykans 20 Boere republieke afgedwing.    Dit het gepaard gegaan met martelings, treiterings,… Continue reading Konsentrasiekampe tydens ABO

Stoelmonument Middelburg Kaapkolonie

  * Die Rebelle van die Kaapkolonie is hardvogtig en moordadig deur die Kaapse owerhede behandel, net omdat hulle die Boere en Boere kommando's ondersteun en gehelp het tydens die Anglo-Boere oorlog twee.    Die doodsvonnisse kan nie omgekeer word nie.  Heelwat van ons volksgenote het waarskynlik al van die Stoelmonument gehoor, maar dra nie… Continue reading Stoelmonument Middelburg Kaapkolonie