VBS Mutual bank VENDA KING

Maklik as geld so inrol wat afkomstig is van armes wat so uitgebuit word.  Wanneer iemand geld steel of vat wat jy weet nie joune is nie word dit moontlik weer eens onder ‘n mat ingevee, of gaan hierdie skuldiges aangekla word van diefstal.   Eers ontken hy dit dat hy soveel geld ontvang het, maar as hy nie skuldig is nie, hoekom offer hy dan om dit terug te betaal?  Elkeen van hulle moet ondersoek word.  Gelykstaande aan Geldwassery?

In an open letter, the Vhavenda monarch denies doing wrong but says he will pay back the money if it’s proven he received it gratuitously.    Venda King Mphephu-Ramabulana has offered to pay back the money he received from VBS Bank but provided a condition – he will pay it back only if the money is “shown to have been proceeds of the illegalities in the report”.   The monarch was accused of having received R17.7 million “gratuitously” from VBS Bank in the damning report The Great Bank Heist commissioned by Treasury and released last week.


TER INLIGTING

Geldwassery is internasionaal as die derde grootste
sakebedrywigheid geïdentifiseer. Dit het daartoe gelei
dat ’n aantal regerings wêreldwyd ingestem het om
georganiseerde misdaad en terrorisme te bekamp.
Die Finansiële Aksietaakgroep is reeds in 1989 gestig
om hierdie saak te bevorder. Suid-Afrika het die 32ste
lidland geword wat swaar verpligtinge op banke
geplaas het ten einde geldwassery te voorkom.

Omskrywing van geldwassery

Geldwassery is die proses waarvolgens misdadigers
die opbrengste van hulle misdade wegsteek of
verbloem sodat dit lyk asof die geld van ’n wettige bron
afkomstig is.

Dit beteken dat misdadigers die eiendom, wat die
voordeel is wat hulle uit hulle misdade ontvang het, kan
gebruik sonder om agterdog te verwek of uitgevang te
word. Die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum
[(WFIS), “Financial Intelligence Centre Act 38 of 2001”]
en ander, soortgelyke wette wat lande wêreldwyd
gepromulgeer het, maak dit moeiliker om die opbrengs
van misdaad te was Suid-Afrika het nou ’n wet,
naamlik die WFIS, wat geldwassery
beheer. Dit bring die land in ooreenstemming
met wêreldwye neigings ten opsigte van die bekamping
van hierdie soort bedrywigheid.
Standard Bank is, soos ander banke, een van die sogenaamde
verantwoordingspligtige instellings wat aan die
WFIS moet voldoen. Ander instellings is eiendom
sagente, langtermyn-versekeringsmakelaars,
prokureurs, valutadienspunte en beleggingsmakelaars.
Die wet vereis dat ons verskillende maatreëls tref om
geldwassery te bekamp. Vanaf 1 Julie 2003 mag banke
slegs rekeninge vir nuwe kliënte open as alle vereiste
inligting verstrek en dokumente verskaf is.

Wat is geldwassery

.

As hy “skoon” is hoef hy mos nie bekommernisse te hê nie.

King of VENDA and VBS Mutual bank
BACK AT THE KING OF VENDA (AND ALL THE OTHERS)

The king appears to offer to pay back the money while simultaneously denying having received it.   “To the best of my knowledge no amount of R17 million was paid to me, gratuitous or otherwise,” he says.   Later in the letter, he claims to receive various grants legitimately and appears to imply the VBS Bank payment may have been one of those grant payments.

While in his open letter addressed to the Vhavenda people, the king does appear to offer to pay back the money if any wrongdoing can be proven, he also wrote that he is “entitled to a fairer treatment” slamming the report’s author, advocate Terry Motau, as well as Werksman’s Attorneys, who the report was published in association with, for not having interviewed him to get his side of the story.

He accuses Motau and Werksmans of having published the report in knowledge of the “grave damage” the mention of his name would have to “me personally as well as to the kingship of the Vhavenda people”.    If the king did indeed receive gratuitous funds from VBS, this casts a peculiar light on reports in June that he himself had accused the bank of fraud and corruption.

In the Sunday Times, it was reported that Ramabulana said VBS left him with a R240,000 monthly bill after they allegedly used his name to secure money from the bank. These funds allegedly went towards a shopping spree for luxury items.   The Times reports that Ramabulana is planning on opening a case of fraud and corruption against VBSs former chairman Tshifhiwa Matodzi and Vele Investments’ Robert Madzonga.

Advertisements

2 gedagtes oor “VBS Mutual bank VENDA KING”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s