Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

Grondwet-Constitution Met wie was daar destyds onderhandel vir hierdie boekie wat 'n Grondwet (sogenaamde demokrasie) genoem word en hoeveel demokrasie is in hierdie boekie vervat?   "bolsjevisme" - verwys na die ANC se radikale manifesto van 1955.  Wie was die voorsitter van die komitees en ook ander komitees? PHOTO/FOTO Chairman of the Constitutional Assembly, Cyril Ramaphosa,… Continue reading Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)

* WHO WERE THE CONSTITIONAL WRITRS AND COMMITTEES OF THE "RAINBOW NATION"Who was involved during the Codesa negotiations and are still on the "green chairs" of George Soros today?  Soros finance the SA Parliament, all legislations like B-BBEE and EE (including expropriation of land) and the Constitution with other liberal /communist organisations or foreign governments. … Continue reading Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)

Human Rights /Menseregte

* Dit gebeur heelwat dat daar gesprekke is rondom skending en vernietiging van menseregte.  Verkragting, swart bemagtiging en onteiening is internasionale misdade.   Die vraag is, hoe ver is daar regtig ernstige oortredings soos verkragting, moorde - wat eenvoudig onopgelos bly.  Sommige kom skotvry omdat die polisie nie hul werk doen nie. Dis onmenslik wreed om… Continue reading Human Rights /Menseregte

Eiendomsreg – Property rights

Suid-Afrika en blanke eiendomsregte - dit behels nie net grond nie, maar alle bates, aandele, besighede.  Lees die kommunistiese grondwet - dit beskerm niemand nie. Read the communist constitution and see for yourself - there are no guarantees and no protection at all.   Not even the blacks in South Africa have any guarantees. * Ramaphosa… Continue reading Eiendomsreg – Property rights

VBS and the ANC involvement

Watter KOPPE of LEIERS se koppe gaan rol met die VBS skandaal.    Nadat die Gupta vliegtuig geland het waar hy nie moes land nie, was daar 'n kop of twee wat gerol het.   Onlangs is van vele ministers ontslae geraak oor hulle ANC teengaan.    DUS is dit net 'n vraag: Sluit die VBS… Continue reading VBS and the ANC involvement

VBS Mutual bank and municipalities

Involvement of municipalities in the VBS saga Who's money is the money in the municipalities?  TAX TAX TAX incomes READ also: Zuma and VBS – Ramaphosa Video Listen to this mayor - there will be difficulties to pay the municipal workers their salaries as well.  Corruption as well. eNCA's Cathy Mohlahlana speaks to the local… Continue reading VBS Mutual bank and municipalities

Zuma and VBS – Ramaphosa

Is alles net blote spekulasie of is daar geldwassery betrokke?  Het munisipaliteite nie belastinginkomstes gebruik om hulself te verryk nie?   Hoe ver is Zuma betrokke in die VBS sage - hy was toe nog die president van die land?   Ons weet almal, dat berigte al lankal geskryf is en dit bevestig het.   Wie is in… Continue reading Zuma and VBS – Ramaphosa

Internasionale reg tot onafhanklikheid

* Elke volk het internasionale reg tot selfbeskikking.       Dis egter ook nie goedkoop nie, omdat daar gebruik gemaak moet word van kenners op die gebied op internasionale vlak om ons saak te stel.  Eksterne selfbeskikking is onafhanklikheid soos wat die twee Boere republieke was en soos Botswana is. .  Ons sal nooit dit… Continue reading Internasionale reg tot onafhanklikheid

VBS Mutual bank VENDA KING

Maklik as geld so inrol wat afkomstig is van armes wat so uitgebuit word.  Wanneer iemand geld steel of vat wat jy weet nie joune is nie word dit moontlik weer eens onder 'n mat ingevee, of gaan hierdie skuldiges aangekla word van diefstal.   Eers ontken hy dit dat hy soveel geld ontvang het, maar… Continue reading VBS Mutual bank VENDA KING

TAU / TLU Media

TLU het verskeie artikels geskryf en in die media vrygestel rakende die uitlatinge van Ramaphosa en grondhervorming.  Daar was ook uitlatinge van die ANC se waardeerder dat die grond nou waardeloos is.  Wat 'n spul leuens - geen grond in die wêreld is waardeloos nie.  Op watter tipe sisteme werk die ANC of enige Waardeerder… Continue reading TAU / TLU Media

NSF – National Skills Fund

  The National Skills Fund (NSF) is a public entity that was established by government in 1999 and reports to the Minister of Higher Education and Training.    The NSF has the responsibility to initiate as well as respond to national skills priorities, which calls for the NSF to fund a range of skills development initiatives… Continue reading NSF – National Skills Fund

Geen boer – geen voedsel

* Die gevolge van aanvalle en plaasmoorde op Boere en die Boere volk , die landbouers wat regtig poog om voedsel op tafels te kry.   Dit is skending van menseregte en onteienings beteken een ding - hongersnood, want as die voedselketting gebreek word, is dit nag vir almal van ons, die Boere volk ingesluit.   Met… Continue reading Geen boer – geen voedsel

SACP / SAKP

SAKP dokumente - SACP documents The party of Revolution - Bolshevism - revolution and reform Locating ourselves as a revolutionary party with its historical roots in the Communist International, an international movement which came into existence in 1919, inspired by, and in the direct aftermath of the 1917 Bolshevik Revolution. Allegiance to the Communist International (also referred to as… Continue reading SACP / SAKP

Diere / Animals

Afrikaner en Boere volkslede op plase,  blankes wat deurloop, die wat in stede en dorpe bly,  loop deur onder diefstal, diere word vergiftig, gesteel, afgeslag - ongelooflike skendings vind plaas, - selfs "afpersing" van werkers, hofsake, polisie ondersoeke  ... stuur asb jou verhaal en foto's dat dit geplaas kan word.  Noem area, datums van gebeure… Continue reading Diere / Animals

Suid-Tirool en regte van minderhede

* Suid-Tirool is 'n redelike sterk gemeenskap  en staan bekend as 'n "aparte provinsie van meerderheid Duitsers" (tans so ongeveer 600000) en volk /gemeenskap.   Hul het eie bestaansreg uitgekap   in die geskiedenisboeke.  Met selfbeskikking verkry, word bedoel volle soewereiniteit en onafhanklikheid.    Nie volkstaat of 'n provinsie nie, want dan regeer die kommuniste steeds die… Continue reading Suid-Tirool en regte van minderhede

Matsafeni grondeis Witrivier

Die Matsafeni gemeenskapstrust is in Phumlani, Witrivier gebied geleë.  Inwoners se huise is op 6 Augustus 2018,  binne ure totale al platgestoot en die bourommel is daar as bewys dat dit huise is wat bewoon was.   Kortliks, daar was 'n grondeis wat in 2003 geslaagd was.   Een dubbelverdieping woning se waarde word beraam op R2… Continue reading Matsafeni grondeis Witrivier

Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa

Op 4 Oktober 2018 het Ramaphosa by die werkloosheidsberaad gevra dat Suid-Afrika eerste gestel moet word en versoek dat Suid-Afrikaners plaaslike produkte koop.  Suid-Afrika se blankes is sedert 1994 uit die ekonomie met swart bemagtiging (B-BBEE) gevoeter en dan word daar verwag dat ons blankes plaaslik moet koop.  Dus - blanke burgers, by wie is… Continue reading Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa

George Soros & Ramaphosa

* Die verbintenisse tussen Ramaphosa en kommunis George Soros is ooglopend, asook die res van Suid-Afrika met al hul tradisionele leiers en aparte "TRUSTGEBIEDE" en kommunale grondeise (CPA).   Soros is een van die finansiers van die grondwet, parlement, wetgewing - Kodesa en Idasa - Open Society Foundation en Cato Instituut.   Ramaphosa is Soros en sy… Continue reading George Soros & Ramaphosa